ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 363

Pleknaamsveranderinge in Liberië

Hier volg n lys van dorpe en stede in Liberie waarvan die name verander is: Cape Mesurado → Christopolis 1822 → Monrovia 1824 Vaitown → Tubmanburg

Ahaggar

Die Ahaggar is n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die suidooste van Algerie. Die grootste deel van dié bergreeks is in Algerie, maar kleiner dele is ook in die noorde van Niger en die suidooste van Libie gelee. Tahat is met 2 908 meter bo se ...

Pleknaamsveranderinge in Libië

Hier volg n lys van dorpe en stede in Libie waarvan die name verander is: Berenice → Hesperides → Benghazi Punta dar Zoyara → Zuwarah Homs → Houn 1950/60 Antipyrgos → Tobruk Brega → Marsa al Burayqah Oea → Tripoli

Tibesti

Die Tibesti is n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die noorde van Tsjad met enkele uitlopers in Suid-Libie. Emi Koussi is met 3 445 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Tibesti en die Saharawoestyn. Noordwes van die Tibesti is die Ah ...

Tripolitanië

Tripolitanie of Tripolitana is n landstreek in die noorde van Afrika, wat rofweg met die noordweste van die huidige Libie ooreenkom. Die gebied is oorspronklik Tripolitana genoem; die naam Tripolitan i a is modern. De drie stede waarna dié naam v ...

Alpe

Die Alpe is n magtige bergreeks in Europa met n oppervlakte van meer as 200 000 vierkante kilometer, wat oor n afstand van 1 200 kilometer van Frankryk in die weste tot Oostenryk en Slowenie in die ooste en van Suid-Duitsland in die noorde tot It ...

Ryn

Die Ryn is n rivier in Europa met n lengte van 1 238.8 kilometer. Die naam Ryn is van Keltiese oorsprong en beteken vloeiend. Tesame met die Donau het die Ryn die grootste gedeelte van die noordelike grens van die Romeinse Ryk gevorm. Die Romeine ...

Vaduz

Vaduz is die hoofstad van Liechtenstein, die setel van owerhede en die parlement en huisves sedert die jaar 1939 ook die vorstelike hof van Liechtenstein. Vaduz is aan die oostelike Rynoewer aan die voet van die Drie-Susters-bergmassief net oos v ...

Koerse Haf

Die Koerse Haf is n baai van die Oossee wat deel uitmaak van Litaue en die Oblast Kaliningrad. Die baai, waarna soms ook as n strandmeer verwys word, word deur die Koerse Skoorwal van die Oossee geskei. Die Nemunas- of Memel-rivier mond met sy ri ...

Koerse Skoorwal

Die Koerse Skoorwal is n landstrook en skiereiland met n totale lengte van 98 kilometer wat tussen die Litause hawestad Klaipėda in die noorde en Lesnoi in die Russiese eksklawe Oblast Kaliningrad in die suide gelee is. Die westelike kuslyn grens ...

Gutland

Gutland is n streek wat die suidelike en sentrale dele van die Groothertogdom Luxemburg beslaan. Die Gutland beslaan 68% van die gebied van Luxemburg; noord van Gutland lê die Ösling, wat die oorblywende 32% van die Groothertogdom beslaan. In die ...

Moesel

Die Moesel is n groot noord-vloeiende rivier in Frankryk, Luxemburg en Duitsland. Die rivier, met n lengte van 545 km, is die tweede langste sytak van die Ryn net na die Maas. Laasgenoemde was tussen 1904 en 1970 n selfstandige rivier en is ook d ...

Ösling

Ösling is die Hoogduitse Luxemburgse naam van n geologiese formasie, wat ook as Rynlandse Leisteenplato Duits: Rheinisches Schiefergebirge bekend staan en vanuit Frankryk deur Belgie en Luxemburg tot by Duitsland loop. Die formasie word in Frankr ...

Antananarivo

Antananarivo is die hoofstad en grootste stad van die eiland-land Madagaskar. Dit het vroeer as onderskeidelik Tananarive en Tananarivo bekend gestaan. Die stad is op n rif in die oos-sentrale deel van die eiland gelee sodat daar letterlik n bodo ...

Lys van stede in Madagaskar

Hier volg n lys van stede in Madagaskar met bevolking, streek, en voormalige provinsie. Die stede word volgens hul beraamde bevolking in 2013 gelys. Let wel: hierdie bevolkingsyfers sluit nie die bevolkings van stedelike kommunes buite die stede ...

Pleknaamsveranderinge in Madagaskar

Hier volg n lys van dorpe en stede in Madagaskar waar van die name verander is: Brickaville → Ampasimanolotra Diego Suárez → Antsiranana Tananarive → Antananarivo Hell-Ville → Andoany Tuléar → Toliara Fort Dauphin → Tôlanaro Sainte-Marie → Nosy B ...

