ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 353

Bernard Oppenheimer

Sir Bernard Oppenheimer was n mynmagnaat en die broer van sir Ernest Oppenheimer. Hy is in Duitsland gebore en kom as n jong man in Kimberley aan. Hy word n suksesvolle diamantkoper en aandelemakelaar. Hy keer na Engeland. Hy word bekend met sy a ...

Charles Rudd

Charles Dunell Rudd was n vennoot van Cecil John Rhodes en is in Hanworth Hall, Norfolk, Engeland gebore. Hy ontvang opleiding in Harrow en Cambridge en was ook n goeie atleet. Hy kom op 22-jarige ouderdom in die Kaap aan en jag etlike jare saam ...

Gustav Christian Schwabe

Gustav Christian Schwabe was n Duitse boorling en Britse koopman en finansier wat ondernemings soos John Bibby & Sons, Harland and Wolff en die redery White Star Line van kapitaal voorsien het. Schwabe, n boorling van Hamburg, Duitsland, het hom ...

Harry Gordon Selfridge

Harry Gordon Selfridge, Sr. was n Amerikaans-gebore Britse kleinhandelmagnaat wat bekendheid verwerf het as die stigter van die Londen-gebaseerde afdelingswinkel Selfridges wat hy dertig jaar lank bestuur het. Hy was een van die mees gerespekteer ...

Richard Trevithick

Richard Trevithick was n Engelse ontdekker en ingenieur. Hy is veral bekend vir die bou van die eerste werkende stoomlokomotief. Die lokomotief was egter ontwerp om op n pad, en nie op n spoor te ry nie. Trevithick is in die hart van n groot myng ...

Albert Ballin

Albert Ballin was n Hamburgse reder een van die vernaamste sakepersoonlikhede van Joodse afkoms in die tyd van die Duitse Keiserryk. As besturende direkteur het hy van sy redery, die Hamburg-Amerikanische Packetfahrt-Actien-Gesellschaft, kort HAP ...

Adolf Lüderitz

Franz Adolf Eduard Lüderitz was n Duitse koopman en stigter van die eerste Duitse kolonie in Suidwes-Afrika, vandag Namibie. Hy is in Bremen gebore, waar hy in die tabakbedryf handel dryf saam met sy pa, wat in 1878 gesterf het. Adolf het die bes ...

Adam Opel

Vir die motor, sien Opel Adam Adam Opel was die stigter van die Duitse motormaatskappy Adam Opel AG. Adam Opel is op 9 Mei 1837 gebore as die seun van Philipp Wilhelm Opel, n slotmaker, en sy vrou, in Rüsselsheim. Adam studeer by sy pa tot die ou ...

Bethel Henry Strousberg

Bethel Henry Strousberg was n Duitse nywerheidsmagnaat van Joodse afkoms. Gebore in n arm gesin, het Strousberg gedurende die sogenaamde Gründerzeit, die ekonomiese bloeitydperk voor die stigting en in die beginjare van die Duitse Keiserryk, vana ...

Werner von Siemens

Ernst Werner von Siemens, † 6 Desember 1892 in Berlyn) was n Duitse uitvinder en nyweraar. Siemens het tot die uitvinding en ontwikkeling van elektriese motore bygedra en het ook die elektriese wetenskap help vervolmaak. Die eenheid siemens vir e ...

Ferdinand von Zeppelin

Ferdinand Adolf Heinrich August Graf von Zeppelin was n Duitse uitvinder en lugvaartpionier. Hy was die seun van paleisbestuurder hofmaarskalk Friedrich von Zeppelin en Amelie Macaire dHogguer. In 1853 begin hy sy hoer opleiding, en twee jaar lat ...

Carl Zeiss

Carl Zeiss was n Duitse industrialis en optikus. Hy is gebore in Weimar. Hy het in Stuttgart studeer en in 1846 begin hy n klein werkswinkel in Jena. Hier vervaardig en herstel hy gereedskap van die natuurwetenskapafdeling van die Universiteit va ...

