ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 382

Ranchi

Ranchi is die hoofstad en tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Jharkhand ná Dhanbad‎ met n bevolking van 1 126 741 in 2011.

Solapur

Solapur, vroeer Sholapore, is n stad in die Wes-Indiese deelstaat Maharasjtra, met n bevolking van 951 118 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die suidweste daarvan gelee. Die belangrikste nyw ...

Srinagar

Srinagar is die somer-hoofstad en grootste stad in die Indiese deelstaat Jammu en Kasjmir met n bevolking van 1 273 312 in 2011. Dit is Indie se noordelikste stad met n bevolking van meer as een miljoen, en is in die Himalaja aan die Jhelaum-rivi ...

Surat

Surat is n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese staat Gujarat. Die stad lê in die weste van die land. Surat het n bevolking van 4 467 797 inwoners in 2010 gehad en is die 8ste grootse stad in Indie.

Tiruchirappalli

Tiruchirappalli, vroeer Trichinopoly, ook Tiruchi of Trichy genoem, is n stad in die Suidwes-Indiese deelstaat Tamil Nadu, met n bevolking van 916 857 in 2011. Die stad is die vierde grootste metropolitaanse gebied in die deelstaat en is in die s ...

Vadodara

Vadodara is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Gujarat ná Ahmedabad en Surat met n bevolking van 1 602 424 in 2012. Dit is n belangrike industriele en universiteitstad met n groot nywerheidsektor. Vadodara was een van die gasheerste ...

Vijayawada

Vijayawada, vroeer: Bezawada, is die derde grootste stad in die Indiese deelstaat Andhrapradesj ná die hoofstad Hyderabad en Visakhapatnam met n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna-rivier naby die Golf van Bengale gelee.

Ambon

Ambon is n stad in Indonesie op die Ambon-eiland, en die hoofstad van die Molukke-provinsie. Dit dien ook as n belangrike hawe, en het n lughawe en twee universiteite. Ambon het as stad 5 gebiede kecamatan: Nusaniwe Sirimau Teluk Ambon Baguala Te ...

Bandar Lampung

Bandar Lampung is n stad en lê in die provinsie Lampung op die eiland Sumatra in Indonesie. Bandar Lampung is die provinsiale hoofstad.

Bandoeng

Bandoeng is n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesie. Bandoeng is die provinsiale hoofstad. Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesie, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook n treinstasie a ...

Banjarmasin

Banjarmasin is n stad wat in die provinsie Suid-Borneo in Indonesie gelee is. Banjarmasin is die provinsiale hoofstad.

Banten

Banten is n stad in die provinsie Banten in Indonesie. Banten is die ou hoofstad van die sultanaat; Serang is nou die administratiewe hoofstad van die nuwe provinsie. Tot 2000 lê Banten in die provinsie Wes-Java.

Bekasi

Die stad het 12 amptelike stadsbuurte. Noord-Bekasi Jatiasih Pondok Gede Jatisampurna Oos-Bekasi Pondok Melati Medan Satria Mustika Jaya Suid-Bekasi Bantar Gebang Wes-Bekasi Rawa Lumbu

Binjai

Binjai is n stad en lê in die provinsie Noord-Sumatra in Indonesie. Medan is die provinsiale hoofstad en lê 20 km. wes van Binjai.

Blitar

Blitar is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Dit lê suid van die vulkane Kelud en Kawi. Soekarno, n boorling van Blitar en die eerste president van Indonesie, lê hier begrawe.

Bogor

Bogor is n stad op die Java-eiland in Indonesie in die provinsie Wes-Java, se bynaam is regenstad. Sy is die beste bekend vir haar plantetuin en paleis.

Cimahi

Cimahi is n stad en in die provinsie Wes-Java in Indonesie gelee is. Die spelling vroeer was Tjimahi. Die stad het n Militêre Skool en hospitaal.

