ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 377

Geelblom

Die geelblom is n klein, laaggroeiende struikie wat dikwels in tuine as n grondbedekker gebruik word. Dit dra geel blommetjies in die lente en het klein heldergroen blare wat amper soos hande lyk.

Geelblom-bloudissel

Die geelblom-bloudissel is n indringerplant in Suid-Afrika. Die plant is inheems aan Wes-Indie en moontlik ook aan Sentraal-Amerika en Florida. Dit is ook n indringerplant in Indie, Nepal, Bangladesj, Meksiko en op Fiji en Mauritius. Die sade bev ...

Geelbors-tamarin

Die Geelbors-tamarin is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowbrea ...

Geelchromis

Die geelchromis is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan maar is ook al waargeneem by die Aliwal-bank in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellow chromis.

Geelgousblom

Die geelgousblom is een van die plante wat gousblom genoem word. Dit is inheems aan Suid-Afrika en Namibie. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is n eenjarige kruid wat 20 cm hoog kan word. Die blare is tot 4 cm lank en die blomhofie ...

Geelhout

Die breeblaar-geelhout of opregte geelhout is n groot immergroen boom wat tot 35 m hoog word in die familie Podocarpaceae. Die stam kan n middellyn van tot 3 m hê. Die boom is Suid-Afrika se nasionale boom. Dit is reusagtig wanneer dit in immergr ...

Geelkop-snellervis

Die Geelkop-snellervis is n vis wat voorkom in die Stille- en Indiese oseane, ook in die Rooisee en die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Yellowmargin triggerfish.

Geelkop-vlindervis

Die Geelkop-vlindervis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot sentraal-KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowhead butterflyfish.

Geelneusmalmok

Die geelneusmalmok, of geelneusalbatros, is n algemene seevoel. Wetenskaplikes is dit tans nie eens of die voel eintlik twee spesies verteenwoordig, die Atlantiese geelneusmalmok en die Indiese geelneusmalmok, of die tweede n subspesie van die ee ...

Geelpensklipkabeljou

Die Geelpensklipkabeljou is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is bruin met n geel pens en het wit-groen vlekke op die rug en sye. Dit word tot 1.5 m lank en weeg dan 26.7 kg. Die vis kom voor in diep rot ...

Geelpooteekhorinkie

Die geelpooteekhorinkie, ook genoem die boomeekhoring, is eekhoring wat in beboste gebiede in groot dele van Afrika voorkom. Hierdie eekhorings is oordag aktief in bome lewe. Hul dieet bestaan hoofsaaklik uit insekte, aalwynblare, blaarknoppies, ...

Geelrant-bontpaling

Die Geelrant-bontpaling is n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellow- ...

Geelrant-maanstert

Die Geelrant-maanstert is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by Port St. Johns. In Engels staan die vis bekend as die Yellow-edge lyretail.

Geelrug-piesangvis

Die Geelrug-piesangvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan aan die ooskus van Afrika van Somalie tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Yellowback fusilier.

Geelslang

Die Geelslang is n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap. Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

Geelsnapper

Die Geelsnapper is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellow snapper.

Geelspikkel-skerpioenvis

Die Geelspikkel-skerpioenvis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Yellowspotted scorpionfish.

Geelstert

Die Geelstert is n vis wat voorkom aan die hele Suider-Afrikaanse kus vanaf Port Nolloth tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die vis kom ook voor by die St. Helena- en Tristan da Cunha-eilande. Die Latynse naam is ter ere van die Franse natuurku ...

Geelstert-goudvissie

Die Geelstertgoudvissie is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail goldie.

Geelstert-klipkabeljou

Die Geelstert-klipkabeljou is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Oman tot Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blue and yellow rockcod.

Geelstert-nooientjie

Die Geelstert-nooientjie is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail damsel.

Geelstert-piesang

Die Geelstert-piesang is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Margate. In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail blue snapper.

Geelstert-tamarin

Die Geelstert-tamarin is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowtail tamarin.

Geelstreep-bokvis

Die Geelstreep-bokvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Yellowstripe goatfish.

Geelstreep-piesangvis

Die Geelstreep-piesangvis is n vis wat so onlangs as 2013 eers geïdentifiseer is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom aan die ooskus van Suidelike Afrika voor. In Engels staan die vis bekend as die Goldsash fusilier.

Geelstreep-snapper

Die Geelstreep-snapper is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail snapper.

Geelstreepboskruiper

Die geelstreepboskruiper is n gelokaliseerde algemene standvoel in woude se middelstrata en blaredak. Die voel staan ook bekend as die Geelstreeptiptol en in Engels as die Yellow-streaked Bulbul. Die voel kom voor in verkeie kolle aan die oosteli ...

Geelsug

Geelsug is n aandoening waartydens die vel en slymvliese n gelerige kleur kry. Die oorsaak hiervan is n oormaat galpigment in die bloed. Daar word algemeen tussen drie tipes geelsug onderskei: Hemolitiese geelsug word veroorsaak deur abnormale bl ...

