ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 380

Santa Marta

Santa Marta is n stad in Colombia. Dit is die hoofstad van die departement Magdalena en die vierde grootste stedelike stad van die Karibiese streek Colombia, na Barranquilla, Cartagena en Soledad.

Valledupar

Valledupar Dit is n Colombiaanse munisipaliteit, hoofstad van die departement Cesar. Dit is die hoof van die homonieme gemeente, wat n uitbreiding van 4493 km², 493 342 inwoners het, en saam met sy metropolitaanse gebied 677 941 versamel.

Villavicencio

Villavicencio is n Colombiaanse munisipaliteit, hoofstad van die departement Meta en die belangrikste kommersiele sentrum van die Oostelike Vlakte. Dit is gelee aan die voet van die Cordillera Oriental, noordwes van die Meta-afdeling, aan die reg ...

Puerto Limón

Limón, ook bekend as Puerto Limón is die hoofstad van die Limón provinsie van Costa Rica. Met 105 000 mense wat daar woon is dit die tweede grootste stad in Costa Rica met die land se grootste hawe.

San José, Costa Rica

San José is sedert 1821 die hoofstad en grootste stad van Costa Rica. Die stad is in 1738 deur Spanjaarde as Villa Nueva de la Boca del Monte gestig. Die stad het n bevolking van 1 404 242 en van 2 350 000 in die metropolitaanse gebied in 2011 ge ...

Kalemie

Kalemie is n stad in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit lê op die oewer van die Tanganjika-meer.

Kananga

Kananga is die hoofstad van die Lulua-provinsie in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suide van die land gelee, en het n bevolking van 1 130 000 in 2004 gehad.

Kinshasa

Kinshasa is die hoofstad en grootste stad van die Demokratiese Republiek die Kongo, wat tot ses jaar ná die land sy onafhanklikheid van Belgie verkry het as Leopoldstad bekend gestaan het. Dit is n rivierhawe en aan die Kongorivier, oorkant die h ...

Kisangani

Kisangani is n stad in die noordooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad het n bevolking van 935 977 in 2012 gehad en is in die noordelike sentrum van die land gelee.

Kolwezi

Kolwezi is die derde grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suid-ooste van die land gelee, en het n bevolking van 910 167 in 2005 gehad.

Lubumbashi

Lubumbashi is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suid-ooste van die land gelee, en het n bevolking van 1 139 064 in 2009 gehad. Die stad is ook bekend as Lshi en Lubum.

Mbanza-Ngungu

Mbanza-Ngungu is n stad in die weste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad het n bevolking van sowat 100.000.

Mbuji-Mayi

Mbuji-Mayi is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek die Kongo en het n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het n oppervlakte van 135.12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai.

Dorf Molle

Dorf Molle is ’n windmeul en ’n watermeul wat 6 km noord van die Deense dorp, Dronninglund, aan die Vensysselstreek, gelee is. Die tuin met die geboue daar naby word as ’n museum ingespan.

Mariager

Die oppervlakte was 201.09 vierkante kilometer. Die plaas het 8 300 inwoners gehad met 4205 manne en 4095 vroue 2005. Die munisipaliteit val sedert die herindeling van 2007 onder die nuutgevormde munisipaliteit Mariagerfjord.

Oster Hurup

Oster Hurup is n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Mariagerfjordmunisipaliteit. Dit het 749 inwoners. Dit is n gewilde vakansieplek en in die somer kom duisende toeriste hierheen. Dit is aan die Oos-Jutland gelee, by Kattegat en is n ...

Roskilde

Roskilde is n stad op die Deense eiland Seeland, wat aan die gelyknamige fjord en ongeveer 30 kilometer van Kopenhagen af lê. Dit is die hoofstad van die gelyknamige amt of provinsie. Roskilde is n antieke stad en was die hoofstad van Denemarke t ...

Tonder

Tonder is n stadjie in die suide van Denemarke. Dit lê in die gelyknamige munisipaliteit Tonder in die streek Suid-Denemarke. Die stad het 7 792 inwoners, ongeveer 20% van die totale aantal inwoners in die munisipaliteit. Tonder behoort tot die h ...

Federale stad

Die term federale stad word gebruik om die status aan te dui van sekere stede in Duitsland, Switserland en Rusland, en is ’n historiese term in die Verenigde State van Amerika. In Duitsland is Bonn sedert 28 April 1994 aangewys as ’n federale sta ...