Twaalf heilige heuwels van Imerina

Die twaalf heilige heuwels van Imerina is heuwels van historiese belang vir die Merina-volk van Madagaskar. Hulle is versprei dwarsoor Imerina, die sentrale deel van die plato van Madagaskar. Die heuwels was dikwels antieke hoofstede, die geboort ...

Streke van Malawi

Noordelike Streek Die bevolking van 1 708 930 2008-sensus is oor 26 931 km 2 versprei. Die hoofstad is Mzuzu. Dit grens in die weste aan Zambie, in die noorde aan Tanzanie, in die ooste aan die Malawimeer en in die suide aan Malawi se Sentrale St ...

Malé

Malé is die hoofstad en grootste stad van Maledive. Die stad het in 2006 n bevolking van 103 693 gehad en het n oppervlakte van 5.798 km².

Maleise Skiereiland

Die Maleise Skiereiland of Malakka-skiereiland is n skiereiland in Suidoos-Asie tussen die Andamanse See/Golf van Bengale in die weste en die Golf van Thailand/Suid-Chinese See in die ooste. Op dié skiereiland is dele van Mianmar, Thailand, Malei ...

Gouina-waterval

Die Gouina-waterval is n informele naam vir die "Chutes de Gouina" in die Sénégalrivier in Mali. Hierdie watervalle word deur die diaspora-gemeenskap die Diamo-waterval genoem as gevolg van die nabygelee Maliese dorpie Diamo. Dit is ook al die Ni ...

Alboransee

Die Alboransee is n see van die Middellandse See tussen die Iberiese Skiereiland in die noorde, Noord-Afrika in die suide en die Straat van Gibraltar in die weste. Die see grens in die noorde aan Spanje en in die suide aan Marokko. In die weste i ...

Kaap Spartel

Kaap Spartel رأس سبارطيل; Cap Spartel) is n gebergte in Marokko rondom 300 m bo seevlak by die ingang na die Straat van Gibraltar, 12 km Wes van Tangier. Onder die kaap is die Grotte van Hercules.

Pleknaamsveranderinge in Marokko

Hier volg n lys van dorpe en stede in Marokko waarvan die name verander is: Aguz → Souira Guedima Port Lyautey → Kenitra Al Hoceima → Villa Sanjurjo → Villa Alhucemas → Al Hoceima 1956 Titawin → Tétouan Boulhaut → Ben Slimane Mazagan → El Jadida ...

Majuro

Majuro is die hoofstad en grootste stad van die Marshalleilande, n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanie. Dit het n bevolking van 25 400 in 2004 gehad en n oppervlakte van 9.71 km².

Adrarplato

Die Adrarplato is n hoogland gebied in die Saharawoestyn in noordelike Mauritanie. Dit is dig bewoon in die Neolitiese era, en die meer onlangse droogwording het baie van die argeologie ongeskaad gelaat, mees noemenswaardig verskeie rotssirkels e ...

Kaap Blanco

Kaap Blanco aan die weskus van Afrika was vir die vroee ontdekkingsreisigers en seevaarders op pad na die Kaap die Goeie Hoop en Asie n belangrike orienteringspunt.

Rodrigues

Rodrigues is een van die Maskareense eilande. Dit val onder beheer van Mauritius. Rodrigues is in 1528 deur die Portugees Diogo Rodrigues ontdek. Die eiland lê ongeveer 560 km ten ooste van Mauritius, in die middel van die Indiese Oseaan. Dit het ...

Chicxulub-krater

Die Chicxulub-krater is ’n prehistoriese impakkrater in die see onder die Yucatán-skiereiland in Mexico. Sy middelpunt lê naby die dorp Chicxulub, waarna dit genoem is. Die ouderdom van die asteroïde-impak en die Kryt-Paleogeen-grens stem presies ...

Golf van Kalifornië

Die Golf van Kalifornie maak deel uit van die Stille Oseaan en is n golf in die weste van Meksiko, met n lengte van 1 126 km van noord ná suid en n breedte tussen 90 en 230 km van oos ná wes. Die oppervlakte daarvan is ongeveer 160 000 km². Die G ...

Groot Vlaktes

Die Groot Vlaktes is n uitgestrekte gebied van prêrie, grasveld, en steppe, wat oos van die Rotsgebergte in die Verenigde State en Kanada lê en n oppervlak van sowat 1.3 miljoen vierkante kilometer beslaan. Die Vlaktes strek oor n wydte van sowat ...

Neder-Kalifornië

Neder-Kalifornie is n nou, bergagtige en woestyne skiereiland in die weste van Meksiko met n lengte van 1200 km en n breedte tussen 80 en 220 km. Die skiereiland word in die weste en suide van die Stille Oseaan, in die ooste van die Golf van Kali ...

San Andreas-breuk

Die San-Andreas-breuk of San Andreas-verskuiwing is n breuklyn waarlangs twee tektoniese plate, die Stille Oseaan- en die Noord-Amerikaanse Plaat, by mekaar verbyskuif. Dit loop oor n lengte van sowat 1 100 kilometer parallel met die kuslyn vanaf ...

