ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 345

Armstrong Whitworth Siskin

Die Armstrong Whitworth Siskin was n dubbeldekker vegvliegtuig wat tussen die twee Wêreldoorloe in bedryf was. Die vliegtuig het in Mei 1924 sy nooiensvlug voltooi. Die ontwerp van die vliegtuig is gebaseer op die Siddeley-Deasy S.R.2 Siskin wat ...

Armstrong Whitworth Whitley

Die Armstrong Whitworth Whitley was n tweemotorige bomwerper wat vir Britse Lugmag diens gedoen het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Whitley was die oudste tweemotorige bomwerper van die Britse Lugmag toe die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het ...

Fort Armstrong

Fort Armstrong in die Amatolaberge was een van n reeks forte wat deur die Britse owerheid tydens die Kaapse grensoorloe van 1779 tot 1877 in die Oos-Kaap gebou is. Die insident wat by hierdie fort afgespeel het, is van geskiedkundige belang. Net ...

Arp 116

Arp 116 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 60 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd. Dit bestaan uit die elliptiese sterrestelsel Messier 60 en die spiraalsterrestelsel NGC 4647. Die wisselwerking tussen die twee stelse ...

Arsenopiriet

Arsenopiriet is veral belangrik omdat dit dikwels saam met goud aangetref word. Ná sulfiede is arsenopiriet die tweede gasheermineraal vir goud. Arsenopiriet met n goudgehalte tot 15 200g/t is in Villerange in Frankryk gevind. Daar word dikwels g ...

Arthur Ashe

Arthur Robert Ashe jr. was n Amerikaanse tennisspeler. Hy het in 1969 professioneel begin speel en op 1975 die eerste swart man geword wat die mansenkelspeltitel op Wimbledon wen. Hy het drie Grand Slam-enkeltitels in sy loopbaan verower: die Ame ...

Arthur Conan Doyle

Arthur Conan Doyle was n Skotse skrywer wat veral bekend is vir sy speurverhale oor Sherlock Holmes en dié se vriend dr. Watson. Hy was n bedrywige skrywer en sy werke sluit wetenskapsfiksie, geskiedkundige verhale, tonele, romans, poesie en feit ...

Arthur Rubinstein

Arthur Rubinstein, KBE was van Pools-Amerikaanse afkoms en n klassieke pianis. Hy het internasionale lof ontvang vir sy musiekuitvoering van n verskeidenheid komponiste, en baie het hom beskou as die beste Frédéric Chopin interpreteerder van sy t ...

Artillerie

Artillerie is slegs een van verskeie afdelings van die grondmagte van n weermag. Hierdie afdeling behels geskut of kanonne met n kaliber van minstens 15 mm. Hulle word saam met die infanterie, die geniekorps of die gemeganiseerde kolonnes beskou ...

Artinskium

Die Artinskium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die etage was van sowat 290.1 tot 2 ...

Asa

Asa was die derde koning van die koninkryk van Juda en het 41 jaar regeer. Sy regeringsperiode word gedateer op tussen 911 en 870 v.C. Hy was uit die familie van koning Dawid en die seun van koning Abia. Volgens die Bybel het hy soos sy pa die He ...

Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne

Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne is n Ou Testamentiese apokriewe boek. Dit is die tweede en vorm saam met twee ander Apokriewe boeke Susanna en Bel en die draak die drie toevoegings tot die boek van Daniel. Die verhaal kom in d ...

Asbliktakson

n Asbliktakson is n takson waarin organismes louter geplaas word omdat dit nie duidelik is watter taksonomiese indeling die juiste een is nie. Die takson is dalk oorspronklik in goeie trou voorgestel, maar later het die insigte verander en daar w ...

Dieter Aschenborn

Dieter Aschenborn was n Namibiese kunstenaar veral bekend vir sy diertonele van Afrika. Hy was die seun van die dierskilder Hans Anton Aschenborn. Dieter se seun, Uli Aschenborn is ook n bekende kunstenaar. Al drie Aschenborns behoort tot die gro ...

Hans Anton Aschenborn

Hans Anton Aschenborn was n kunstenaar en skrywer bekend vir sy skilderye en illustrasies van diere in Suid-Afrika en Duitsland. Ook sy seun Dieter Aschenborn en sy kleinseun Uli Aschenborn is al twee bekende diereskilders in Suider-Afrika. Die k ...

Asemhaling

Asemhaling behels om lug in te neem in die longe en dit weer uit te laat. Daar is twee spiere wat help met asemhaling, naamlik die tussenribspiere en die diafragma. Asemhaling bestaan uit twee prosesse: inaseming en uitaseming. Die brein beheer d ...

Asemhalingstelsel

Diere moet asemhaal - suurstof opneem en koolsuurgas afgee – om aan die lewe te bly. Baie klein waterdiertjies haal eenvoudig deur hul liggaamsoppervlak asem. Groot waterdiere het spesiale asemhalingsorgane, naamlik kieue, om suurstof op te neem ...

