ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 395

Gaziantep

Gaziantep is die sesde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die grens met Sirie. Die stad het n bevolking van 1 341 054 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 7 642 km². Gaziantep is tans die hoofstad van die Gaziantep-provinsie in An ...

Izmir

Izmir is die derde grootste stad ná Istanboel en die hoofstad Ankara in die weste van Turkye en het n bevolking van 3 606 326 in 2010 gehad. Die stad lê aan die Golf van Izmir en is die tweede grootste hawestad van Turkye. Izmir is tans die hoofs ...

Izmit

Izmit is ’n stad in Turkye. Dit is die administratiewe hoofstad van die Kocaeli-provinsie en van die Kocaeli-metropool. Dit lê aan die Golf van Izmit in die See van Marmara, sowat 100 km van Istanboel in die noordwestelike deel van Anatolie. Die ...

Kayseri

Kayseri) is n groot en geïndustrialiseerde stad in die sentrum van Turkye en is in die streek Kappadosie gelee. Die stad het n bevolking van 904 699 in 2014 gehad en het n oppervlakte van 2 150 km². Kayseri is tans die hoofstad van die Kayseri-pr ...

Konya

Konya is die sewende grootste stad in die suide van Turkye sowat 200 km suidelik van die hoofstad Ankara. Die stad het n bevolking van 1 036 027 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 39 000 km². Konya is tans die hoofstad van die Konya-provinsie ...

Mersin

Mersin is n groot stad in die suide van Turkye en is n belangrike hawestad aan die Middellandse See. Die stad het n bevolking van 915 703 in 2014 gehad, terwyl die provinsie n bevolking van 1 745 221 in 2015 gehad het. Mersin is tans die hoofstad ...

Trabzon

Trabzon is n stad in die noordooste van Turkye en is die hoofstad van die Trabzon-provinsie. Die stad het n bevolking van 400.187 mense.

Entebbe

Entebbe is groot dorp in Sentraal-Uganda, gelee aan die noordelike oewer van Victoriameer. Dit is 37 kilometer suidwes van die Ugandese hoofstad Kampala en net noord van die ewenaar gelee. Die Entebbe Internasionale Lughawe is hier gelee. Entebbe ...

Jinja

Jinja is n dorp in die ooste van Uganda, ongeveer 90 kilometer noordoos van die hoofstad Kampala. Dit lê op die oostelike oewer van die Victoriameer. Jinja is die hoofstad van die gelyknamige distrik Jinja en dit is ook die hoofstad van die Busog ...

Kampala

Kampala is die hoofstad en grootste stad van Uganda met n bevolking van 1 659 600 in 2011 en n oppervlakte van 189 km². Die stad is naby aan die noordelike oewer van die Victoriameer gelee waar dit laat in die negentiende eeu gestig is. Dit word ...

Punta del Este

Punta del Este is die gewildste vakansieoord van Uruguay, sowat 145 km oos van die hoofstad Montevideo, met n bevolking van 19 263 in 2009. Teen die begin van die 19de eeu was die gebied van Punta del Este nog n half verlate streek wat net deur v ...

Barquisimeto

Barquisimeto is n groote stad in Venezuela en is in 1552 deur Don Juan de Villegas gestig. Die stad het n bevolking van 1 200 000 en van 1 500 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het n oppervlakte van 1 600 km². Die Stad is die hoo ...

Caracas

Caracas is die hoofstad en grootste stad van Venezuela. Dit is gelee in die noorde van die land, net suid van die kus van die Karibiese See. In 2011 het die stad n bevolking van 7 412 811 gehad. Die stad het vyf muncipios: Libertador, Chacao, Bar ...

Ciudad Guayana

Ciudad Guayana is n stad in die ooste van Venezuela in die deelstaat van Bolívar. Die stad het n bevolking van 1 050 283 in 2001 gehad en het n oppervlakte van 3 200 km². Ciudad Guayana is aan die suidelike bank van die Río Orinoco net suidwes va ...

Colonia Tovar

Colonia Tovar is n dorp met 14 300 inwoners, sowat 70 kilometer wes van die Venezolaanse hoofstad Caracas in die deelstaat Aragua. n Groot persentasie van die dorpsbevolking is nasate van Duitse immigrante uit die Kaiserstuhl-gebied wat hier in n ...

Maracay

Maracay is n stad in die noorde van Venezuela en is die hoofstad van die deelstaat van Aragua. Die stad het n bevolking van 955 362 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 311.52 km², terwyl die metropolitaanse gebied n bevolking van 1 150 000 en ...

