ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 374

Filoktetes

In die Griekse mitologie is Filoktetes die seun van die koning Poias van Meliboia in Thessalie, en van Demonassa. As deel van die Argonoute het hy Jason in die soektog na die Goue Vlies begelei. Hy het ook aan die kant van die Grieke aan die Troj ...

Filomate

Die Filomate of Genootskap van Filomate, was n geheime Pools-Litause studentevereniging wat tussen 1817 en 1823 aan die Keiserlike Universiteit van Vilnius bestaan het.

Filosofie

Filosofie of wysbegeerte is n vakgebied wat die kennis van, en insig in n verskeidenheid fundamentele sake najaag, soos byvoorbeeld realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid. In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebrui ...

Finale Oplossing

Die Finale Oplossing tot die Joodse Vraag verwys na die Nasionaal-Sosialiste se plan vir die stelselmatige volksmoord van die Europese Joodse bevolking tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die term is die eerste keer deur Adolf Eichmann gebruik. Hy wa ...

Fingoland

Fingoland is n historiese naam vir die gebied tussen die Groot-Keirivier en die Mbhasherivier en beslaan dele van die distrikte van Butterworth, Nqamakwe, Tsomo en Dutywa. Dit lê suid van Tembuland, wes van Galekaland en noord van Brits-Kaffraria ...

Fins

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Finne. Fins behoort tot die Oosseefinse tak van die Fins-Oegriese tale, wat een van die twee subfamilies van die Oeraalse tale verteenwoordig. Fins is nou verwant aan Estnies en ver ...

Fins-Permiese tale

Die Fins-Permiese tale vorm volgens die tradisionele beskouing saam met die Oegriese tale een van die hooftake van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie. Fins-Oegries het na raming in ongeveer 2500 – 3000 v.C in Fins-Permies en Oegri ...

Fins-Samiese tale

Die Fins-Samiese tale of Fins-Lappiese tale is n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat bestaan uit die Oosseefinse tale en die Samiese tale. Die tale word in die landstreke om die Oossee en verder Noord tot in die N ...

Fisantagtiges

Die fisantagtiges of jagvoels is n familie van kleurryke voels in die orde van hoendervoels. Die familie omvat ongeveer 50 genera met 181 spesies. Dit sluit onder ander fisante, kalkoene, kwartels, patryse en poue in. In Suid-Afrika is net patrys ...

Bobby Fischer

Robert James Fischer was n grootmeester in skaak wat in 1972 die enigste Amerikaner geword het wat die amptelike wêreldkampioenskap in skaak kon wen. Robert James Fischer is op 9 Maart 1943 in die VSA gebore en sterf op 17 Januarie 2008 in Ysland ...

Fisies-organiese chemie

Die fisies-organiese chemie is n tak van die organiese chemie wat die fisiese agtergronde van organiese verbindings en hulle reaktiwiteit bestudeer. Hiermee het die gebied ook ooreenkomste met die fisiese chemie. In die 20ste eeu het vrae van bin ...

Fisiese chemie

Fisiese chemie is die studie van die fisiese basis van chemiese stelsels en prosesse. Moderne fisiese chemie is stewig gegrond op fisika. Belangrike studierigtings sluit in vastetoestandchemie chemiese termodinamika oppervlakchemie chemiese kinet ...

Fisika

Fisika phusikḗ "natuurkennis", van φύσις phúsis "natuur") is die wetenskap van die natuur in die breedste sin. Fisici bestudeer die gedrag en eienskappe van materie in ’n groot verskeidenheid verbande, wat wissel van die subatomiese deeltjies wat ...

Fiskaallaksman

Die fiskaallaksman is n algemene standvoel wat oor feitlik die hele Suider-Afrika voorkom in oop habitats asook parke en tuine. Die voel word 21 tot 23 cm groot en weeg 25 tot 50 gram. In Engels staan die voel bekend as die Common Fiscal.

Fistulariidae

Die Fluitbekke is n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes behoort. Daar is slegs een genus met vier spesies in hierdie familie. Twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Fittonia

Fittonia is ’n genus blomplante in die familie Acanthaceae, wat inheems is aan tropiese reenwoude in Suid-Amerika, veral Peru. Vyftien spesies word tans aangetref, maar veral F. albivensis, F. argyroneura en F. verschaffeltii is bekend.

F. Scott Fitzgerald

Die Amerikaanse skrywer Francis Scott Fitzgerald is onlosmaaklik verbonde aan die jare twintig, wat hy die Jazz-era genoem het. In sy werk en lewe het hy gestalte gegee aan die koorsagtige vrolikheid ná die Eerste Wêreldoorlog. Veral sy romans Th ...