Pleknaamsveranderinge in Mianmar

Syriam → Thanlyin Tenasserim → Taninthayi Akyab → Sittwe Bassein → Pathein Myohaung → Mrauk U Prome → Pyay Moulmein → Mawlamyaing Tavoy → Dawei Amherst → Kyaikkame Dagon → Rangoen → Yangoen Sandoway → Thandwe Pegu → Bago Pagan → Bagan Yaunghwe → ...

Beira–Lobito-Grootpad

Die Beira–Lobito-Grootpad is n transnasionale hoofwegprojek, dit is Trans-Afrika hoofweg 9 in die transkontinentale padnetwerk. Die padnetwerk word ontwikkel deur die Ekonomiese Kommissie Verenigde Nasies vir Afrika UNECA, die Afrika Ontwikkeling ...

Inhaca

Inhaca is n Mosambiekse nedersetting op n subtropiese eiland aan die Oos-Afrikaanse kuslyn. Die naam Inhaca verwys ook na die eiland waarop die nedersetting gelee is. Die Inhaca-nedersetting sentreer om n sendingstasie en is gelee ongeveer 32 km ...

ISO 3166-2: MZ

ISO 3166-2:MZ is n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Mosambiek betrekking het. Hierdie standaard definieer Mosambiek se provinsies.

Massingirdam

Die Massingirdam is n groot dam in die Rio dos Elefantes, in Gazaprovinsie, Mosambiek. Dit is genoem na die dorp Massingir in die Massingirdistrik. Die Shingwedzirivier vloei naby aan die noordoostelike oewer van die reservoir en sluit by die Rio ...

Pleknaamsveranderinge in Mosambiek

Hier volg n lys van dorpe en stede in Mosambiek waarvan die name sedert 1975 verander is, die datum is tussen hakies: Matola → Vila Salazar 1968 → Matola 1975 Vilanculos → Vilankulo 1975 Vila Cabral → Lichinga 1975 Vila Pery → Chimoio 1975 Vila L ...

Trans-Kalahari-Grootpad

Die Trans-Kalahari-Grootpad is n belangrike hoofroete wat Namibie deur Botswana met Suid-Afrika en Mosambiek verbind. Met die beplanning en konstruksie is daar in die vooruitsig gestel dat dit die belangrikste handels- en vervoerroete deur die Ka ...

Kaprivistrook

Die Kaprivistrook is n 30 km bree strook land in Afrika tussen Angola en Botswana wat aan Namibie behoort. Sedert 1990 val die Kaprivistrook in twee Namibiese streke: die westelike helfte lê in die Kawangostreek, terwyl die oostelike helfte in di ...

Pleknaamsveranderinge in Namibië

Gobabis → Epako verwerp Windhoek → Otjomuise verwerp Kalkfontein → Karasburg 1939 Klipfontein → Bethanie Schuckmannsburg → Lohonono 2013 Franzfontein → Fransfontein Lüderitz → ǃNamiǂNûs 2013 Grootfontein → Otjivanda verwerp

Yaren

Yaren is die de facto hoofstad van die eilandnasie Nauru en het n bevolking van 747 in 2011 gehad en n oppervlakte van 1.5 km². De jure het Nauru geen hoofstad of stede nie en net die parlement en regering van Nauru is in die distrik Yaren gelee. ...

ISO 3166-2: NL

ISO 3166-2:NL is n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Nederland betrekking het. Hierdie standaard definieer Nederland se provinsies.

Katmandoe

Katmandoe is die hoofstad van Nepal. Die stad het n bevolking van 1 081 845 in 2001 gehad en n oppervlakte van 50.67 km².

Managua

Managua is die hoofstad en grootste stad van Nicaragua. Die stad het n bevolking van 1 048 134 in 2015 gehad en n oppervlakte van 544 km². Managua is in 1819 gestig en dien sedert 1852 as hoofstad van Nicaragua.

Nicaraguameer

Die Nicaraguameer of Cocibolca of Granada is die grootste meer in Sentraal-Amerika en is in die suidweste van Nicaragua net noord van die grens tot Costa Rica gelee. Met n oppervlakte van 8 264 km² is dit die derde grootste meer in Latyns-Amerika ...

Northland

Northland is die mees noordelike streek in Nieu-Seeland. In Oktober 2019 het die streek sowat 188 700 inwoners gehad. Die grootste nedersetting is Whangarei.

Tasmansee

Die Tasmansee is n see van die Stille Oseaan en is gelee tussen Australie in die weste en Nieu-Seeland in die ooste. Die see is genoem ná die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman, wat onder andere in 1642 en 1643 Nieu-Seeland en Tasmanie o ...

Aïr

Die Aïr is n bergreeks van vulkaniese oorsprong in die noorde van Niger. Idoukal-n-Taghès is met 2 022 meter bo seevlak die hoogste bergpiek van die Aïr. Noord van die Aïr is die Ahaggar en oos van albei is die Tibesti gelee. Al drie bergreekse o ...