Ferdinand de Lesseps

Ferdinand Marie, Vicomte de Lesseps was n Franse diplomaat en die dryfveer agter die bou van die Suezkanaal. Hy is gebore in Versailles en het sy opvoeding ondergaan in Parys. Sy eerste werk was as n assistent vise-konsulaat in Lissabon vir die F ...

Samuel Cunard

Sir Samuel Cunard, 1ste Baronet, was n Kanadese skeepvaartmagnaat wat bekendheid verwerf het as stigter en naamgewer van die Britse redery Cunard Line - die eerste redery ter wêreld wat gereelde vaarte op die transatlantiese roete aangebied het. ...

Timothy Eaton

Timothy Eaton was n Kanadese sakeman van Presbiteriaanse Ulster-Skotse afkoms wat bekendheid verwerf het as die stigter van T. Eaton Co. Ltd., Kanada se grootste afdelingswinkelketting wat op sy hoogtepunt winkels dwarsoor die land bedryf en kant ...

August Aimé Balkema

August Aimé Balkema, kortweg A.A. Balkema, was n Nederlandse boekhandelaar en uitgewer in Amsterdam en Suid-Afrika. Hy speel n prominente rol in die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf en word vermeld in They shaped our century, n lys van 100 mense w ...

George Albu

Sir George Albu was n goudmynpionier en magnaat. Hy is in Berlyn, Duitsland, gebore. Hy arriveer in 1876 in Suid-Afrika. Eers werk hy vir n kort tyd in Kaapstad en vestig hom later in Kimberley, saam met sy broer, Leopold. Hy begin n onderneming ...

George Werner Albu

Sir George Werner Albu was n goudnyweraar en die seun van sir George Albu. Hy is in Johannesburg gebore. Hy studeer in Johannesburg en Engeland. Hy word die bestuurder die General Mining and Finance Corporation en volg sy vader op as voorsitter. ...

Leopold Albu

Leopold Albu was n goudmagnaat. Hy is in Berlyn, Duitsland gebore. Hy arriveer in 1875 in Suid-Afrika en sluit hom in Kimberley aan by sy broer George. In 1891 verhuis hy na Johannesburg. Later word hy n resident-vennoot in Londen met die stigtin ...

Frederick Hugh Barber

Frederick Hugh Barber was ’n Suid-Afrikaanse ontdekkingsreisiger, delwer en sakeman. Barber was die oudste seun van Frederick William Barber en sy vrou, Mary Elizabeth Barber. Barber gaan skool aan die St. Andrew-kollege, Grahamstad, en trou in 1 ...

Henry Barber

Henry Mitford Barber was n jagter, ontdekkingsreisiger en sakeman. Die dorp Barberton is na hom en sy broer genoem. Barber was die jongste seun van Frederick William Barber en sy vrou, Mary Elizabeth Bowker. Nadat hy tuis onderrig is, sluit Barbe ...

Barney Barnato

Barney Barnato was n mynmagnaat wat sy fortuin gemaak het in Suid-Afrika tydens die diamant- en goudstormlope. Barney is gebore in 1852 in Londen as Barnett Isaacs en was die seun van n kroegbaas in die Ooseinde. Hy word n verhoogkunstenaar en bo ...

Henry Barnato

Henry Barnato was n mynmagnaat en die broer van Barney Barnato. Hy is gebore in Londen in 1850 en arriveer saam met sy broer in Suid-Afrika in 1871. Saam het hulle groot rykdomme opgebou in die diamantveld by Kimberley. Henry was die rykste van d ...

Joseph Barry

Joseph Barry was n Suid-Afrikaanse handelaar, skeepseienaar, boer en parlementslid. Barry het na die Kaap gekom as verteenwoordiger van n Londense wynhandelaar nadat hy die wynbedryf bestudeer het in Frankryk en Spanje. Die onderneming het misluk ...

Nathan Berger

Nathan Berger was die eienaar van ’n Suid-Afrikaanse drukkery, Pacific Press Bpk. Berger was die seun van H. Berger. Hy het sy opvoeding in sy geboorteland ontvang en daarna aangesluit by ’n drukkeryonderneming in Litaue, waar hy werksaam was tot ...