Alexandrië

Hierdie artikel handel oor die stad in Egipte. Vir die woonbuurt/township in Suid-Afrika, sien Alexandra. Die dorp Alexandria is in die Oos-Kaap. Alexandrie is die tweede grootste stad van Egipte en sy belangrikste seehawe aan die Middellandse Se ...

Aswan

Aswan is n stad in die suide van Egipte, op die oosoewer van die Nylrivier. Dit is in een van die droogste streke ter wêreld gelee en het bekend geword nadat die tweede Aswandam in die Nylrivier in die 1960s daar gebou is. Aswan het sowat 290 000 ...

Giza

Giza of Gizeh is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrie met n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Groot Piramide, Dodeakker van Giza en die Piramides van Giza. Die stad lê naby Kaïro aa ...

Kaïro

Kaïro is die hoofstad van Egipte en die grootste stad in die Arabiese wêreld. Die Egiptenaars gebruik dikwels ook die Hoog-Arabiese landnaam مصر, vir hulle hoofstad. Met sy 9.7 miljoen inwoners in die stad en sowat 20.5 miljoen in die metropolita ...

Leontopolis

Leontopolis was ’n stad van Antieke Egipte. In Egipties is dit Taremoe genoem en vandag is dit bekend as Tell al Moeqdam.

Port Said

Port Said is n belangrike hawestad in die noordooste van Egipte, gelee aan die Middellandse See. Die noordelike ingang van die Suezkanaal is hier gelee. In 2003 het die stad 560 000 inwoners gehad, met n geskatte bevolking van 603 787 teen 2010. ...

Saïs

Saïs was ’n stad van Antieke Egipte in die westelike Nyldelta. Dit was die hoofstad van die vyfde nomos van Benede-Egipte en het die hoofsetel van mag geword tydens die 24ste Dinastie en die 26ste Dinastie in die Laat Tydperk. Sy Egiptiese naam w ...

Shubra El-Kheima

Shubra El-Kheima is n stad in die noordweste van Egipte, wat aan die Nylrivier gelee is. Die stad het n bevolking van 1 016 722 in 2006 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad Kaïro, Alexandrie en Gizeh. Shubra El-Kheima ...

Narva

Narva, wat aan die gelyknamige rivier gelee is, is die derde grootste stad van Estland met n bevolking van meer as 65 000 mense. Sowat 95 persent van die inwoners is etniese Russe, en Narva dien as die kulturele sentrum van Estland se beduidende ...

Pärnu

Toerisme is baie belangrik vir die ekonomie. Meeste van die toeriste is Finne en Este, maar meeste van die hotelle kan beide Engels en Frans praat. Die hawe is nie meer so belangrik vir die ekonomie nie.

Tallinn

Tallinn is die hoofstad en grootste stad van Estland. Die stad lê aan die Finse Golf in die noord-weste van Estland, teenoor die Finse hoofstad Helsinki. Tallinn is n belangrike nywerheid- en kulturele sentrum en die beduidendste Estniese seehawe ...

Tartu

Tartu is die tweede grootste stad in Estland wat aan weerskante van die Emajõgi-rivier uitgebrei het en dien vandag as die ekonomiese en kulturele sentrum van Suid-Estland. Tartu het die oudste en grootste Universiteit in Estland met sowat 16 000 ...

Big Bend, Eswatini

Die Edu-care Sentrum is n kleuterskool wat voorsiening maak vir Swazis en buitelandse kinders. Ubombo Primêre Skool en Sisekelo Hoerskool is beide in Big Bend gelee. Hulle is in die laat 1970s gestig en het n hoe vlak van onderrig en uitnemendhei ...

Manzini

Manzini is een van die grootste stede van Eswatini en is die hoofstad van die gelyknamige distrik. Volgens die 2004-sensus het die stad 73 000 inwoners gehad. Die stad was tot 1960 bekend as Bremersdorp en is die belangrikste industriele sentrum ...

Mbabane

Mbabane is die hoofstad en grootste stad van Eswatini, n land in Suider-Afrika. Die stad het in 2010 n bevolking van 94 874 gehad en n oppervlakte van 150 km². Dit is in 1902 gestig.

Ngwenya

Ngwenya is n dorp in westelike Eswatini, naby die grens met Suid-Afrika, noord-wes van Mbabane op die MR3-pad. Die Suid-Afrikaanse dorp oorkant Ngwenya is Oshoek in die Mpumalanga-provinsie. Die dorp is bekend vir glasproduksie en glaskuns. Die M ...

