ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 39

Human & Rousseau

Human & Rousseau is n literêre uitgewersmaatskappy wat in 1959 gestig is deur Koos Human en Leon Rousseau. Sommige van hul publikasies is: Boerekos - Dine van Zyl, 1985 Die groot avontuur: wondere van die lewe op aarde - Leon Rousseau, 2006 Aster ...

Humanae Vitae

Humanae Vitae is die sewende en laaste ensikliek deur pous Paulus VI, wat op 25 Julie 1968 vrygestel is. Die onderwerp van dié ensikliek is die gebruik van voorbehoeding. Die pous verklaar hom teen alle vorme en waarsku oor vier effekte wat die v ...

Engelbert Humperdinck (komponis)

Engelbert Humperdinck, n Duitse komponis, is in Sieberg gebore en is veral vanwee sy opera Hänsel und Gretel beroemd. Hy het in Keulen en München gestudeer en vroeg reeds met Wagner kennis gemaak. Humperdinck se vroee kom posisies is meestal verg ...

Humphrey Bogart

Humphrey Bogart was n Amerikaanse akteur en kulturele ikoon. Oor sy loopbaan van byna 30 jaar het hy in meer as 75 rolprente gespeel. Hy is vir drie Oscars genomineer, wen een vir beste akteur in African Queen. Van sy ander flieks sluit in The Ma ...

Huoching

Huoching was n lid van een van die hertogfamilies van die Alemanne. In die Vita Hiudowici van Thegan van die 9de eeu word genoem dat Huoching n seun van die Alamanniese Hertog Gottfried was. Huoching se seun Hnabi het n rol gespeel in die stigtin ...

Hupsipule

Hupsipule is n figuur uit die Griekse mitologie. Sy was die dogter van die koning van Lemnos, Toas, en Murina. Die erkenning tussen ma en seuns is deur die "Goue wingerdstok", n geskenk van Dionisos aan sy seun Toas, vergemaklik. Hy het dit vir s ...

Edmund Husserl

Edmund Gustav Albrecht Husserl was n Duitse filosoof van Joods-Oostenrykse afkoms en word beskou as die grondlegger van die studie van fenomenologie.

Constantijn Huygens

Constantijn Huygens was n digter, komponis, argitek, diplomaat en geleerde van die Nederlandse Goue Eeu. Hy was die sekretaris van twee prinse van Oranje, Frederik Hendrik en Willem II, Prins van Oranje, asook die vader van die wetenskaplike Chri ...

Hysbak

n Hysbak is n hyswerktuig waarmee mense en goedere in n vertikale skag op en af vervoer word. Moderne hysers word deur elektromotore en met behulp van kabels, katrolle en teengewigte aangedryf. Die vermoe van n hyser om veilige vervoer teen n red ...

Hysertoestel

n Hystoestel is n werktuig waarmee n las met behulp van n tou of ketting vertikaal verplaas kan word. Ontwikkeling het meegebring dat horisontale verplasing ook moontlik is; die onderskeid word gemaak dat die ligter toestelle slegs vertikaal werk ...

I.A.R. 80

Die I.A.R. 80 was n Romeense monovlerk, enkelsitplek vegvliegtuig wat tydens die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het. Die vliegtuig se ontwerp is geskoei op die Poolse vliegtuig, die PZL P-24 vegvliegtuig, wat dit moes vervang. Die ontwikkelings ...

IAI Kfir

Die Israel Aircraft Industries Kfir is n Israeliesvervaardigde alle weerstoestand, multirolvliegtuig wat gebaseer is op die Franse Dassault Mirage 5 se romp, toegerus met Israeliese avionika en n Israeliesvervaardigde weergawe van die General Ele ...

Ibrahim van die Ottomaanse Ryk

Ibrahim, was van 1640 tot 1648 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Ahmet I en nie-amptelik bekend as Ibrahim die Waansinnige vanwee sy geestestoestand. Hy is uit die Kafes vrygelaat ná sy broer Murat IV se dood, hoewel Murat opdrag ...

Henrik Ibsen

Henrik Johan Ibsen was n Noorse skrywer en dramaturg van internasionale statuur. Naas Knut Hamsun word hy as die beduidendste Noorse skrywer beskou en in sy tuisland as n nasionale simbool vereer. Die realisme het in sy werk n hoogtepunt bereik. ...

Identiteit

Die begrip identiteit word in die psigiatrie en sielkunde gebruik om n gevoel van persoonlike eenheid uit te druk. In hierdie verband is dit die eerste keer deur die Duitser Karl Jaspers gebruik, maar dit was veral die Amerikaanse psigiater Erik ...

