ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 393

Japan

Japan is n eilandnasie in Oos-Asie. Dit is gelee tussen die Stille Oseaan en die See van Japan, oos van die Koreaanse Skiereiland, China, en Rusland en strek van die See van Ochotsk in die noordooste tot by die Oos-Chinese See in die suidweste. D ...

Japannese

Hierdie artikel handel oor die etniese groep in Oos-Asie. Vir die taal, sien Japannees, en vir die taalfamilie, sien Japannese tale. Die Japannese of Japanners is n inheemse etniese groep in Japan. Japannese maak sowat 98.5% van die totale bevolk ...

Japie Greyling

Japie Greyling was een van Suid-Afrika se grootste kinderheIde. Tydens die Anglo-Boereoorlog het hy geweier om inligting oor n Boerekommando aan die Britte te verstrek selfs toe hy voor n vuurpeloton geplaas is. Dié gebeurtenis is in relief in di ...

Jarilo

Die enigste historiese bronne wat dié godheid noem, is die drie biografiee van die Duitse vegter-biskop sint Otto, wat in die vroee 12de eeu verskeie militêre-pastorale ekspedisies gelei het na die streke van die Slawiese stamme wat naby die Ooss ...

Jason (mitologie)

Jason was ’n karakter in die Griekse mitologie. Hy was bekend as die leier van die Argonoute en hul soektog na die Goue Vlies. Hy was die seun van Eson, die regmatige koning van Iolkos. Jason kom voor in verskeie letterkundige werke van die klass ...

Jasser Arafat

Jasser Arafat was die president van Palestina, wat eintlik beteken dat hy die president was van die gesagsliggaam wat die Palestynse Grondgebiede in die Gasastrook en die Wesoewer beheer het. Hy was ook die gesig van Palestynse nasionalisme wat d ...

Javaanse tier

Die Javaanse tier is n uitgestorwe tiersubspesie wat voorheen slegs op Java voorgekom het. Die dier was klein van gestalte, maar is ook uitgeken aan sy pels met fyn en strakke strepe, asook die lang snoet met die lang skeurtande. Daar is weinig o ...

Jayavarman VII

Jayavarman VII word as die grootste koning van die Khmer-ryk rondom Angkor beskou. Hy stam uit die Mahidharapura-dinastie uit die noordelike Dangrek-gebergte en kom op die troon ná n tydperk van dertig jaar se verwarring en oorloe. Daar is meer a ...

Jean Anouilh

Jean Anouilh was n Franse dramaturg en toneelskrywer wie se loopbaan oor vyf dekades gestrek het. Hy is veral bekend vir toneelstukke soos Antigone en Becket. Die grootste deel van repertoire handel oor die handhawing van integriteit in n wêreld ...

Jeffreysbaai

Jeffreysbaai is n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, Suid-Afrika wat bekendheid verwerf het as die land se gunstelingplek vir branderplankry waar ook internasionale wedstryde soos die Billabong Pro Surf Festival gehou word. Die Billabong ...

Jemen

Jemen, amptelik die Republiek Jemen, is n republiek in die Midde-Ooste en Wes-Asie. Dit beslaan n oppervlakte van 527 968 km² en het in 2016 n bevolking van 27 584 213 gehad. Jemen grens in die noorde aan Saoedi-Arabie, in die noordooste aan Oman ...

Edward Jenner

Edward Jenner was n Britse dokter wat n entstof teen pokke ontwikkel het. Hy is gebore in Berkeley, Gloucestershire, Engeland. Op die ouderdom van agt was hy in hok geplaas nadat hy ingeent was met pokke saam met ander kinders; dit was die gewoon ...

Adolph Jentsch

Adolph Jentsch was een van die bekendste kunstenaars in Namibie, en dié land was ook die tema van sy kuns. Hy was egter ook een van die geïsoleerdstes, soos die naam van sy ateljee aandui: "Kluisenaarshut". Ten spyte van sy afsondering het Adolph ...

Jeremia

Jeremia is die 24ste boek in die Bybel. Dit is in die Ou Testament, en was dus voor Christus geskryf. Jeremia was ʼn Bybelse profeet wie se optrede in Juda gekenmerk is deur sy skerp kritiek op die politieke en godsdienstige verhoudinge in sy land ...

Jersey

Jersey is die grootste van die Kanaaleilande digby die kus van Noord-Frankryk en net soos die eilande Man en Guernsey n besitting van die Britse Kroon, wat nie deel uitmaak van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie. Die eiland met n op ...

Jesaja

Jesaja is die 23ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek Jesaja handel oor die tyd van Jesaja toe Juda en Israel gevaar geloop het om deur die Assiriers ingeneem en in ballingskap weggev ...