Asemhalingstelsel van insekte

Die Asemhalingstelsel van insekte is die biologiese stelsel waarmee dit asemhalingsgasse in die binnelyf inbring en gaswisseling uitvoer. Tragee vorm deel van die asemhalingsorgane van die insekte. Die trageale stelsel bestaan uit n netwerk van b ...

Asgard

In die Noorse mitologie is Asgard die tuiste van die gode en dapper, gesneuwelde oorlogshelde. Dit word as n afsonderlike plek as die tuiste van gewone sterflinge beskou, wat in die buitenste ruimte of in die middel van die aarde gesentreer is. S ...

Ashoka die Grote

Ashoka die Grote was n groot heerser van die Mauryaanse Ryk wat vanaf 268 tot 231 vC. geregeer het. Sy naam beteken Hy wat deur die gode geliefd is en wat vriendelik met almal is. Ashoka word dikwels as een van Indie se grootste heersers aangehaa ...

Asiatiese patrys

Die Asiatiese patrys is n uitheemse voel wat wild geword het op Robbeneiland na vrylating. Die populasie is ongeveer 300 groot. Die voel is 32 – 34 cm groot en weeg 380 - 580 gram. In Engels staan die voel bekend as Chukar Partridge.

Asiatiese swartbeer

Die Asiatiese swartbeer is ’n beer van gemiddelde grootte wat in dele van Suid-Asie, Noordoos-China, Japan en die Russiese Verre-Ooste voorkom. Die beer word ook die Tibetaanse beer of Himalajabeer genoem. Dit is deur die IUBN as n kwesbare spesi ...

Asië

Asie is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongevee ...

Asimptotiese reusetak

Die asimptotiese reusetak is die streek op die Hertzsprung-Russell-diagram waar sterre met ’n lae en medium massa laat in hul evolusie voorkom. ’n Ster op die asimptotiese reusetak ART lyk soos ’n helder rooireus met ’n ligsterkte van duisende ke ...

Asma

Asma is n algemene chroniese inflammatoriese siekte van die lugwee, gekarakteriseer deur verskillende en herhalende simptome, omkeerbare lugvloei-obstruksie, en bronchospasma. Simptome sluit in hyging, hoes, borsbenoudheid, en kortasem. Behandeli ...

Aspelta

Aspelta was koning van Koesj. Hy is die vierde koning van die dinastie van Napata. Hy was die seun van Senkamanisken, die tweede koning en het in 593 sy broer Anlamani opgevolg. Aspelta het in Gebel Barkal twee belangrike inskripsies nagelaat. Di ...

Aspendos

Aspendos of Aspendus was ’n antieke Grieks-Romeinse stad in Pamfilie, Klein-Asie. Dit is sowat 40 km oos van die huidige stad Antalya in Turkye gelee.

Aspergersindroom

Aspergersindroom is n steuring binne die outismespektrum. Dit word hoofsaaklik gekenmerk deur n verminderde vermoe om met ander mense te kommunikeer of om ander mense se nie-verbale seine raak te sien. Daarnaas het die Aspergersindroomlyer meesta ...

Asselium

Die Asselium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Asselium was van sowat 298.9 tot ...

Assirië

Hierdie artikel gaan oor die antieke koninkryk. Vir die artikel oor die seun van Sem, sien Assirie seun van Sem. Assirie was n belangrike Mesopotamiese koninkryk en ryk van die Antieke Nabye-Ooste. Dit het sowat ses eeue lank as n onafhanklike st ...

Fred Astaire

Fred Astaire was n Amerikaanse danser, choreograaf, sanger en akteur. Hy was veral bekend vir sy grasieuse dansstyl in rolprente en op die teaterverhoog in Broadway. Sy verhoog- en daaropvolgende rolprentloopbaan het oor 76 jaar gestrek; gedurend ...

Asteraceae

Asteraceae - ook bekend as Compositae - is die madeliefie- en distelfamilie wat behoort tot die orde Asterales. Dit is een van die grootste plantfamilies en kom wêreldwyd voor. Byna een tiende van alle blomdraende plantspesies behoort tot die fam ...

Asteroïde

’n Asteroïde of asteroïed is ’n soort kleinplaneet wat om die Son wentel, veral in die binnenste Sonnestelsel. Toe kleinplanete in die buitenste Sonnestelsel ontdek is, is gevind hul oppervlakke bestaan gewoonlik uit vlugtige elemente of samestel ...

Aston Martin

Aston Martin is die handelsnaam vir vinnige, duur sportmotors wat deur die gelyknamige Britse motormaatskappy vervaardig word. Die motors is onder andere bekend vir die gebruik daarvan in die vroee James Bond-flieks. Aston Martins is bekend as kl ...