Jonas Bergtheil

Jonas Bergtheil was n Natalse pionier, gebore in Beiere, Duitsland vanaf Joodse afkoms. Hy arriveer in 1834 in Kaapstad en begin nege jaar later om katoen in Natal te kweek. Hy was n sterk voorstander van immigrasie. Hy organiseer verskeie skemas ...

Aaron Berman

Sy Edele maj. Aaron Zalman Berman was ’n Suid-Afrikaanse senator en sakeman van Litaus-Joodse herkoms, wat ook diens as majoor in die Imperiale sowel as Unie-verdedigingsmag gedoen het. Berman was die seun van S. Berman. Hy het sy opleiding aan d ...

Bertrand Bernstein

Bertrand Leon Bernstein was ’n Suid-Afrikaanse mynmagnaat, sakeman en gemeenskapsleier. Hy was kanselier van die Universiteit van die Witwatersrand van 1975 tot 1982. Bernstein was die seun van G. Bernstein. Hy het sy naskoolse opleiding ontvang ...

Joseph Borwein

Joseph Jacob Borwein was ’n Suid-Afrikaanse sakeman en drukker. Borwein het sy opleiding in sy geboorteland ontvang, waarna hy in Frankryk aan die Universiteit van Montpellier en aan die Universiteit van Glasgow studeer het. In Brittanje het hy h ...

Carrol Boyes

Carrol Heather Boyes was n Suid-Afrikaanse kunstenaar, ontwerper en sakevrou. Sy was bekend vir haar luukse huis- en leefstylprodukte wat in 31 lande verkoop is. Sy het in Pretoria en op n plaas naby Tzaneen grootgeword. Sy het beeldhouwerk aan d ...

Marshall Campbell

Sir Marshall Campbell was n Natalse baanbreker op die gebied van suikerrietverbouing, suikermagnaat en politikus wat as afgevaardigde na Bantoesake omgesien het.

Theodorus Colenbrander

Theodorus Christiaan Colenbrander was n Nederlander wat in 1854 na die Kroonkolonie van Natal geïmmigreer het en verantwoordelik was vir die vestiging van n Nederlandse nedersetting by New Guelderland. Hy is op 6 Oktober 1847 in Poerwakarta, Indi ...

Thomas Cullinan

Sir Thomas Cullinan was n Suid-Afrikaanse nyweraar en eienaar van die Premier-diamantmyn naby Cullinan. Cullinan is in die Oos-Kaap gebore. Hy tree toe tot die boubedryf en neem ook deel aan die oorloe in die 1870s. Hy gaan later na die Barberton ...

De Beer-broers

Diedrich Arnoldus en Johannes Nicolaas de Beer was twee broers wat die plaas, Vooruitzight, oorspronklik besit het waarop diamante in Mei 1871 ontdek is en gelei het tot die stigting van Kimberley en die De Beersmaatskappy. Hulle het die plaas in ...

Attie du Plessis

Adriaan Sarel du Plessis was n Suid-Afrikaanse sakeleier en voormalige direkteur van Sanlam. Hy was ook die broer van Barend du Plessis. Attie is in Boksburg gebore. Sy ouers is Jan-Hendrik en Martie du Plessis. Sy pa het by die spoorwee gewerk e ...

Friedrich Gustav Jonathan Eckstein

Friedrich Gustav Jonathan Eckstein was n goudmagnaat. Hy is in Stuttgart, Duitsland gebore as die jonger broer van Hermann Ludwig Eckstein. Sy pa was n Lutherse pastoor. Hy woon n ruk lank in Indie en kom in 1887 in die Witwatersrand aan. Ten tye ...

Hermann Ludwig Eckstein

Hermann Ludwig Eckstein was n goudmagnaat. Hy is in Stuttgart, Duitsland gebore as die ouer broer van Friedrich Eckstein. Sy pa was n Lutherse pastoor. Hy werk in sy eerste jare by n Duitse maatskappy in Engeland en arriveer in 1882 in Kimberley ...

George Herbert Farrar

Sir George Herbert Farrar was n goudmagnaat en soldaat. Hy is in Cambridge, Engeland gebore. Hy kom saam met sy broer, Sydney, in Suid-Afrika aan. Hy speel n belangrike rol in die oopstelling van die oostelike goudvelde en in 1893 stig hy die Eas ...