Fjodor II van Rusland

Fjodor II Borisowitsj Godoenof was ’n tsaar van Rusland in 1605 tydens die Tyd van Beroeringe. Hy is in Moskou gebore as die seun en opvolger van Boris Godoenof. Sy ma was ’n dogter van Maljoeta Skoeratof, die berugte gunsteling van Iwan die Vers ...

Ragnar Fjortoft

Ragnar Fjortoft was ’n Noorse weerkundige wat saam met ’n navorsingspan by die Institute for Advanced Study die eerste numeriese weervoorspelling gelewer het. Fjortoft is in Kristiania tans Oslo gebore. Hy was die seun van ’n skoolhoof van ’n bli ...

Flaminkplant

Die flaminkplant of Anthurium scherzerianum is ’n spesie in die aronskelkfamilie, Araceae. Dit is ’n gewilde huisplant. Die flaminkplant is ’n kruidagtige plant sonder opstaande stingels. Alle blare is grondstandig en het lang, stewige stele. Die ...

Flapnekverkleurmannetjie

Die Flapnekverkleurmannetjie is n verkleurmannetjie wat voorkom in die noorde van die Noord-Kaap, Noordwes, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Die reptiel is 12 tot 17 cm lank en leef in boomveld, Karoostruikveld en grasveld.

Ossip K. Flechtheim

Ossip Kurt Flechtheim was n Duitse juris, politieke wetenskaplike, skrywer, futuris en humanis. Hy het die term "Futurologie" geskep.

Fleur-de-lis

Die fleur-de-lis is n gestileerde ontwerp van n iris of n lelie wat dekoratief en simbolies gebruik word. Hoewel dit op talle Europese wapenskilde verskyn het, word dit histories veral geassosieer met die Franse monargie en hedendaags met die Spa ...

Floris Brown

Floris Brown is ’n Afrikaanse digter, musikant, komponis en skaakspeler wat n groot rol in die maatskaplik-sosiale opheffing van sy gemeenskap speel. Gedurende sy loopbaan as digter publiseer hy 34 digbundels. In 2002 het die Nederlandse tydskrif ...

Florisbad

Florisbad is n wêreldbekende argeologiese perseel in die Vrystaat, Suid-Afrika en was oorspronklik deur die plaaseienaar, Floris Venter, as n gesondheidsoord ontwikkel. Die oord is net suid van Soutpan en is om n warm mineraalfontein gelee. Reeds ...

Floriskraaldam

Die dam lê suidoos van Laingsburg, noordoos van die Rooinekpas en by die samevloeiing van die Buffelsrivier en die Geelbekrivier. Dit is by die koördinate 33° 17 30” suid en 20° 59 6" oos.

Fluit

n Fluit is n versamelnaam vir n aantal musiekinstrumente wat klank produseer deur middel van n lugstroom wat op n skerp rand gerig word. n Persoon wat die fluit bespeel, word n fluitblaser of fluitspeler genoem.

Fluiteend

Hierdie spesie is 43–53 cm lank en het n lang grys snawel, lang kop en langerige bene, met n goud-bruin kop en kroon. Die rug en vlerke is donkerbruin tot swart, en aan die onderkant swart hoewel die flanke prominente wit lyne vertoon. Die nekkle ...

Fluitjiesriet

Fluitjiesriet is n plant wat aan die hele kuslyn en ook in die binneland van Suid-Afrika voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in alle provinsies voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit groei in riviermondings, soutmoerass ...

Fluitswaan

Die fluitswaan is n Noord-Amerikaanse swaan wat in dele van Kanada, Alaska en ook Siberie voorkom. Sommige wetenskaplikes beskou hierdie swaan en die Bewick-swaan as dieselfde spesie, terwyl ander volhou dat die twee onderskeidelike spesies is. F ...

Fluweelboswilg

Die Fluweelboswilg is n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het n gryserige voorkoms. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veili ...

Fluweeltjie

Fluweeltjies is van die mooiste klein blomsoorte van die Kaapse Skiereiland en Suidwes-Kaapland, waar dit wild groei. Die blomme kom in n verskeidenheid kleure voor en het opvallende simmetriese merke aan die binnekant. Fluweeltjies, n lid van di ...

Fluweelvrugzanha

Die Fluweelvrugzanha is n middelgroot boom wat in die noordelike en sentrale deel van Zimbabwe voorkom. Hier groei die boom op koppies en in oewerbos. Die blare is tot 150 mm lank en die vruggies is ronderig, helderoranje en fluweelagtig.

Fochville

Fochville is n dorp in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gelee aan die R500-streeksroete net suid van die N12- nasionale pad, 40 km oos van Potchefstroom.