Astrolabium

Die astrolabium is n outydse sterrekundige meetinstrument wat deur die klassieke sterrekundiges, navigators en sterrewiggelaars gebruik is. Die gebruike van n astrolabium sluit in die opsporing en voorspelling van die posisies van die son, maan, ...

Astute-klas duikboot

Die Astute-klasduikboot is die nuutste kernaangedrewe klas duikbote van die Britse Vloot. Dié klas is ontwerp om die Swiftsure -klas te vervang. n Begroting van £6 miljoen is in 1991 goedgekeur en n tender is uitgereik vir die bou van drie duikbo ...

Asura

Asuras is mitologiese goddelike wesens in Indiese geskrifte wat om mag meeding met die meer welwillende devas. Asuras word in dié geskrifte beskryf as magtige halfgode of demone met goeie of slegte eienskappe. Die goeie asuras word adityas genoem ...

ASV Durlach

ASV Durlach is n sportklub uit Karlsruhe in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Durlach is n stadswyk van Karlsruhe. Benewens sokker, het die klub ook onder meer n dames-gimnastiekafdeling. Die klub i ...

Aswandam

Die Aswandam is n dam in die Nylrivier in Aswan, in die suide van Egipte. Dit is een van die grootste damme ter wêreld en word vir besproeiing en die opwek van elektrisiteit gebruik. Sedert die 1960s verwys die naam na die Hoerdam; daar was reeds ...

Aswoensdag

Aswoensdag "van die as" of Dies cinerum, "dag van die as", ook "Asdag" genoem) is in die Rooms-Katolieke Kerk sedert die pontifikaat van Pous Gregorius I die eerste dag van die 40 dae se vastyd, waarin Christene hulself vir Paasfees voorberei. Di ...

Asynsuur

Asynsuur, ook bekend as etanoesuur, is n organiese chemiese verbinding, die meeste bekend vir die suur smaak in asyn en sy stekende reuk. Sy gekondenseerde struktuurformule word voorgestel as CH 3 COOH. Suiwer watervrye asynsuur is n kleurlose ve ...

Mustafa Kemal Atatürk

Mustafa Kemal Pasha was ’n Turkse weermagoffisier, revolusionêre staatsman en die stigter en eerste president van die Republiek van Turkye. Hy het later die bynaam Atatürk, "Vader van die Turke", gekry. Mustafa Kemal het bekend geword as ’n uiter ...

Athene

Athene of Atene is die hoofstad en grootste stad van Griekeland, die hoofstad van die streek Attika en die gelyknamige distrik Athene. Athene is ook die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van dié land, n kosmopolitiese metropool met n bev ...

Atherinidae

Die Spierinkies is n vis-familie wat hoort tot die orde Atheriniformes. Daar is vyf en twintig genera met 165 spesies wat hoort tot dié familie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Atlantiese Oseaan

Die Atlantiese Oseaan is die wêreld se tweede grootste oseaan. Dit beslaan ongeveer een vyfde van die aarde se oppervlakte en lê tussen die ooskus van Noord- en Suid-Amerika en die weskus van Europa en Afrika. Die oseaan se naam, van Griekse mito ...

Atlantis (eiland)

Volgens antieke Griekse verhale is Atlantis n groot eiland of klein kontinent wat wes van Gibraltar in die Atlantiese Oseaan gelee was. Die inwoners van Atlantis was só ryk en die mense só edel dat die gemeenskap jare lank in algehele harmonie ko ...

Atlas (mitologie)

In die Griekse mitologie was Atlas een van die tweede geslag Titane. Nadat Zeus die Titane verslaan het, is Atlas gedwing om die hemelruim vir altyd op sy skouers te dra. Hy moes die taak verrig vanaf die berge wat nou die Atlas-gebergte heet. In ...

Atlas Impala

Die Atlas Impala is n Suid-Afrikaanse weergawe van die Aermacchi MB-326, n ligte militêre straalvliegtuig wat in Italie ontwerp is. Dit was onder lisensie van Aermacchi deur Atlas Vliegtuigkorporasie in Kemptonpark, Suid-Afrika gebou. Suid-Afrika ...

Atlas Shrugged

Atlas Shrugged is n boek geskryf deur Ayn Rand en is vir die eerste keer in 1957 in die V.S.A gepubliseer. Die boek was haar laaste en ook langste novelle en word allerwee as haar magnum opus beskou. Atlas Shrugged sluit elemente van misterie en ...

Atlasgebergte

Die Atlasgebergte is n bergreeks in die Atlasstreek in Noordwes-Afrika wat ongeveer 2 400 km deur Marokko, Algerie, en Tunisie strek en die Rots van Gibraltar insluit. Die hoogste piek is Jbel Toubkal, op n hoogte van 4 167 m gelee by 31°03′43″N ...