Reeva Forman

Reeva Forman is ’n Suid-Afrikaanse sakevrou en besturende direkteur van Reeva Forman Bpk., ’n onderneming wat kosmetiek vervaardig en bemark. Sy het naam gemaak as openbare spreker en lewer praatjies oor onder meer bestuur, bemarking, motivering, ...

Robert Godlonton

Robert Godlonton was n pionier in die Kaapse koerantwese. Hy is gebore in Engeland waar hy kwalifiseer as n drukker. In 1820 arriveer hy as deel van die Setlaars op die Oosgrens waar hy eers as n magistraatklerk werk. In 1834 sluit hy by die Grah ...

Adolf Goerz

Adolf Goerz was n mynmagnaat. Hy is in Duitsland gebore en George von Siemens, hoof van die Deutsche Bank was n swaer van hom. Dié het hom in 1888 oorreed om na Suid-Afrika te kom. Hy stig die Goerz Sindikaat in 1889 en die Rand Central Ore Reduc ...

Richard Goldmann

Richard Goldmann was ’n mynmagnaat en politikus. Goldmann was ’n seun van B.N. Goldmann, n gesiene Duits-Joodse immigrant, vrederegter en lid van die afdelingsraad van Burgersdorp. Sy broer prof. Edwin Goldmann het roem as histopatoloog en chirur ...

Allan Gray

Allan Gray was ’n Suid-Afrikaanse filantroop en sakeman wat in 2013 as die tweede rykste mens in Afrika beskryf is. Sy welvaart is in Oktober 2013 op VS$8.5 miljard destyds sowat R85 miljard geraam, wat hom aansienlik ryker gemaak het as bekende ...

John Hays Hammond

John Hays Hammond was n myningenieur en magnaat. Hy is in San Francisco, Amerika gebore en studeer aan die Universiteit van Yale en aan die Koninklike Saksiese Mynbouakademie in Freiberg, Duitsland. In 1893 word hy deur die Barnato-broers in dien ...

Carl Hanau

Hanau het in 1858 as nagenoeg driejarige saam met sy Joodse ouers uit Duitsland na Suid-Afrika geïmmigreer en hulle op Victoria-Wes gevestig. Sy vader se naam was Jacob, maar sy moeder s’n is vergete. Die gesin was deel van die eerste groep Joods ...

David Harris

Kolonel sir David Harris was n soldaat, diamantmagnaat en wetgewer. Hy is in Londen, Engeland gebore en emigreer na Suid-Afrika in 1871. Hy stap 950km van Durban na Kimberley waar hy as n delwer begin werk. Binne 2 jaar word hy welvarend wen die ...

James Liege Hulett

Sir James Liege Hulett was n Natalse nyweraar, pionier en staatsman. Hy is gebore in Engeland en emigreer in 1857 na Natal waar hy by Nonoti begin boer. Hy eksperimenteer met araroet, katoen, koffie en mielies. Hy spits hom toe op die produksie v ...

Carl Jeppe

Jeppe was die oudste seun van Julius Gottlieb Ernst Christian Jeppe 1821–1893 en sy eggenote, Barbara Betty Fritsch 1836–1894. Jeppe se vader het in 1870 met sy gesin na Transvaal gekom op aanmoediging van sy broers Hermann en Friedrich, wat toe ...

Julius Jeppe

Sir Julius Gottlieb Ferdinand Jeppe was ’n Transvaalse myn- en eiendomsmagnaat. n Groot straat in Pretoria sowel as die Hoer Seunskool Jeppe in Johannesburg is na hom genoem. Die Johannesburgse voorstad Jeppestown is na die familie Jeppe genoem, ...

Julius Jeppe sr.

Julius Gottlieb Ernst Christian Jeppe was ’n Randse pionier, finansier en eiendomsontwikkelaar. Jeppe was in 1870 die laaste van die drie Jeppe-broer wat na Transvaal gekom het nadat Hermann en Friedrich hulle ’n hele tyd vantevore in die ZAR gev ...