ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 375

Halifax, Nova Scotia

Halifax is die hoofstad en grootste metropolitaanse gebied van Nova Scotia, Oos-Kanada. Ná sy samesmelting met Dartmouth en Bedford in die jaar 1996 vorm die stad en sy omgewing die streeksmunisipaliteit Halifax Regional Municipality met sowat 36 ...

Hammerfest

Hammerfest is n stad met n oppervlakte van 847 vierkante kilometer en 9 372 inwoners in die Noord-Noorse fylke Finnmark. Dit staan bekend as een van die wêreld se noordelikste stede en as die eerste nedersetting in Europa wat in 1891 elektriese s ...

Havana

Havana is die hoofstad van Kuba. Die stad is op 25 Augustus 1515 deur die Spanjaarde onder Diego Velázquez de Cuéllar as Villa de San Cristóbal de La Habana gestig en op 16 November 1519 tot die huidige plek geskuif. Koning Filips II van Spanje h ...

Le Havre

Le Havre is n stad in die Noordwes-Franse département Seine-Maritime met n bevolking van sowat 174 000. Die stad, wat aan die regteroewer van die Seine naby sy monding in die Atlantiese Oseaan gelee is, huisves die tweede grootste seehawe in Fran ...

Hilo

Hilo is n sensusgebied aan die ooskus van die eiland Hawaii en die tweede grootste stad in die gelyknamige Amerikaanse deelstaat ná Honolulu met n bevolking van 40 759 mense volgens die sensus van 2000. Hilo is die administratiewe setel van Hawai ...

Hobart

Hobart is die hoofstad van die Australiese staat Tasmanie met n bevolking van 217 973 in 2013 en n oppervlakte van 1 695.5 km². Hobart was een van die Australiese gasheerstede tydens die Krieketwêreldbeker 1992 en Krieketwêreldbeker 2015.

Honfleur

Honfleur is n hawestad in die département Calvados met n bevolking wat in 2017 op 7 425 beraam is. Die stad, wat sowat 200 km noordoos van Parys en 90 km oos van Bayeux aan die suidelike oewer van die Seinemonding teenoor die groot seehawe en nyw ...

Hongkong

Hongkong, amptelik die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China, is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek China. Hongkong is oos van die Pêrelrivierdelta en Macau aan die kus v ...

Honolulu

Honolulu is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat Hawaii met n beraamde bevolking van 350 400 in die stad en sowat 953 200 in die metropolitaanse gebied wat feitlik oor die hele Oahu-eiland strek. Die stad lê aan die suidoos ...

Huizhou

Huizhou is n stad in die Chinese provinsie Hunan met n bevolking van 4 597 002 in 2010. Die stad is gelee in die suidooste van China naby die monding van die Parelrivier in die Suid-Chinese See. Huizhou grens in die weste aan Guangzhou, in die no ...

Huludao

Huludao is n stad in die Chinese provinsie Liaoning met n bevolking van 2 787 032 in 2007. Die stad is in die noordooste van China, wes van die grens met Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en aan die Geel See gelee. Huludao vorm saam ...

Hurghada

Hurghada is n toeristestad langs die Rooisee in Egipte met 248 000 inwoners. Dit is vroeg in die twintigste eeu gestig, en is veral sedert die 1980s uitgebou. Daar is ook n internastional lughawe.

Incheon

Incheon is die derde grootste stad naas die hoofstad Seoel en Busan in die noorde van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland gelee. Dié stad en het n bevolking van 2 899 071 in 2014 gehad en het n oppervlakte van 1 029.43 km² ...

Iqaluit

Iqaluit is die hoofstad en grootste nedersetting van die Kanadese gebied Nunavut. Met n bevolking van sowat 6 699, is Iqaluit die kleinste hoofstad in Kanada. Dit is aan die suidoostelike kus van die Baffin-eiland gelee. Die naam van die stad bet ...

Jamestown, Sint Helena

Jamestown is n hawe en die hoofstad van Sint Helena. Dit is in 1659 deur die Britse Oos-Indiese Kompanjie gestig. Die dorp se mees prominente eienskap is Jacobs Ladder met 699 trappe, wat in 1829 gebou is om Jamestown met n mas op Ladder Hill, wa ...

Jieyang

Jieyang is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 5 877 025 in 2010. Die stad is in die suidooste van China gelee, oos van Hongkong en Macao aan die kus van die Suid-Chinese See. Jieyang grens in die ooste aan Sjantou, in d ...

