ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 365

Danium

Die Danium is die eerste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen, en dus van die Kainosoïkum-era. Dit verwys na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. ...

Daniël Cornelis Boonzaier

Daniel Cornelis Boonzaier was n Suid-Afrikaanse kunstenaar en spotprenttekenaar wat waardering van binne en buite Suid-Afrika ontvang het. Oor sy loopbaan van 50 jaar het hy n merkwaardige reeks karikature en politieke spotprente gelewer. Hy was ...

Darling-eskarp

Kaarte uit die 1830s verwys na die eskarp as die General Darlings Range ; wat later in Engels afgekort is tot Darling Range. Die platorand is deur die Britse setlaars van die Swanrivier-kolonie oorgesteek en verken. Die bekendste van hierdie verk ...

Darlington

Darlington is n verdronke dorpie in die Oos-Kaap. Dit het in die 1920s verdwyn nadat die Darlingtondam in die Sondagsrivier gebou is. Die dorpie was aan die R400-pad, die Sondagsriver en effens ten ooste van Waterford gelee. Hierdie gehug het gee ...

Darmstadt

Darmstadt is n stad in die deelstaat Hesse in Duitsland. Dit maak deel uit van die nywerheidstreek Frankfurt-Ryn-Maingebied en is ná Frankfurt am Main, Wiesbaden en Kassel die vierde grootste stad in Hesse. Darmstadt het n buitengewoon hoe konsen ...

Dashavatara

Dashavatara verwys na die tien avatars van Vishnu, die Hindoegod van bewaring. In Hindoeïsme word geglo Vishnu daal op die aarde neer in die vorm van ’n avatar om die kosmiese orde te herstel. Die lys Dashavatara verskil van sekte tot sekte en st ...

Dassault Mystère

Die Dassault Mystère is n Franse vegvliegtuig wat ontwikkel is uit die Ouragen en is hulle eerste straalvegvliegtuig. Dit ontwerp is ontleen van die Ouragen wat met swiepvlerke en groter stertvlerke toegerus is. Dit was een van die eerste swiepvl ...

Dasseneiland

Dasseneiland is 10 km suidwes van Yzerfontein, Wes-Kaap in die Atlantiese oseaan. Die eiland is een van 34 ondersese berge langs die Weskus waarvan die spits bo die water uitsteek. Die eiland beslaan n oppervlakte van 222 ha met n lengte van 4.5 ...

Dassie

n Dassie is enige van vier spesies klein, dikkerige, plantetende soogdiere van die orde Hyracoidea. Dit kom in Afrika en die Midde-Ooste voor. Ten spyte daarvan dat die dassie nie baie indrukwekkend lyk nie, het dit n baie lang stamlyn wat terugd ...

Dassie (vis)

Die dassie, ook bekend as n kolstert is n seevis wat vanaf Walvisbaai tot by Saldanhabaai en vanaf Valsbaai tot by KwaZulu-Natal aangetref word. Die vis kom ook voor in die Middellandse See en ook in Wes-Afrika. Die is silwergrys met n swart kol ...

Dassievoël

Die dassievoel is n voel in die familie van vlieevangers in die orde van sangvoels. Die spesie het vroeer aan die familie van lysters behoort. In Engels staan die voel as die Mocking Cliff-Chat bekend. Die voel is n algemene, maar gelokaliseerde, ...

Dasyatidae

Die Pylsterte is n kraakbeenvis-familie wat tot die orde Myliobatiformes behoort. Daar is ses genera met meer as 70 spesies in hierdie familie. Veertien soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Charles Davenport

Charles Benedict Davenport was ’n prominente Amerikaanse eugenetikus en bioloog. Hy was een van die leiers van die Amerikaanse eugenetikabeweging wat direk betrokke was by die sterilisering van ongeveer 60 000 "ongeskikte" Amerikaners en hy het o ...

David Botha

David Botha was ’n Suid-Afrikaanse landskapskilder en grafiese kunstenaar in die tradisie van die realistiese impressionisme. Hy is veral bekend vir sy olieskilderye van die nat Kaapse strate. Sy Bolandse landskappe, hoofsaaklik van die Paarl en ...

David Bowie

David Robert Jones, bekend as David Bowie, was ’n Britse sanger, liedjieskrywer, instrumentalis, platevervaardiger, skilder en akteur. Bowie het in die 1970s groot sukses behaal en was vir langer as vier dekades ’n bekende figuur in popmusiek. Hy ...

David Carstens

David Carstens was ’n Suid-Afrikaanse bokser. By die Olimpiese Spele van 1932 in Los Angeles het hy ’n goue medalje in die ligswaargewigafdeling gewen deur Gino Rossi van Italie in die eindrondte te verslaan.

