ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 369

St. John’s, Antigua en Barbuda

St. John’is die hoofstad en grootste stad van Antigua en Barbuda, n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus van die eiland Antigua, dié land se grootste eiland, gelee. Die stad het n bevolking van 81 799 in 2011 g ...

Iguazú-waterval

Die Iguazú-waterval is een van die grootste watervalle in Suid-Amerika en gelee in die Rio Iguazú, 23 km oos van dié rivier se monding in die Río Paraná op die grens tussen Argentinie en Brasilie, net oos van die grens tot Paraguay. Noordoos van ...

Patagonië

Patagonie is n gebied aan die suidelike punt van Suid-Amerika. Die gebied lê suid van die Coloradorivier en strek tot aan die Straat van Magellaan. Dit sluit dele van Chili en Argentinie in. In Chili beslaan dit die streke Los Lagos, Aysén en Mag ...

Scotiasee

Die Scotiasee is n see van die Suidelike Oseaan tussen Suid-Amerika in die noordweste en Antarktika in die suidweste. Die Scotiasee is in 1932 ná die skip Scotia genoem, wat die Skotse Nasionale Antarktiese Ekspedisie van 1902–1904 onder leiding ...

Araks

Die Araks, Aras, Arax of Araxes is die grootste sytak van die Koera in die Kaukasus. Die rivier, met n lengte van 1 072 km, vloei deur Turkye, Armenie, Azerbeidjan en Iran. Die Araks ontspring suid van Erzurum in die Bingöl-gebergte in Oos-Anatol ...

Sewanmeer

Die Sewanmeer is die grootste meer in Armenie en die Kaukasusgebied met n wateroppervlakte van 940 km² en n watervolume van 34 miljard m³. Sy bekken beslaan sowat 5 000 km². Met tussen 1 900 en 2 000 meter bo seevlak is dit een van die grootste b ...

Koera

Die Koera is die grootste rivier in die Kaukasus. Die rivier, met n lengte van 1 515 km, vloei deur Turkye, Georgie en Azerbeidjan. Die rivier word matig besoedel deur groot industriele sentra soos Tbilisi en Roestawi in Georgie. Die Koera ontspr ...

Straat van Florida

Die Straat van Florida is n seestraat wat die Golf van Meksiko in die weste met die Atlantiese Oseaan in die ooste verbind en Florida in die noorde van Kuba in die suide skei. Aangrensende lande is die Verenigde State in die noorde asook Kuba in ...

Nassau

Nassau is die hoofstad en grootste stad van die Bahamas, n eilandnasie in die Atlantiese Oseaan. Die stad is aan die noordoostelike kus van die eiland New Providence gelee. Die stad het in 2013 n bevolking van 259 300 gehad en n oppervlakte van 2 ...

Manama

Manama is die hoofstad en grootste stad van Bahrein. Die stad het n bevolking van 162 000 in 2001 gehad en n oppervlakte van 30.54 km². Manama, n belangrike handelsentrum in die Persiese Golf, is die tuiste van n baie diverse bevolking. Na period ...

Persiese Golf

Die Persiese Golf is n golf in die Midde-Ooste, wat aan Irak, Iran, Oman, Verenigde Arabiese Emirate, Katar, Bahrein, Saoedi-Arabie en Koeweit grens. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 251 000 km². Die belangrikste riviere wat in die golf uitmon ...

Sakhir

Sakhir is n woestyngebied in die Koninkryk van Bahrein, naby Zallaq. Dit bevat die Al-Sakhir Paleis, gebou in 1870. Gedurende die vroee 2000s, is verskeie veranderinge aangebring, soos die bou van die Universiteit van Bahrein se hoof kampus en di ...

Golf van Bengale

Die Golf van Bengale of Baai van Bengale is n golf of baai wat deel uitmaak van die Indiese Oseaan en word sekelvormig omgrens deur die Sri Lanka, Indie, Bangladesj, Mianmar, Thailand, Maleisie en Indonesie. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 2 ...

Borinage

Die Borinage is n nywerheidsgebied rondom die stad Mons en naby die grens met Frankryk. Dit beslaan die westelike gedeelte van die Belgiese provinsie Hainaut se steenkool- en nywerheidsbekken. Die gebied het geen uitgesproke sentrum nie, maar bes ...

Franse Gemeenskap van België

Die Franse Gemeenskap is een van die drie gemeenskappe in die federale staatsstruktuur van Belgie. Daar word soms ook na verwys as die Franse Gemeenskap van Belgie, veral in kontakte met die buiteland. Beide die raad en die regering van die Frans ...

ISO 3166-2: BE

ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos vir domeinname op die Internet gebruik. ISO 3166-2, die verwysingstabel vir die regionale landkkodes.

Noordsee

Die Noordsee is n epikontinentale see in die noordweste van Europa. Dit is gevorm deur die styging van die seespieel aan die einde van die ystydperk vanaf 10 000 v.C. Die diepste gebied, by die Noorse kus, is ongeveer 700 meter diep, terwyl die g ...