Valencia, Venezuela

Valencia is n stad in die noorde van Venezuela en net suid van die Karibiese See se kus gelee. Die stad is op 25 Maart 1555 deur Spaanse conquistadores as Nueva Valencia del Rey gestig en is na Valencia in Spanje genoem. Valencia is die hoofstad ...

Aboe Dhabi

Aboe Dhabi is die hoofstad van die gelyknamige emiraat en die tweede grootste stad van die Verenigde Arabiese Emirate ná Doebai met meer as een miljoen inwoners. Aboe Dhabi, wat op n eiland in die Persiese Golf gelee is en ook as regeringsetel va ...

Doebai (stad)

Doebai is die grootste stedelike nedersetting in die Verenigde Arabiese Emirate en die administratiewe setel van die gelyknamige emiraat. Die stad is aan die noordelike rand van die emiraat Doebai gelee en word deur die Dubai Creek, n baai aan di ...

Bethlehem, Carmarthenshire

Bethlehem is n klein boerderygemeenskap in die Carmarthenshire-county van Wallis, Verenigde Koninkryk. Dit lê in die Tywivallei noordoos van Llandeilo en suidwes van Llangadog, maar aan die teenoorgestelde kant van die rivier van die besige Londe ...

Saint Helier

Saint Helier is een van die twaalf parogiee van die Kanaaleiland Jersey. Die stad met n oppervlak van 10.6 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 33 500 huisves meer as n derde van die eiland se inwoners en dien as die regeringsetel van Jer ...

Saint Peter Port

Saint Peter Port is een van die teen parogiee en die grootste stad van die kanaaleiland Guernsey. Die stad, met n oppervlak van 6.5 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 16 488 mense, is die regeringsetel van die eiland.

Tappahannock

Tappahannock is die oudste dorp in Essex County, Virginie, Verenigde State. Die bevolking volgens die nasionale sensus van 2010 was 2 375, op van 2 068 volgens die nasionale sensus van 2000. Tappahannock is op die Rappahannockrivier gelee en is d ...

Can Tho

Can Tho is n stad in die suide van Vietnam. Die stad het n bevolking van 1 121 000 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Hanoi, Ho Chi Minh-stad en Hai Phong. Can Tho is gelee net suid van die grens tot Kambodja en sui ...

Dong Hoi

Dong Hoi is n stad in die Vietnam, met sowat 104 000 inwoners en hoofstad van die provinsie Quang Binh. Die stadsgebied strek oor n oppervlakte van 156 km². Dong Hoi Stad is naby die Nhat Le-rivierdelta gelee. Die stadskern is aan die oewer van d ...

Hanoi

Hanoi is die hoofstad en tweede grootste stad in Vietnam naas Ho Chi Minh-stad met 8 053 553 inwoners en n oppervlakte van 3 344.7 km². Hanoi is aan oewer van die Rooirivier-delta gelee, 100 km van die Suid-Chinese See en 1 760 km 1 094 myl noord ...

Huế

Huế is n stad in Sentraal-Vietnam wat van 1738 tot 1775 die hoofstad van die Trong- koninkryk was en van die Nguyen-dinastie van 1802 tot 1945. n Groot aantrekkingskrag is die uitgestrekte, 19de-eeuse sitadel, omring deur n graf en dik klipmure. ...

My Thuy

My Thuy is n Vietnamese munisipaliteit in die outonome gebied Bac Trung Bo van die provinsie Quang Binh. n Massamoord deur Franse militêre magte op Vietnamese burgers het in 1947 in die dorp My Trach plaasgevind.

Nha Trang

Nha Trang is n stad in die suide van Vietnam met n bevolking van ongeveer 493 000 mense. Dit is 375 km van Ho Chi Minh-stad gelee. Dit is n petroleum-sentrum van Vietnam en n toerisme-bestemming, met n paar mooi strande.

Vung Tau

Vungtau is n stad in die suide van Vietnam met n bevolking van ongeveer 300 000 mense. Dit is 120 km van Ho Chi Minh-stad gelee. Dit is n petroleum-sentrum van Vietnam en n toerisme-bestemming, met n paar mooi strande.

Anqing

Anqing is n stad in die Chinese provinsie Anhui met n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze-rivier gelee. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujia ...