Focke-Wulf Fw 190

Die Focke-Wulf Fw 190 was n Duitse vegvliegtuig wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit word deur menige kenner beskou as die beste Duitse vegvliegtuig van Tweede Wêreldoorlog. Die eerste proptotipe het in Junie 1938 ...

Fokker D.VII

Die Fokker D.VII was n dubbeldekker, enkelsitplek vegvliegtuig wat deur Duitsland gebruik is tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig was ontwerp deur Reinhold Platz van Fokker-Flugzeugwerke. Daar was ongeveer 3.300 van die vliegtuie vervaar ...

Fokker D.XXI

Die Fokker D.XXI was n vegvliegtuig wat deur Fokker gebou is vir die Militaire Luchtvaart van het Koninklijk Nederlandsch-Indisch Leger. Dit het die standaardvegter geword vir drie lande: Nederland, Finland en Denemarke. Die eerste van die Nederl ...

Fokker Dr.I

Die Fokker Dr.I was n driedekker, enkelsitplek vegvliegtuig wat deur die Duitse Lugmag gebruik is tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig het bekend geraak omrede die Rooi Baron Manfred von Richthofen dit gebruik het. Die vliegtuig is ontwi ...

Fokker Eindecker

Die Fokker Eindecker was n reeks van vegvliegtuie wat deur Duitsland gebruik is tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig was n enkelsitplek, enkelmotor, monovlerkvliegtuig wat ontwikkel is uit die vooroorlogse Fokker M.5. Soos die M.5 het di ...

Folland Gnat

Die Folland Gnat is n Britse vegvliegtuig wat in Groot-Brittanje vir opleiding gebruik is en slegs in ander lande as n vegvliegtuig. Die vliegtuig was aanvanklik ontwikkel as n vegvliegtuig deur n privaat instansie en die Midge genoem wat vir die ...

Lawrence Aurelius Folley

Lawrence Folley was n bekende Suid-Afrikaanse operabariton wat bekendheid vir sy ernstige sowel as ligte rolle verwerf het. Folley is op 6 Desember 1929 in Benoni gebore. Hy het sy vroee opleiding in sang ontvang van Gillan Davis in Benoni en Aim ...

Fontein

n Fontein, n bron) is n stuk argitektuur wat water in n wasbak gooi of dit in die lug spuit om drinkwater te voorsien en/of vir n dekoratiewe of dramatiese effek. Fonteine was oorspronklik suiwer funksioneel, verbind met waterbronne of akwadukte ...

Margot Fonteyn

Dame Margot Fonteyn de Arias, DBE was 36 jaar lank prima ballerina van die Royal Ballet. Hierdie wêreldberoemde ballerina is op 18 Mei 1919 in Regate, Surrey, gebore. Sy het as kind in Hongkong ballet studeer en later in Londen by die bekende Ser ...

Henry Ford

Henry Ford was die stigter van die Ford Motormaatskappy. Hy was een van die eerste wat die voervoerband vervaardiging van motors aangewend het.

Formiaat

n Formiaat is n sout wat die organiese anioon HCOO - of n ester wat die HCOO-group bevat. Die anioon is die suurres van mieresuur. Formiate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig: ...

Formosaanse tale

Die Formosaanse tale is die tale van die eiland Taiwan se inheemse bevolking en behoort tot die Austronesiese tale. Die deur die regering erkende Taiwanese aborigines vorm sowat 2.3% van die eiland se bevolking. As gevolg van eeue se taalverskuiw ...

Forresbank

Die vragskip MV Forresbank van die Britse handelsvloot het op 10 November 1958 aan die kus van Pondoland vergaan. Hierdie skip onder bevel van kapt. B.T. Symmonds was van Kaapstad via Durban na die Ooste onderweg met van vrag van 1 000 ton antras ...

E.M. Forster

Die hooftema in die romans van die Engelse skrywer E.M. Forster is die botsing van twee teenoorgestelde wêrelde. AI sy romans, waarvan Howards End en A Passage to India die belangrikste is, is vóór 1925 geskryf. Daarná het hy hoofsaaklik essays, ...

Fort England Psigiatriese hospitaal

Fort England is n hospitaal vir sielsiekes in Grahamstad. Die eerste geboue dateer uit 1815 toe die militêre pos bekend was as die Witrugkamp en ook as die East Barracks. Tydens die Vyfde Grensoorlog 1818-1819 was hier n garnisoen van 301 man ond ...

Forum vir China-Afrika-Samewerking

Forum vir China-Afrika-Samewerking, Vereenvoudigde Chinese karakters: 中非合作论坛; tradisionele Chinees: 中非合作論壇; pinyin: Zhōng Fēi hézuò lùntán ; Frans: Forum sur la coopération sino-africaine) is n amptelike forum tussen die Volksrepublie ...