Jinzhou

Jinzhou is n stad in die Chinese provinsie Liaoning met n bevolking van 3 070 000 in 2010. Die stad is in die noordooste van China noordoos van Beijing en Tianjin aan die kus van die Golf van Bohai gelee. Jinzhou grens in die ooste aan Panjin, An ...

Johor Bahru

Johor Bahru is die tweede grootste stad van Maleisie ná Subang Jaya en voor die hoofstad Kuala Lumpur en lê net noord van Singapoer. Die stad het n bevolking van 1 463 800 in 2010 gehad en het n oppervlakte van 185 km². Dit is die hoofstad van di ...

Juneau

Juneau is die hoofstad van die deelstaat Alaska en is reeds in 1880 gestig deur goud prospekteerders. In 1900 het dit dorpstatus verkry. Die stad het vinnig gegroei soos die goudmyne in die omgewing ontwikkel het en het in 1906 die hoofstad van A ...

Kaapstad

Kaapstad is saam met Pretoria en Bloemfontein een van die drie hoofstede van die Republiek van Suid-Afrika en setel van die parlement. Dit is ook die administratiewe en parlementêre hoofstad van die Wes-Kaap en die tweede grootste stad in Suid-Af ...

Kaohsiung

Kaohsiung, soms ook Gaoxiong genoem is ná Nieu-Taipei die tweede grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met sowat 2.8 miljoen inwoners. Kaohsiung het n oppervlakte van 2 946 km² en word regstreeks deur die nasionale regering b ...

Karatsji

Karatsji is met n bevolking van 23 500 000 in 2013 die grootste stad van Pakistan asook van die Islamitiese wêreld en die tweede grootste stad ter wêreld na die Chinese stad Sjanghai. Dit is die belangrikste seehawe en finansiele sentrum van die ...

Kawasaki

Kawasaki is n stad met 1 436 368 inwoners in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Takao Abe. Die oppervlakte is 144.35 km².

Kingston, Jamaika

Kingston is die hoofstad en grootste stad van Jamaika, n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het in 2011 n bevolking van 1 041 084 gehad en n oppervlakte van 480 km². Kingston is in 1692 gestig en is aan Jamaika se suidkus gelee. Dit is di ...

Kitakyushu

Kitakyushu is n stad met 983 037 inwoners in Wes-Japan, op Kioesjoe-eiland. Die burgemeester is Kenji Kitahashi. Die oppervlakte is 486.81 km². Die naam van die stad beteken "Noord-Kioesjoe". Kitakyushu is halfpad tussen Tokio en Sjanghai gelee. ...

Kolkata

Kolkata is die hoofstad van die Indiese staat Wes-Bengale en is met n bevolking van 4 486 679 die vierde grootste stad in Indie. Kolkata lê aan die ooskus van Indie aan die Indiese Oseaan en is die grootste hawestad in Oos-Indie. Tot 1912 was Kol ...

Kourou

Kourou is n stad in die Franse oorsese département Frans-Guyana met n bevolking van sowat 25 000, sowat 40 kilometer noordwes van die hoofstad Cayenne aan die kus van die Atlantiese Oseaan. Die voormalige Franse strafkolonie Duiwelseiland lê naby ...

Kurnell

Kurnell is n woonbuurt in die suide van Sydney, Australie. Kurnell is sowat 22 kilometers suid van Sydney se sakekern gelee in die plaaslike regeringsgebied van die Sutherland Shire.

Kwinana

Kwinana is n plaaslike regeringsgebied in Wes-Australie. Dit beslaan n gebied van ongeveer 118 vierkante kilometer in die Perth metropool en is ongeveer 40 km suid van Perth se sentrale sakekern met die Kwinana Freeway langs. Kwinana het 287 km s ...

LAgulhas

L’Agulhas is ’n kusdorpie in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika en die suidelikste nedersetting op die Afrika-vasteland. Dit is net noordoos van Kaap Agulhas, die suidelikste punt van Afrika, gelee, waar die Indiese en Atlantiese Oseaan amptel ...

La Ceiba

La Ceiba is n stad in die noorde van Honduras met n bevolking van 174 006. Die stad is op 23 Augustus 1877 gestig en is aan die kus van die Karibiese See gelee.

La Rochelle

La Rochelle is n stad in die suidweste van Frankryk en die hoofstad van die département Charente-Maritime met n bevolking van 75 736. Die stad is aan die Golf van Biskaje gelee. La Rochelle was eeue lank die grootste Franse seehawe aan die Atlant ...

La Serena

La Serena is die grootste hawestad en vierde grootste stad van Chili. Dit is in 1544 deur Spanjaarde gestig en is die tweede oudste stad ná die hoofstad Santiago de Chile.