Cirebon

Nederlands-Indiese tyd: H. Scheffer 1939-1942 J.H. Johan 1921-1926 Mr. H.E. Boissevain 1935 Mr. C.E.E. Kuntze 1936-1938 R.A. Schotman 1926-1928 J.M. van Oostrom Soede 1929-1934

Denpasar

Denpasar is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Denpasar is vanaf 1958 die hoofstad van die provinsie. Denpasar is vandag nie net n gewilde toeristebestemming nie met die sandstrand Kuta, maar ook n handel- en nywerheids ...

Depok

Abdul Wachyan 1988-1991 Nur Mahmudi Ismail 2005-nu Sofyan Safari Hamim 1992-1996 Moch. Rukasah Suradimadja 1982-1984 I. Tamdjid 1984-1988 Badrul Kamal 1997-2005 Moch Masduki 1991 - 1992

Jogjakarta

Jogjakarta is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die spesiale provinsie Jogjakarta. Die sultan is die baas van die provinsie.

Kediri

Nederlands-Indiese tyd: Mr. L.K. Wennekendonk 1929-1936; J.G. Ruesink 1936-1940; M. Scheltema 1940-1941; Dr. J.R. Lette 1941-1942. Indonesiese tyd: H.A. Maschut tot in 2009; Dr. H. Samsul Ashar Sp.PD 2009-nu

Magelang

Magelang Utara Noord-Magelang: Kramat Selatan Potrobangsan Kramat Utara Wates Kedungsari Magelang Tengah Sentraal-Magelang: Gelangan Kemirirejo Rejowinangun Utara Cacaban Panjang Magelang Magelang Selatan Suid-Magelang: Rejowinangun Selatan Tidar ...

Makassar

Die stad Makassar het 14 gebiede Indonesies: kecamatan: Biring Kanaya, Manggala Panakkukang Tamalate Tamalanrea Ujung Tanah Mamajang Bontoala Wajo Rappocini Ujung Pandang Makassar Mariso Tallo

Malang

Malang is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.

Manado

Manado is n stad in Indonesie op die Celebes-eiland. Manado is die hoofstad van die provinsie Noord-Celebes.

Medan

Snelweg Indonesies: Jalan Tol naar Balawan en Kaap Morawa sentrum vir handel en industrie. Medan het n internasionale lughawe "Polonia". Medan het n hooftreinstasie. Hawe Balawan 20 km vanaf Medan per boot.

Padang

Padang is n stad in Indonesie op die Sumatra-eiland in die Wes-Sumatra-provinsie. Padang is die provinsiale hoofstad. Padang het sedert 2005 n nuwe lughawe: Minangkabau International Airport.

Palembang

Palembang is n stad en lê in die provinsie Suid-Sumatra in Indonesie. Palembang is die provinsiale hoofstad. Daar is ook n groot oliesuiweringsaanleg.

Pasuruan

Pasuruan is n stad en lê in die provinsie Oos-Java in Indonesie. Die stad het vroeer ook die name: Passourouang, Passarouang, Passoeroeang, Passourawang, Passourouan, Pasoeroewan, Passouroang, Passourowang en Passourouangh.

Pekanbaroe

Pekanbaroe is n stad in Indonesie op die Sumatra-eiland in die Riau-provinsie. Vanaf 1959 is Pekanbaroe die provinsiehoofstad.

Pontianak

R. Soepardan 1947-1948; Ads. Hidayat 1948-1950; Ny. Rohana Muthalib 1950-1953; Soemartoyo 1953-1957; A. Muis Amin 1957-1967; Siswoyo 1967-1973; Muhammad Barir 1973-1978; T.B. Hisny Halir 1978-1983; H. A. Majid Hasan 1983-1993; R.A. Siregar, S.Sos ...

Semarang

Die stad het 16 buurte/distrikte Indonesies:kecamatan: Mijen Semarang Utara Noord Gayamsari Banyumanik Semarang Barat Wes Semarang Timur Oos Candisari Tembalang Ngaliyan Tugu Pedurungan Semarang Selatan Suid Gunungpati Gajahmungkur Semarang Tenga ...