Otto Jespersen

Otto Jespersen was n Deense taalkundige. Hy was van 1893 tot 1925 professor van die Engelse taal aan die Kopenhagen Universiteit. Jespersen was baie geïnteresseer in hulptale, hij was eers voorstander van Esperanto en Ido en het later sy eie kuns ...

Jesse Owens

James Cleveland "Jesse" Owens was n Amerikaanse atleet wat vier goue medaljes by die Berlynse Olimpiese Spele in 1936 gewen het. Owens is gebore as James Cleveland Owens aan Henry en Emma Owens en was die jongste van tien kinders. Hy kry sy bynaa ...

Jesus in Islam

In Islam is Isa ibn Marjam, of Jesus, die voorlaaste profeet van Allah. Hy is al-Masih, Arabies vir "die Messias", die Christus, wat gestuur is om ’n gids te wees vir die kinders van Israel met ’n nuwe openbaring: al-Injīl. Jesus word as ’n profe ...

Jesuïet

Die Jesuïete is n Roomskatolieke orde wat in 1540 deur die Baskiese edelman Ignatius van Loyola gestig is. Die huidige pous Fransiscus behoort tot hierdie orde. Soos ander relgieuse ordes lê die lede n gelofte van armoede, kuisheid en gehoorsaamh ...

Joas

Joas was die agtste koning van die koninkryk van Juda en het 40 jaar regeer. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Ahasia. Hy is as baba deur prinses Jehoseba gered en vir 6 jaar in die tempel in Jerusalem versteek, nadat ...

Job

Job is die 18de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Die boek handel oor die vrome en opregte man Job wat tot die uiterste beproef word en in sy beproewing aangespreek word deur vriende wat sy ly ...

Jode

Die woord Jood word op verskillende maniere gebruik, maar verwys mees algemeen na n navolger van die Joodse geloof, n kind van n Joodse moeder, of n lid van die Joodse kultuur of etnisiteit en gereeld n kombinasie van hierdie kenmerke. Hierdie ar ...

Joga

Joga, is n tegniek wat onder die Hindoes in Indie ontstaan het en wat daarop gemik is om "die siel uit die wêreld te bevry sodat dit met die Absolute of sy god een kan word". Hoewel joga n rigting in of skool van die Hindoe-godsdiens is, vorm dit ...

Johan Blignaut

Johan Blignaut was ’n Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, draaiboekskrywer en vervaardiger van rolprente oor die bruin gemeenskap. Hy is bekend vir Afrikaanse flieks soos Mamza, Tojan en Die posman.

Johan Botha (akteur)

Johan Botha is n Suid-Afrikaanse akteur. Botha se vertolking van die pa in David Eldridge se Festén word allerwee as sy meesterwerk beskou. Hy is met die aktrise Lida Botha getroud. Die egpaar verskyn in talle TV- en rolprentproduksies en is vand ...

Johan Botha (tenoor)

Johan Botha was n Suid-Afrikaanse tenoor. Hy maak sy debuut in 1989 op die verhoog van die munisipale teater in Roodepoort as Max in Der Freischütz. Sy internasionale deurbraak kom in 1993 by die Opera de la Bastille as Pinkerton in Puccini se Ma ...

Johan en Marietjie Brewis

Johan en Marietjie Brewis is n Suid-Afrikaanse akteursegpaar. Marietjie tree aanvanklik onder haar nooiensvan, Herselman, op. Albei was lid van die Anton Ackermann-toneelgeselskap, en het later vir die eertydse Truk en toe Sukovs gespeel. Hulle d ...

Johannes Brahms

Johannes Brahms was n Duitse komponis en pianis een van die voorste musikante van die Romantiese periode. Hy is in Hamburg gebore, maar het n groot deel van sy professionele lewe in Wene in Oostenryk deurgebring, waar hy die leidende figuur van d ...

Johannes Calvyn

Johannes Calvyn was n invloedryke Franse teoloog en predikant gedurende die Protestantse Hervorming. Hy het n sentrale rol by die ontwikkeling van die stelsel van Christelike teologie gespeel wat later sy naam sou dra - Calvinisme. Calvyn het oor ...

Johannes Heesters

Johannes "Jopie" Heesters, eintlik Johan Marius Nicolaas Heesters was n Nederlands-gebore akteur en sanger, wat sedert 1936 in Duitsland gewoon en gewerk het. Hy was beskou as die wêreld se oudste aktiewe vertoonkunstenaar. Heesters het sy sukses ...

Johannes III Doukas Vatatzes

Johannes III Doukas Vatatzes was van 1222 tot 1254 keiser van die Niceense Ryk. Hy was ’n suksesvolle soldaat uit ’n militêre familie en is omstreeks 1216 deur keiser Theodorus I Laskaris gekies as die tweede man van sy dogter, Irene Laskarina, e ...

Pous Johannes XXIII

Vir die gelyknamige teenpous sien Teenpous Johannes XXIII Pous Johannes XXIII was die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1958 tot 1963. Hy was aan die bewind vir 4 jaar 7 maande en 6 dae. Pous Johannes is salig verklaar deur Pous Johann ...