Dawid

Dawid was die tweede koning van Israel en het vir 40 jaar regeer. Volgens die Bybel was hy n koning reg na God se hart. Hy het die grondslag van die Dawidiese dinastie gelê wat tot in die Nuwe Testament van die Bybel sy invloed sou uitoefen. Hy h ...

Dawie Couzyn

Dawie Couzyn was n Suid-Afrikaanse sanger en skrywer. Hy verwerf bekendheid as internasionale operasanger, maar keer in die 1970s op n permanente basis na Suid-Afrika terug. Hy was ’n solis van die Weense Kämmeroper en het gereeld aan programme v ...

De Aar

De Aar is die derde grootste nedersetting in die provinsie Noord-Kaap, in die suidweste van Suid-Afrika, met n bevolking van omtrent 42.000 mense. Die dorp is 50 km oos van Britstown. Die ontwikkeling van De Aar gaan hand-aan-hand met die groei v ...

De Beers

Dis genoem na die broers Diedrich Arnoldus en Johannes Nicolaas de Beer, eienaars van die plaas Vooruitzicht, waarop diamante in 1870 ontdek is. Hulle het geen verbintenis met die De Beers-maatskappy gehad nie omdat hulle hul plaas vir £6.000 ver ...

De Beerspas, KwaZulu-Natal

De Beerspas is n bergpas gelee in die Drakensberge, in die KwaZulu-Natalprovinsie in Suid-Afrika. Dit is gelee op n ongemerkte pad tussen Ladysmith en Harrismith in die naburige provinsie Vrystaat. Hierdie pas moet nie verwar word met n ander pas ...

Coenraad de Buys

Coenraad Buys was n boer op die oosgrens van die Kaapkolonie, avonturier, swerwer, poligamis, rebel en stigter van die bekende kleurlinggemeenskap by die Soutpansberge vroeg in die negentiende eeu.

De Doorns

De Doorns is n dorp in die Hexriviervallei in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, noordoos van Worcester. In 2011 het die dorp en die townships saam n bevolking van 11 278 gehad, van wie 673 wit was.

Charles de Gaulle

Charles André Joseph Marie de Gaulle was n Franse generaal en politikus. Hy was die leier van die Vrye Franse Magte gedurende die Tweede Wêreldoorlog en hoof van die tussentydse regering in 1944-46. Hy is gevra om n nuwe regering te stig in 1958. ...

De Havilland Hornet

Die De Havilland Hornet is n Britse, enkelsitplek, tweemotorige vegvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog ontwikkel is maar nie betyds voltooi is om diens te doen in die oorlog nie. Dit is ontwerp uit die ondervinding wat met die De Havi ...

De Havilland Mosquito

Die De Havilland Mosquito was n tweemotorige vliegtuig en bomwerper van die Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Mosquito was n veeldoelige vliegtuig wat as bomwerper gebruik is, asook vir fotografiese verkenning. Die vliegtuig is re ...

De Havilland Sea Vixen

Die De Havilland Sea Vixen is n tweesitplek vegvliegtuig van die Britse Vloot. Toe die vliegtuig in diens gestel was dit op gelyke voet met enige landgebaseerde vegvliegtuig van sy tyd. Dit was die Britse Vloot se eerste swiepvlerk, tweesitplek, ...

De Havilland Vampire

Die De Havilland Vampire is Brittanje se eerste enkelsitplek straalaangedrewe vegvliegtuig. Hierdie vliegtuig se ontwerp was gedoen met die doel om n straalmotor optimaal te gebruik en was nie net n gewone skroefaangedrewe vliegtuig wat aangepas ...

De Havilland Venom

Die De Havilland Venom was n straalvliegtuig wat deur de Havilland in Brittanje gebou was as n vervanging van die De Havilland Vampire. Die vliegtuig was n vegter/bomwerper. Dit was eers die Vampire FB.8 genoem maar moes wesenlik verander word om ...

Ernst de Jong

Ernst de Jong was n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Hy is bekend as die persoon wat die diere op die Suid-Afrikaanse banknote geskilder het. Suid-Afrika se eerste banknote het die afbeelding van Jan van Riebeeck, die eerste Nederlandse goewerneur van ...

Bertrand de Jouvenel

Bertrand was die erfgenaam van n ou familie van die Franse adel wat uit die Champagne-streek kom. Hy was die seun van Henri de Jouvenel en Sarah Boas, die dogter van n Joodse nyweraar. Henri het in 1912 van Sarah geskei om die tweede eggenoot van ...

Abraham de Klerk

Abraham Jacobus Kotzé de Klerk was ’n Afrikaanse sendeling en die eerste sendeling van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Ceylon.

Koos de la Rey

Generaal Koos de la Rey was n Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog en word geag as een van die grootste militêre leiers tydens daardie konflik. De la Rey was n diep gelowige mens en n sakbybel was selde nie in sy hande nie. Hy het n ...