Idi Amin

Idi Amin Dada Oumee was van 1971 tot 1979 die president van Uganda. Hy was bekend vir sy lagwekkende uitsprake, byvoorbeeld dat hy die Britse ryk militêr verslaan het, maar sy nalatenskap is een van moord en doodslag, wat aan hom die bynaam die s ...

Ignatius van Antiogië

Ignatius van Antiochie, ook bekend as Ignatius Theophorus of Ignatius Nurono was n vroee Christelike skrywer en biskop van Antiochie. Op pad na Rome, waar hy sy martelaarskap tegemoet gegaan het, het Ignatius n reeks van 7 briewe geskryf. Hierdie ...

Ilha dos Tigres

Ilha dos Tigres in Angola was vroeer die westelike arm van Bahia dos Tigres. Hierdie afgelee baai het die moontlikheid gehad om die beste natuurlike hawe in Afrika te wees.

Iljoesjin Il-28

Die Iljoesjin Il-28 was die Sowjetunie se eerste straalaangedrewe bomwerper. NAVO se kodenaam vir die vliegtuig is Beagle. Die Il-28 was bekend as die Sowjetunie se Canberra, bekend vir sy langslewendheid en aanpasbaarheid. Die prototipe het sy n ...

Ivan Illich

Ivan Illich was n Kroatiese-Amerikaanse-Meksikaanse-Duitse skrywer, filosoof en teoloog. As skrywer van n reeks kritiese evaluasies van die instellings van die moderne kultuur en ontwikkeling, het hy oor vraagstukke soos onderwys, medisyne, arbei ...

Illinois

Illinois is met sy groot kosmopolitiese bevolking die mees bevolkte deelstaat in die midweste van die Verenigde State en die vyfde mees bevolkte op nasionale vlak, met 12.8 miljoen inwoners volgens die sensus van 2010 en n oppervlakte van 149 998 ...

Imam

Imam of imaam is n Arabiese term met verskeie betekenisse. In die Koran verwys dié term na n "model", "leiding" of "leier". In die tradisionele Islamitiese staatsteorie van die Sjia verwys die term na die godsdienstig-politieke leier van die Isla ...

Imberi

Imberi is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika noordwaarts van die Pongolarivier tot by die Rufgirivier in Tanzanie. Die vis kom ook voor in die Kongorivier en riviere in Wes-Afrika maar nie die boonste gedeelte van di ...

Immergroen

In plantkunde beteken immergroen ’n plant wat sy blare dwarsdeur die jaar behou, in teenstelling met bladwisselende plante, wat hul blare in die winter of droe seisoen verloor. Daar is talle soorte immergroen plante – bome en struike. Daar is bai ...

Immunologie

In die immunologie word n studie gemaak van die verdedigingsmeganisme wat werweldiere in staat stel om hulle te beskerm teen die skadelike uitwerking van siekteveroorsakende mikroörganismes soos virusse en bakteriee asook kankerselle. Hierdie ver ...

Impi

Impi is n Zoeloewoord vir n gewapende groep mans. Die woord impi word partykeer gebruik om n regiment van Zoeloe-krygers te beskryf, maar die eintlike Zoeloewoord daarvoor is ibutho. Die begin van die impis lê in die historiese oorlogvoering van ...

Impofudam

Die Impofudom verskaf saam met die Churchilldam, die Kougadam, die Loeriedam en die Groendaldam water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik aan die stedelike gebied van Port Elizabeth.

Impressionisme

Impressionisme was n 19de eeuse kunsbeweging wat begin het as n los genootskap van kunstenaars wat in Parys gesetel was, wat begin het om hul werk in die jare 1860 in die openbaar uit te stal. Die naam van die beweging is afgelei van Claude Monet ...

Inaccessible-eiland

Inaccessible is n eilandjie in die Tristan-argipel in die suidelike Atlantiese Oseaan. Die ander eilande in die groep is Tristan da Cunha, Nightingale en Gough en twee rotspunte bekend as Middle en Stoltenhoff. Hulle is dele van die bergreeks wat ...

Inaccessible-streepkoppie

Die Inaccessible-streepkoppie is n standvoel wat leef en nesmaak op die Inaccessible-eiland. Dit word ook die Tristanstreepkoppie genoem en in Engels die Inaccessible Finch.

Indiane

Die Indiane vorm die inheemse bevolking van die Amerikas, met uitsondering van die Inuïete en die Aleoete, wat voor Christophorus Columbus se ontdekking van die Amerikas die vasteland bevolk het. Die stamvaders het die Amerikas in die vroee geski ...