Lagos

Lagos is die grootste stad in Afrika en was tot 12 Desember 1991 die hoofstad van die Wes-Afrikaanse land Nigerie toe dit deur Abuja in die Federale Hoofstadgebied, reg in die middel van die land, vervang is. Die regering het met die beplanning v ...

Lianyungang

Lianyungang is n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met n bevolking van 4 822 300 in 2008. Die stad is in die ooste van China, aan die kus van die Geelsee gelee. Lianyungang grens in die suidooste aan Yancheng, in die suide aan Huaian en Suqia ...

Libreville

Libreville is die hoofstad en grootste stad van Gaboen met n bevolking van 797 003 in 2013. Die stad is die tuiste van ongeveer die helfte van die bevolking van Gaboen en het een van die grootste Europeer-bevolking in Sentraal-Afrika.

Lima

Lima is die hoofstad en grootste stad van Peru. Die stad het n bevolking van 7 605 742 in 2007 gehad en het n oppervlakte van 2 664.67 km². Die stad is op 18 Januarie 1535 deur Spanjaarde onder die conquistador Francisco Pizarro as Ciudad de los ...

Lissabon

Lissabon is die hoofstad van Portugal en die gelyknamige distrik en administratiewe gewes. Die stad is aan die monding van die Tejorivier in die Atlantiese Oseaan in die uiterste suidweste van Europa en aan die weskus van die Iberiese Skiereiland ...

Liverpool

Liverpool is n stad en seehawe in die Noordwes-Engelse metropolitaanse graafskap Merseyside aan die oostekant van die Merseyriviermonding en vlakby die Ierse See. Liverpool, wat in die historiese graafskap Lancashire gelee is, het vanaf 1207 die ...

Lobito

Lobito is n stad in die weste van Angola aan die kus van die Atlantiese Oseaan en het in 2005 n bevolking van 207 957 gehad. Die stad het een van die belangrikste hawens in Angola, maar die doeltreffendheid daarvan is kwaai gekortwiek deur verbre ...

Lorient

Lorient is n stad in die Bretonse département Morbihan met n oppervlakte van 17.48 vierkante kilometer en 61 548 inwoners. Die stad lê naby die monding van die Blavet- en Scorffriviere.

Los Angeles

Los Angeles is n groot, uitgestrekte metropool aan die weskus van die Verenigde State en die administratiewe setel van die Los Angeles-distrik in Suid-Kalifornie. Die stad is in 1781 deur die Spaanse kaptein Rivera y Moncada onder die naam El Pue ...

Luanda

Luanda is die hoofstad en grootste stad van Angola en die gelyknamige Angolese provinsie met n bevolking van sowat 2.5 miljoen. Die stad, wat aan die Atlantiese Oseaan lê, is ook die land se belangrikste hawe. Die metropolitaanse gebied van Luand ...

Lüderitz

Lüderitz is n klein seehawe en vissersdorp aan die Atlantiese kus van Namibie en die administratiewe hoofstad van die ǃNamiǂnûs-kiesafdeling in die Namibiese gewes ǁKaras. Die dorp is vernoem na die Bremense koopman Franz Adolf Eduard Lüderitz. D ...

Maceió

Maceió is n stad in die ooste van Brasilie en die hoofstad van die deelstaat van Alagoas. Die stad het n bevolking van 943 109 in 2011 gehad en het n oppervlakte van 510.655 km². Omtrent 33% van die bevolking in Alagoas woon in die stad.

Malindi

Malindi is n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 120 km noordoos van Mombasa. Die bevolking was 207 253 tydens die 2009-sensus.

Mamoudzou

Mamoudzou is sedert 1977 die hoofstad en grootste stad van Mayotte, n oorsese gebied van Frankryk in die Indiese Oseaan. Die stad het n bevolking van 57 281 in 2011 gehad en n oppervlakte van 41.94 km².

Manila

Manila is sedert 1976 die hoofstad en ná Quezon Stad die tweede grootste stad van die Filippyne. Die stad het n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad en het n oppervlakte van 38.55 km².

Maoming

Maoming is n stad in die Chinese provinsie Guangdong met n bevolking van 5 817 753 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See gelee. Maoming grens in die weste aan Zhanjiang, is 362 kilometer vanaf Guangz ...

Maputo

Maputo is die hoofstad van Mosambiek met n oppervlak van 346.77 vierkante kilometer en n bevolking van 1 101 170 in 2017. Die metropolitaanse gebied van Maputo, wat die voorstad Matola insluit, het n bevolking van 1 766 823. Die ekonomie van die ...