Hans Dons de Lange

Johannes de Lange, meer bekend as Hans Dons de Lange was n Voortrekkerverkenner wat vir Gerrit Maritz op die Groot Trek vergesel het. Hy het ook as verkenner vir Piet Retief en Andries Pretorius opgetree. Hy was aangestel as die amptelike Residen ...

De Rust

De Rust is dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gelee aan die suidelike ingang van Meiringspoort op die N12 nasionale pad. Ongeveer 5 km suidoos van De Rust word die Olifantsrivier in die Stompdriftdam opgedam. De Rust is in 1900 gestig op ...

Dirk Izak Catoggio de Villiers

Dirk Izak Catoggio de Villiers, bekende Suid-Afrikaanse komponis en musiekpedagoog, is op 1 November 1921 te Simonstad gebore en is die seun van ds. M.L. de Villiers wat Die Stem gekomponeer het. Hy was van 1941 tot 1956 onderwyser en lektor in d ...

Ina de Villiers

S.J.A. de Villiers was die skrywer van die Afrikaanse kookboek, Kook en Geniet, wat ook in Engels vertaal is. Daar is in 2005 geskat dat meer as n half miljoen Afrikaanse eksemplare verkoop is. Teen die tyd van die skrywer se dood het verkope in ...

Piet de Wet

Pieter Daniel de Wet is die broer van genl. Christiaan de Wet en was ook n Boeregeneraal in die Tweede Vryheidsoorlog. De Wet het onder meer deelgeneem aan die Slag van Poplar Grove, die Slag van Sannaspos en die skermutseling by Lindley. Hy gee ...

De Wildt

De Wildt is n dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 18 km oos van Brits. Die dorpie is vernoem na de Wildt, ingenieur van die Nederlandse spoorwegmaatskappy NZASM, wat in 1905 die spoorlyn van Pretoria na Rustenburg opgemeet het.

Dean Martin

Dean Martin was ’n Amerikaanse akteur, sanger en komediant. Hy was een van die gewildste Amerikaanse vermaakkunstenaars van die middel 20ste eeu en is die "King of Cool" genoem vanwee sy oenskynlik gemaklike sjarme en selfversekerdheid. Hy en Jer ...

James Dean

James Dean was ’n Amerikaanse akteur. Hy is ’n kulturele ikoon van tiener-ontnugtering, soos gesien kan word in die titel van sy bekendste rolprent, Rebel Without a Cause waarin hy die rol speel van ’n gekwelde tiener van Los Angeles, Jim Stark. ...

Death Valley

Die Death Valley, in Afrikaans ook bekend as Doodsvallei, is n depressie en gelee in die oostelike Inyo County, Kalifornie, en strek noordweswaarts. Dit is 80 km oos van die Sierra Nevada en 10 km tot 56 km vanaf die Nevada-grenslyn. Die vallei i ...

Claude Debussy

Claude Achille Debussy was n Franse komponis wat bygedra het tot groot vernuwing binne die Klassieke Musiek. Hy leef en werk veral in Parys waar meeste van sy indrukwekkende werke ontstaan het. Hoewel die Franse komponis Debussy min direkte navol ...

Deelfontein

Deelfontein is klein nedersetting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting is primêr ontwikkel om die spoorwee van diens te wees, weens sy goeie watervoorsiening vir stoomlokomotiewe gedurende die vorige eeu. Tans is dit slegs n spoorwegh ...

Deen

Die Deen is n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Port Elizabeth. In Engels staan die vis bekend as die Dane.

Edgar Degas

Die Franse skilder en beeldhouer Edgar Degas is veral bekend vir sy skilderye en pasteltekeninge oor die balletkuns. Hoewel hy n tydgenoot en vriend van die Impressioniste was, het hy n tradisionele skildertegniek gebruik. Hilaire Germain Edgar D ...

Deir el-Bahari

Deir el-Bahari of Dayr el-Bahri is ’n kompleks van dodetempels op die westeroewer van die Nylrivier in Egipte, oorkant Luxor. Dit is deel van die Thebaanse dodeakker, ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Die eerste tempel wat op die terrein gebou is, w ...

Dekolonisasie (Afrika)

Die proses van die dekolonisasie van Afrika, wat na die Tweede Wêreldoorlog begin het, is deur verskeie faktore veroorsaak. Die belangrikste hiervan was die verdwyning van imperialisme in Europa en die groei van nasionalisme in die kolonies. In A ...

Jean Baptiste Joseph Delambre

Jean Baptiste Joseph Delambre was n Franse wiskundige en sterrekundige. In samewerking met Pierre Francois André Méchain was sy grootste prestasie die meting van die lengte van die meridiaan tussen Duinkerken en Barcelona. Hierdie deel van die me ...

Delareyville

Delareyville is n klein dorp in die suide van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is in 1914 gestig en is genoem na Koos de la Rey. Die N14 nasionale pad gaan deur Delareyville.