Geelvarkoor

Die Geelvarkoor is ’n spesie in die aronskelkfamilie, Araceae. Dit is n knoldraende, meerjarige plant wat 40 tot 60 cm hoog word. Die blomme is geel, n lang smal aar van 8-9 cm en word omsluit deur n geel leeragtige skutblaar met n pers kol in di ...

Geelvin-doktervis

Die Geelvin-doktervis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin surgeonfish.

Geelvin-keiser

Die Geelvin-keiser is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, Sri Lanka, Seychelle-eilande, Comore-eilande, Madagaskar, Mauritius, Rodrigues en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by St. Lucia. In Engels staan die vis bekend as d ...

Geelvin-soldaat

Die geelvin-soldaat is n vis wat voorkom in beperkte gebiede in die Stille- en Indiese Oseane. Dit kom voor vanaf Oos-Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin soldier.

Geelvintuna

Die Geelvintuna, n roofvis, is n lid van die Tuna-familie en kom voor aan die hele kuslyn van Suid-Afrika, en wêreldwyd in tropiese, sub-tropiese en matige waters. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin Tuna of Tunny. Die Geelvintuna is ...

Geenhoringvis

Die Geenhoringvis is n vis wat voorkom in die weste van die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Sleek unicornfish of die ...

Geestesteuring

’n Geestesteuring of geestesversteuring, ook onder baie ander name bekend, van sielsiekte tot geestesongesteldheid, is ’n geestelike gedragspatroon of aandoening wat lei tot óf lyding óf ’n mindere vermoe om in die alledaagse lewe te funksioneer, ...

Geheimskrif

Geheimskrif is die versamelterm vir n aantal metodes en tegnieke waarvan die doel is om n mededeling oor te dra op so n manier dat net diegene vir wie die boodskap bestem is, dit kan verstaan. In bree trekke kan die metodes en tegnieke in twee ho ...

Gekonfedereerde State van Amerika

Die Gekonfedereerde State van Amerika) was n konfederasie van deelstate wat in 1860 en 1861 eensydige onafhanklikheid van die Verenigde State van Amerika verklaar het. Die konfederasie, wat tussen 1861 en 1865 bestaan het, is oorspronklik deur se ...

Gelapte snellervis

Die Gelapte snellervis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Patchy triggerfish.

Gelasium

Die Gelasium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die huidige sisteem en periode, die Kwartêr. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was ...

Pous Gelasius I

Pous Gelasius I word gesien as die derde pous wat van Afrika afkomstig is. Hy is in Kabylie gebore. Op 1 Maart 492 volg hy Pous Felix III op en regeer tot sy dood op 19 November 496. Hy word opgevolg deur Pous Anastasius II. Die naam Gelasius’ be ...

Geleedpotiges

Die Geleedpotiges of artropodes is n groot groep ongewerweldes. Diere soos insekte, spinagtiges, skaaldiere, garnale en veelpotiges is almal geleedpotiges. Geleedpotiges het gelede pote, n gesegmenteerde liggaam en n eksoskelet. Geleedpotiges het ...

Gelykvin-plooibek

Die Gelykvin-plooibek is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Algoabaai en ook by Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Evenfin pursemouth.

Gemaskerde koetsier

Die Gemaskerde koetsier is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan asook die ooskus van Afrika suidwaarts tot die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Masked coachman.

Gemeindebau

Die Oostenrykse Duitse term Gemeindebau verwys in Oostenryk na n soort munisipale woonstelkompleks wat veral in die vroee 20ste eeu opgerig is om die groot woningsnood te verlig. Gemeindebauten, die hartstuk van "Rooi Wene", soos die Oostenrykse ...

Gemmer

Gemmer of gemmerwortel is die risoom van die plant Zingiber officinale wat gebruik word as n lekkerny, medisyne of spesery. Dit verleen sy naam aan die familie Zingiberaceae. Ander noemenswaardige lede van hierdie plantfamilie is borrie, kardamom ...

Gemoedsteuring

Gemoedsteurings is ’n groep geestesteurings wat veroorsaak word deur ’n versteuring van die persoon se gemoedstoestand. Twee soorte gemoedsteurings word onderskei; dit hang af of daar maniese of hipomanies episodes betrokke is of was. Daar is dus ...

Gempylidae

Die Snoeke & Slang Makriele is n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies in die familie naamlik: Gempylinae en Trichiurinae.

Gemsbok

Die gemsbok is n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word. Volwasse gemsbokke het n gemiddelde massa van 200 kg en n hoogte van ongeveer 120 cm. Die bul het reguit horings wat n "V" op sy kop vorm en tot 122 cm l ...

Gendun Drup

Gendun Drup is in Sentraal-Tibet gebore as die seun van Gonpo Dorje en Jomo Namkha Kyi van ’n nomadiese volk. Hy is as ’n skaapwagter grootgemaak tot op die ouderdom van sewe, waarna hy in die Narthang-klooster geplaas is. Toe hy 20 jaar oud was ...

Gendun Gyatso

Gendun Gyatso is nadoods aangewys as die 2de Dalai Lama. Hy is naby Shigatse by Tanak, Sentraal-Tibet, gebore as die seun van Kunga Gyaltsen, ’n bekende meester van die Nyingma-tantra, en Machik Kunga Pemo. Sy naam word ook geskryf Gendün Gyatso ...