Johannesbroodboom

Die Johannesbroodboom, is n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade ...

John Brown (aktivis)

John Brown was ’n Amerikaanse aktivis wat probeer het om slawerny met geweld te beeindig. Saam met ’n groep aanhangers het hy ’n federale wapenmagasyn by Harper’s Perry in Virginie oorgeneem. Hy is egter gevang en weens hoogverraad gehang.

John Cranko

John Cranko was n Suid-Afrikaanse balletdanser, choreograaf, regisseur en balletleier. Hy word as een van die grootste choreograwe van die 20ste eeu beskou en sy werk is in die repertoire van al die groot balletgeselskappe opgeneem. Sy meesterstu ...

John Croumbie Brown

John Croumbie Brown was n Skotse dominee, hidroloog en botanikus wat belangrike werk in Suid-Afrika gelewer het. In April 1853 word hy lektor in die botanie aan die Joint Medical School Kings College van Aberdeen in Skotland en ontvang n graad as ...

John Davy

John Davy FRS was n Engelse dokter en chemikus. Sy vader sterf toe hy vier jaar oud is en sy ouere broer, die later: Sir Humphrey Davy voed hom op. Later skryf John die biografie van sy broer. In 1814 gradueer hy in Edinburgh in geneeskunde en hy ...

John Deere (persoon)

John Deere was ’n Amerikaanse grofsmid en uitvinder. Hy het Deere & Company gestig, n groot maatskappy wat plaasimplemente vervaardig.

John Logie Baird

John Logie Baird was ’n Skotse ingenieur en uitvinder wat die eerste televisiestelsel ontwerp het. Hy het die eerste werkende TV-stel op 26 Januarie 1926 in Londen gedemonstreer. Hy het ook die wêreld se eerste ten volle elektroniese kleurtelevis ...

John Tavener

Sir John Tavener was ’n Britse komponis bekend vir sy uitgebreide uitsette van godsdienstige werke insluitend The Whale, The Protecting Veil en Song for Athene. Hy het as ’n wonderkind begin; in 1968 op die ouderdom van 24 is hy deur The Guardian ...

John Thomas Baines

Thomas Baines was n Engelse kunstenaar en ontdekkingsreisiger van die Britse kolonies van Suider-Afrika en Australie. Baines is van jongs af as koetsskilder opgelei en het as jong man na Suid-Afrika gevaar, waar hy as n landskaps- en portretkunst ...

John Wilkes Booth

John Wilkes Booth was n Amerikaanse akteur en die man wat pres. Abraham Lincoln doodgeskiet het. Hy was ontstoke omdat Lincoln stemreg aan voormalige slawe wou gee.

Johnny Carson

Johnny Carson was ’n Amerikaanse TV-aanbieder en komediant. Hy was vir dertig jaar bekend as die aanbieder van The Tonight Show.

Johnny Clegg

Johnny Clegg was n Britsgebore Suid-Afrikaanse mbaqanga- en Afropop-musikant en voormalige anti-apartheidsaktivis. Hy was n lid van die musiekgroepe Juluka en Savuka. Hy is ook bekend as Le Zoulou Blanc. Sy treffers sluit in Scatterlings of Afric ...

Johnston se lampogie

Johnston se lampogie is n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, die Zambezirivier, Pungwerivier, Busirivier, Limpoporivier, opvanggebied van die Malawimeer en die Rukwameer. In Engels staan dit bekend as Johnstons topminnow.

Antoine-Henri Jomini

Antoine-Henri, Baron Jomini was n Switserse offisier wat in die Franse en later in die Russiese leer diens as n generaal gedoen het, een van die mees bekende skrywers oor die Napoleontiese oorlogstrategie. Jomini se idees was standaard teks by mi ...

Jonger Dame

Die Jonger Dame is die informele naam wat gegee is aan ’n mummie wat in 1898 deur die argeoloog Victor Loret in tombe KV35 in die Vallei van die Konings in Egipte ontdek is. Met onlangse DNS-toetse is sy geïdentifiseer as die ma van farao Toetank ...

Jordaanrivier

Die Jordaanrivier is die rivier wat die grens tussen Israel, Sirie, Jordanie en Palestina vorm en mond uit in die Dooie See. Die Jordaanrivier ontspring in die berge van Libanon en vloei suidwaarts na die groot Oos-Afrikaanse Sinkdal. Die deel va ...

Jordanië

Jordanie, amptelik die Hasjemitiese Koninkryk Jordanie, is n land in die Midde-Ooste en Wes-Asie. Dit beslaan n oppervlakte van 89 341 km² en het n bevolking van 10 746 732 in 2020 gehad. Amman is die hoofstad en grootste stad van dié land en het ...