Indiese akkedisvis

Die Indiese akkedisvis is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap, soms tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Indian lizardfish.

Indiese bokvis

Die Indiese bokvis is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Port Alfred voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Indian goatfish.

Indiese kontrakarbeidstelsel

Die Indiese kontrakarbeidstelsel was n langdurige stelsel van kontrakarbeid, n vorm van skuldslawerny, waardeur 3.5 miljoen Indiers na die verskillende kolonies van Europese moondhede vervoer is om arbeid te verskaf vir hoofsaaklik suikerplantasi ...

Indiese snellervis

Die Indiese snellervis is n vis wat wydverspreid in die Indiese Oseaan voorkom, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Indian triggerfish.

Indiese spieëlvis

Die Indiese spieelvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die Ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Indian mirrorfish.

Indiese spreeu

Die Indiese spreeu is n gelokaliseerde algemene standvoel in stedelike en voorstedelike gebiede en kom ook om plase voor. Die voel is vanaf Asie ingevoer en die verspreidingsgebied kring maandeliks verder uit. Hulle slaap gewoonlik kommunaal saam ...

Indiese vlindervis

Die Indiese vlindervis is n vlindervis wat slegs in die Indiese Oseaan voorkom. In Engels staan dit bekend as die Indian butterflyfish.

Indiër (sterrebeeld)

Die Indier is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Dit is nie bekend ...

Indo-Europese fabel

Die Indo-Europese fabel is in 1868 deur die taalkundige August Schleicher in n herboude Indogermaanse oertaal geskryf. Schleicher wou met hierdie teks nie slegs enkele gerekonstrueerde woorde nie, maar ook n voorgestelde sinsbou in die verhaal to ...

Indo-Europese tale

Die Indo-Europese tale sluit sowat 443 tale en dialekte wat deur omtrent drie miljard mense gepraat word en die meeste groot taalfamilies van Europa en westelike Asie in die superfamilie in. Eietydse tale in die superfamilie sluit Bengaals, Engel ...

Indonesië

Indonesie, amptelik die Republiek Indonesie, is n eilandnasie in Suidoos-Asie, wat uit 17 508 eilande bestaan. Indonesie is die grootste eilandnasie ter wêreld en met meer as 261 miljoen inwoners die land met die meeste Moslems. Die hoofstad en g ...

Indusium

Die Indusium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Trias. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 252. ...

Inflasie (kosmologie)

Vir die voortdurende uitdying van die heelal, sien Uitdying van die heelal. In kosmologie beteken kosmiese inflasie die barstende uitsetting van die heelal van 10 −36 sekondes ná die Oerknal tot tussen 10 −33 en 10 −32 sekondes. Ná hierdie tydper ...

Infrarooi

Infrarooi, infrarooilig of infrarooistraling is elektromagnetiese straling met langer golflengtes as dié van sigbare lig; dit strek van die rooi kant van die sigbare spektrum by 700 nm tot by 1 mm. Hierdie reeks golflengtes stem ooreen met ’n ree ...

Ingewandskoors

Na n persoon aangesteek het kry hy simptome wat n hoe koors van 39 ° tot 40 °C wat stadig styg, n stadige polsslag bradikardie, swakheid, kopsere, gebrekkige aptyt, ernstige diarree, maagkrampe, en n uitslag wat bestaan uit plat, rooskleurige vle ...

Ingrid Bergman

Ingrid Bergman was ’n Sweedse aktrise wat in verskeie Europese en Amerikaanse rolprente te sien was. Sy het drie Oscars, twee Emmys, vier Golden Globes, ’n Bafta en ’n Tony vir beste aktrise gewen. Sy word veral onthou vir haar rolle in Casablanc ...

Helge Ingstad

Helge Marcus Ingstad was n Noorse ontdekkingsreisiger en skrywer. Nadat hulle n aantal Noorse nedersettings gekartografeer het, het Ingstad en sy vrou Anne Stine, n argeoloog, in 1961 die oorblyfsels van n Wiking-nedersetting in LAnse aux Meadows ...

Portaal: Inhoudsopgawe/Hoofpunte/Geskiedenis en gebeurtenisse

History – record of past events and the way things were. It is also a field, responsible for the discovery, collection, organization, and presentation of information about the past. Ancient Rome – civilization that started on the Italian Peninsul ...

Portaal: Inhoudsopgawe/Hoofpunte/Wiskunde en logika

Formal sciences – Branches of knowledge that are concerned with formal systems. Unlike other sciences, the formal sciences are not concerned with the validity of theories based on observations in the real world, but instead with the properties of ...