Yucatán-skiereiland

Die Yucatán-skiereiland is n skiereiland in die ooste van Meksiko asook in die noorde van Belize en Guatemala. Dit word in die noordooste deur die Straat van Yucatán van Kuba en in die noordweste van die Golf van Meksiko deur die Golf van Campech ...

Bog van Benin

Die Bog van Benin of Baai van Benin is n baai langs die kus van Wes-Afrika in die noordweste van die Golf van Guinee, wat in die Atlantiese Oseaan lê. Dit strek van Kaap Three Points in Ghana in die weste tot aan die Nigerdelta in Nigerie in die ...

Golf van Guinee

Die Golf van Guinee is n golf van die Atlantiese Oseaan in die hoek van Sentraal-Afrika, wat deur die kus van Wes-Afrika in die noorde en ooste begrens word. In die golf is die eilandnasie São Tomé en Príncipe en die eilande Annobón en Bioko van ...

Hoogland van Tibet

Die Hoogland van Tibet, Qinghai-Tibettaanse Plateau of Qingzang Plateau is n hoogland in Tibet en die provinsies Qinghai in die Volksrepubliek China, asook in Ladakh en Kasjmir van Indie en Pakistan. Die Hoogland van Tibet oorvleuel met dele van ...

Lys van riviere van Bhoetan

Manasrivier Mangde Chhu of Tongsa Drangme Chhu soms beskou as deel van die Manasrivier Bumthangrivier of Murchangphy Chhu Tawang Chhu of Gamri Kulong Chhu Kuru Chhu of Lhobrak Womina Chhu Pagladiyarivier Puthimari Nadi Dhansiri Nadi

Lys van stede in Bhoetan

Wangdue Phodrang Zhemgang Jakar Lhuntshi Punakha Thimphu Samdrup Jongkhar Daga Samtse Geylegphug Paro Pemagatsel Ha Tongsa Trashigang Phuntsholing Gasa Dzong Mongar Damphu Mebisa

Mebisa

Mebisa, voorheen genoem Chukha of Chhukha, is n dorp op die Wangchu Rivier en die setel van die Chukha Distrik in Bhoetan. In 2005, het dit n bevolking van 2.855.

Thimphu

Thimphu is die hoofstad en grootste stad van Bhoetan. Die stad het n bevolking van 79 185 in 2005 gehad en n oppervlakte van 26.14 km². Dit is in die westelike sentrale deel van Bhoetan gelee, en die omliggende vallei is een van Bhoetan se dzongk ...

Andes

Die Andesgebergte is n groot, lang bergreeks aan die weskus van Suid-Amerika. Dit is ongeveer 7 000 km lank en op plekke tot 160 km breed. Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is ongeveer 4 000 meter en die hoogste punt is Aconcagua met 6 962 ...

Titicacameer

Die Titicacameer is met n oppervlakte van 8 372 km² ná die Maracaibomeer die tweede grootste meer in Suid-Amerika. Die meer is op die Altiplano, n plato sonder uitvloei, in die Andes gelee. Die westelike deel met 4 916 km² behoort tot Bolivie en ...

Dorsland

Die Dorsland is n gebied in die noorde van Botswana wat bekend is vir sy gebrek aan water. Dit is waarskynlik so genoem deur van die eerste lede van die Dorslandtrek, wat van 1874 tot min of meer 1905 deur die gebied uit die destydse Zuid-Afrikaa ...

Comarca

n Comarca is n tradisionele distrik of plaaslik administratiewe afdeling wat in dele van Spanje, Portugal, Panama en Brasilie aangetref word. Comarca staan ook as redolada belkend in die Oksitaanse dialek Aragonees. In Spanje word die term comarc ...

Bandar Seri Begawan

Bandar Seri Begawan is die hoofstad en grootste stad van Broenei. Die stad het in 2001 n bevolking van 33 026 gehad en n oppervlakte van 571 km².

Borneo

Borneo, die wêreld se derde grootste eiland, ná Groenland en Nieu-Guinee, beslaan n oppervlakte van 743 330 km² en word begrens deur die Suid-Chinese See in die noordweste, die Soeloesee in die noordooste, die Celebessee in die ooste en die Javas ...

Pleknaamsveranderinge in Broenei

Hier volg n lys van dorpe en stede in Broenei waarvan die name verander is: Padang Berawa → Seria Brooketon → Muara Bandar Broenei Broeneidorp → Bandar Seri Begawan 1970

Suid-Chinese See

Die Suid-Chinese See is n see van die Stille Oseaan in Asie tussen Broenei, Indonesie, Maleisie in die suide, Vietnam in die weste, die Volksrepubliek China in die noordweste, die Republiek China op Taiwan in die noorde asook die Filippyne in die ...

Swartsee

Die Swartsee of Swart See is ’n binnesee wat omring word deur Europa, Anatolie en die Kaukasus. Dit word met die Atlantiese Oseaan verbind deur die Middellandse en die Egeïese See en verskeie seestrate: Die Bosporus-seestraat verbind dit met die ...