Anshan

Anshan is n stad in die Chinese provinsie Liaoning met n bevolking van 3 645 884 in 2010. Die stad is gelee in die noordooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See en noord van die Noord-Koreaanse grens. Die stad is n belangrike nywerhei ...

Anyang

Anyang is n stad in die Chinese provinsie Henan met n bevolking van 5 172 834 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, suidoos van Beijing en Tianjin gelee. Anyang grens in die ooste aan Puyang, en in die suide aan Hebi en Xinxiang. Die ...

Baoding

Baoding is n stad in die Chinese provinsie Hebei met n bevolking van 11 194 379 in 2010. Die stad is gelee in die ooste van China, in die suidweste van Tianjin. Baoding grens in die noordooste aan die hoofstad Beijing. Die stad is tydens die Han- ...

Baotou

Baotou is n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolie met n bevolking van 2 650 364 in 2010. Die stad is gelee in die noorde van China aan die Geelrivier, noordwes van Beijing en Tianjin. Baotou grens in die noorde aan Mongolie en naby d ...

Bengbu

Bengbu is n stad in die Chinese provinsie Anhui met n bevolking van 3 164 467 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Huai-rivier, noord van Nanjing gelee. Bengbu staan bekend as "Pêrelstad".

Benxi

Benxi is n stad in die Chinese provinsie Liaoning met n bevolking van 1 709 538 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, suid-suidoos van Shenyang en noord van die grens tot Noord-Korea gelee. Benxi is in 1915 as metallurgiese sentrum ge ...

Changchun

Changchun is n stad in die Volksrepubliek China met n bevolking van 3 581 000 inwoners en n oppervlakte van 3 616 km². Changchun is n sub-provinsiale stad in Noord-China en is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Jilin. Die stad is bek ...

Changde

Changde is n stad in die Chinese provinsie Hunan met n bevolking van 5 717 218 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Yangtze, suidwes van Wuhan en noordwes van Changsha gelee.

Changsha

Changsha is n stad in die Chinese provinsie Hunan met n bevolking van 7 044 118 in 2010. Die stad is gelee in die suidweste van China. Tussen 1912 en 1918 het Mao Zedong in Changsha gewoon en kommunisme aangeneem. Tydens die Tweede Chinees-Japann ...

Changzhou

Changzhou is die hoofstad van die Chinese provinsie Jiangsu met n bevolking van 4 591 972 in 2010. Die stad is gelee in die ooste van China naby die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Changzhou is een van die oudste stede in China en ...

Chengdu

Chengdu is n sub-provinsiale stad in Sentraal-China met n bevolking van 11 000 670 inwoners en n oppervlakte van 12 390 km².

Chifeng

Chifeng, of Ulanhadhot, is n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolie met n bevolking van 4 341 245 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, suidoos van die grens tot Mongolie, gelee. Chifeng grens in die noorde en weste aan Xi ...

Chongqing

Chongqing is n stad in China en met n bevolking van 31 442 300 die grootste munisipaliteit ter wêreld. Chongqing is n munisipaliteit in Sentraal-China.

Chongzuo

Chongzuo is n stad in die suide van China en is die vernaamste gewes van verblyf van die Zhuang. Die administratiewe gebied van die Chongzuo strek oor n oppervlakte van 17 440 vierkante kilometer. In 2010 het die stad-gewes n bevolking van 2 420 ...

Daqing

Daqing is n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met n bevolking van 2 904 532 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, oos van die grens tot Mongolie, suid en wes van die grens tot Rusland en noord van die grens tot Noord-Korea ge ...

Deyang

Deyang is n stad in die provinsie Sichuan, Volksrepubliek China. Deyang is n ryk, meestal industriele stad, met die Erzhong Heavy Machinery Company, Dongfang Electrical Company, en die hoetegnologiebedryf wat bydra tot sy ekonomie. Dit het in 200 ...

Dezhou

Dezhou is n stad in die Chinese provinsie Sjandong met n bevolking van 5 586 200 in 2010. Die stad is in die ooste van China, suid van Beijing en Tianjin aan die Geelrivier en die Keiserkanaal gelee. Dezhou grens in die suidooste aan Jinan, in di ...

Dongguan

Dongguan is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 8 220 237 in 2010. Die stad is gelee tussen Kwangtsjou in die noorde, Huizhou in die noordooste en Shenzhen in die suide aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chi ...

Foshan

Foshan is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 7 194 311 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See, noordwes van Hongkong en noord van Macau gelee. Foshan ...