Singaraja

Singaraja is n stad in Indonesie op die Bali-eiland in die Bali-provinsie. Singaraja was tot 1958 die hoofstad van die provinsie. Die naam beteken plek van die leeukoning. Die stad lê in die regentskap Buleleng en het geen eie burgemeester nie, m ...

Suid-Tangerang

Suid-Tangerang is n onafhanklike stad op die Indonesiese eiland Java en is net suid van Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta gelee. Die stad het n bevolking van 1 436 187 in 2014 gehad en het n oppervlakte van 147.19 km². ...

Surabaya

Surabaya is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Die stad staan bekend as die hoofkwartier en opleidingsentrum van die Indonesiese Vloot.

Tangerang

Tangerang is n stad en lê in die provinsie Banten in Indonesie op die eiland Java. Tangerang is net noord van Suid-Tangerang in die Metropolitaanse Hoofstadgebied van Djakarta gelee.

Tegal

Tegal is n stad in Indonesie op die Java-eiland in die Midde-Java-provinsie. Tegal is die sentrum vir die suikernywerheid suikerriet. Die stad is veral bekend vir sy soete brood.

Arbil

Arbil is n stad in die noorde van Irak. Dit het in 2009 n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Arbil is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en is gelee noordwes van ...

Bagdad

Bagdad is die hoofstad en grootste stad van Irak. Bagdad is ook die tweede grootste stad in die Arabiese wêreld. Die stad het n bevolking van 9 028 636 in 2015 gehad en n oppervlakte van 204.2 km². Dit is aan die Tigrisrivier gelee en is in 762 d ...

Kirkoek

Kirkoek is n bekende oliestad in noordelike Irak, wat 236 km noord van Bagdad gelee is. Die stad het n bevolking van 902 520 in 2013 gehad. Kirkoek is veral bekend vir sy multikulturele diversiteit en word daarom die "kulturele hoofstad van Irak" ...

Mosoel

Mosoel is n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier gelee is. Die stad het n bevolking van 1 800 000 in 2009 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad en Basra. Mosoel is gelee net oos van die grens tot ...

Sulaymaniyah

Sulaymaniyah is n stad in die noordooste van Irak. Die stad het n bevolking van 1 500 000 in 2012 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad, Basra, Mosoel en Arbil. Sulaymaniyah is gelee net wes van die grens tot Ira ...

Ahvaz

Ahvaz is n stad in die suidweste van Iran. Die stad het n bevolking van 1 425 891 in 2008 gehad en is die sewende grootste stad van die land. Ahvaz is gelee net noord van die Persiese Golf en oos van die grens tot Irak. Ahvaz is die grootste stad ...

Bukan

Bukan is n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran gelee is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieel. Die stad het ongeveer 175 065 inwoners 2012. Di ...

Isfahan

Isfahan is die hoofstad van die gelyknamige provinsie in Iran. Dit is sowat 340 km suid van Teheran op n plato in die hartland van Iran gelee waar dit reeds sedert die antieke tydperk as een van die belangrikste stedelike nedersettings bestaan. G ...

Jahrom

Jahrom is n Perses-bewoonde stad wat in die provinsie Fars in die Suid van Iran gelee is. Die stad het ongeveer 141 634 inwoners.

Karaj

Karaj is n stad in die noorde van Iran. Die stad het n bevolking van 2 086 000 in 2010 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan en Tabris. Karaj is gelee net wes van Teheran, suid van die Kaspiese ...

Mashhad

Mashhad is die tweede grootste stad van Iran naas die hoofstad Teheran en het meer as 2.5 miljoen inwoners. Dit is die hoofstad van die provinsie Khorasan, die grootste provinsie van Iran wat in die Noordooste van die land lê. Mashhad is n toeris ...

Nishapur

Nishapor of Nishapur is n stad in die provinsie Khorasan met meer as 200 000 inwoners. Nishapur is n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Khayam, Attar, Kamal-o-molk en enige ander. Nishapur staan soos vele stede en streke i ...