Nhlangano

Nhlangano is die vierde grootste nedersetting in Eswatini en die setel van die distrik Shiselweni. Die dorp is vroeg in die 1920’s deur Afrikaners as ’n landbousentrum aangelê en het lank as Goedgegun bekendgestaan. Hierdie Afrikaners het die NG ...

Piggs Peak

Piggs Peak is klein dorpie in die noordweste van Eswatini. Die nedersetting het ontstaan toe goud hier ontdek is in 1884, maar deesdae is bosbou die belangrikste ekonomiese bedrywigheid. Die dorpie is genoem na William Pigg.

Sandlane

Sandlane is n nedersetting en grenspos in Eswatini op die grens met Suid-Afrika; aan die Suid-Afrikaanse kant is die grenspos bekend as Nerston. Die grenspos is tussen 08:00 en 18:00 oop. Die nedersetting lê op die MR19-pad 40 km suidwes van die ...

Siteki

Siteki is n dorp in die ooste van Eswatini wat vroeer as Stegi bekendgestaan het. Dit is genoem na aanleiding van n verklaring deur Mbandezi wat sy manskappe toegelaat het om te trou. Die dorp is gelee in die Lebomboberge. Hier was vroeer n klein ...

Addis Abeba

Addis Abeba is die hoofstad en grootste stad van Ethiopie en lê op n hoogte van 2 355 m. Addis Abeba het n internasionale lughawe, n spoorlyn wat na die hawe van Djiboeti lei en n universiteit 1950. Belangrike bedrywe sluit tabak, voedselprodukte ...

Aksum

Aksum, Aksoem of Axum is n stad in die verre noorde van Ethiopie, in die sone Mehakelegnaw en die Tigray-streek, taamlik na aan die grens met Eritrea. In 2007 het dit n bevolking van 49 523 gehad. In die verlede was dit die hoofstad van die Konin ...

Bahir Dar

Bahir Dar of Bahar Dar is ’n stad in die noordweste van Ethiopie. Dis die hoofstad van die Amhara-streek, een van die land se nege administratiewe streke. Administratief is Bahir Dar ’n Spesiale Sone, ’n benaming wat val tussen ’n geoktrooieerde ...

Gondar

Gondar of Gonder is ’n stad en afsonderlike woreda in Ethiopie. Dis gelee in die Semien-Gondar-sone van die Amhara-streek, noord van die Tanameer aan die Klein Angerebrivier en suidwes van die Simiengebergte, 2 133 meter bo seespieel. Die stad wo ...

Harar

Harar is n stad in Ethiopie en die hoofstad en enigste stad van die stadstreek Harari. In 2012 het Harar n bevolking van 151 977 gehad, van wie die meeste Moslems was. Die stad het 99 moskee, een vir elk van die 99 Skone Name van God. Daarom word ...

Lalibela

Lalibela is n dorp in die noorde van Ethiopie in die sone Semien Wollo van die streek Amhara. In 2014 het die dorp n bevolking van 20 000 gehad. In die 13de eeu was dit die hoofstad van die Ethiopiese ryk en naas Aksum bly dit tot vandag die bela ...

Caloocan

Caloocan is ná Manila en Quezon Stad die derde grootste stad van die Filippyne. Die stad het n bevolking van 1 489 040 met 249 567 huishoudings in 2010 gehad en het n oppervlakte van 53.33 km².

Quezon Stad

Quezon Stad was van 1948 tot 1976 die hoofstad en is voor Manila die grootste stad van die Filippyne. Die stad het n bevolking van 2 679 450 met 480 624 huishoudings in 2007 gehad en het n oppervlakte van 166.20 km².

Espoo

Espoo is n munisipaliteit en stad gelee in Uusimaa aan die suidkus van die republiek Finland. Espoo lê direk wes van die hoofstad Helsinki en maak deel uit van die stedelike agglomerasie, net soos Vantaa en Kauniainen. Espoo is n tweetalige stad ...

Mariehamn

Mariehamn is die hoofstad en grootste stad van Åland, n outonome administratiewe provinsie en gebied van Finland. Die stad het n bevolking van 11 161 mense in 2010 gehad en het n oppervlakte van 11.79 km². Toe Mariehamn, tans die enigste stedelik ...

Rauma

Rauma is n stad en munisipaliteit in die weste van Finland. Dit is in die suide van die provinsie Satakunta aan die Oossee gelee. Rauma is die derde oudste stad in Finland ná Turku Åbo en Porvoo Borgå en het reeds in 1442 stadstatus gekry. Vandag ...