Thracië

Thracie is ’n historiese en geografiese gebied in Suidwes-Europa. Dit grens aan die Balkan-gebergte in die noorde, die Rhodope-gebergte en die Egeïese See in die suide en die Swartsee en die See van Marmara in die ooste. Dit beslaan dele in Bulga ...

Ouagadougou

Ouagadougou is die hoofstad en grootste stad van Burkina Faso, asook die administratiewe, kommunikasie, kulturele en ekonomiese sentrum van dié land. Die stad se naam word dikwels verkort na Ouaga en die inwoners word ouagalais genoem. Die spelli ...

Pleknaamsveranderinge in Burkina Faso

Hier volg n lys van dorpe en stede in Burkina Faso waarvan die name verander is: Kumbee-Tenga → Wogodogo → Ouagadougou is die franse naam vir Wogodogo. Ouedraogo → Tenkodogo Sya → Bobo-Dioulasso

Voltarivier

Die Voltarivier is n rivier wat hoofsaaklik vir Ghana dreineer. Die rivier mond uit in die Golf van Guinee in die Atlantiese Oseaan. Die rivier het drie groot sytakke: Swart-Volta, Wit-Volta en Rooi-Volta. Die Akosombodam is in die rivier.

Oos-Afrikaanse Skeur

Die Oos-Afrikaanse Skeur is ’n aktiewe geologiese skeur in Oos-Afrika. Dit het omtrent aan die begin van die Mioseen, 22 miljoen tot 25 miljoen jaar gelede, begin ontwikkel. Dit is voorheen as deel van die Groot Skeurvallei beskou wat noordwaarts ...

Atacamawoestyn

Die Atacamawoestyn in die noorde van Chili word as die droogste woestyn op aarde beskou. Die woestyn grens in die weste aan die Stille Oseaan, in die noorde aan Peru en in die ooste aan Bolivie en Argentinie. Die Atacamawoestyn het sowat 15 miljo ...

Straat van Magellaan

Die Straat van Magellaan is n seestraat op die suidpunt van die Suid-Amerikaanse vasteland wat die Atlantiese Oseaan in die ooste met die Stille Oseaan in die weste verbind en Patagonie in die noorde van Vuurland in die suide skei. Sedert die gre ...

Valle de la Luna (Chili)

Die Valle de la Luna is n woestynlandskap in die Chileense gewes Antofagasta. Die vallei, wat naby die Salar de Atacama en die vulkaan Licancabur en sowat 17 kilometer van die stad San Pedro de Atacama lê, maak deel uit van die Atacamawoestyn en ...

Amasonereënwoud

Die Amasonereenwoud is ’n tropiese en subtropiese, klam breeblaarwoud in die Amasonebioom wat die grootste deel van die Amasonebekken van Suid-Amerika bedek. Die bekken is 7 000 km 2 groot, waarvan 5 500 000 km 2 deur die reenwoud beslaan word. D ...

Antioquia

Antioquia is n departement in die noordooste van Colombia. Die departement het ongeveer 5.3 miljoen inwoners wat antioqueño genoem word. Die hoofstad is Medellín. Die goewerneur is Aníbal Gaviria Correa.

Gorgona (Colombia)

Gorgona en gorgonilla is eilande in die Stille Oseaan naby die Colombiaanse kus. Hulle is onbewoon en behoort tot die munisipaliteit Guapi van die departement Cauca. Dit is n nasionale park.

Moroni

Moroni is die hoofstad en die grootste stad van die Comore-eilande, n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan. Die stad is aan die weskus van die eiland Grande Comore, die Comore se grootste eiland, gelee. In 2011 het die stad n bevolking ...

Pleknaamsveranderinge in die Demokratiese Republiek die Kongo

Albertstad = Albertville → Kalemie Paulis → Isiro Stanleystad = Stanleyville → Kisangani Moanda → Muanda Boudewijnstad = Baudouinville → Moba Costermansstad = Costermansville → Bukavu Coquilhatstad = Coquilhatville → Mbandaka Bakwanga → Mbuji-May ...

Provinsies van die Demokratiese Republiek die Kongo

Die Demokratiese Republiek die Kongo was in 10 provinsies en 1 stadsprovinsie onderverdeel. In artikel 2 van die Kongolese grondwet van 2005 word hierdie indeling met 25 nuwe provinsies vervang, waar die stadsprovinsie gehandhaaf word. Hierdie gr ...

Geografie van Denemarke

Denemarke neem n besondere stelling binne die Skandinawiese lande in. Dit vorm n soort "brug" tussen Sentraal- en Noord-Europa en bestaan met uitsondering van die skiereiland Jutland, wat sowat die helfte van die land se oppervlakte verteenwoordi ...

Jutland

Jutland is n skiereiland. Die suidelike deel daarvan vorm die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein. In die weste grens dit aan die Noordsee, in die noorde aan die Skagerrak, in die noordooste aan die Kattegat en in die ooste aan die Deense eilande ...