ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 344

Whip Wilson

Whip Wilson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Range Land, Wanted: Dead or Alive, Abilene Trail, en Montana Incident.

Yvette Wilson

Yvette Wilson was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice, Friday, en Dont Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood, en in die televisiereeks The Parkers.

Robb Wilton

Robb Wilton was n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Look Up and Laugh, Twos Company, The Love Match, en The White Countess.

Wimzies House

Wimzies House is n Amerikaanse / Kanadese televisiereeks vir voorskoolse kinders. Wimzie is n klein monster-dogtertjie wat saam met haar ouers Rousso en Graziella, haar ouma Yaya en haar boetie Bo woon. Vriende kom altyd oor om vir die dag by Wim ...

Winburg Voortrekkermonument

Die geskiedenis van die Winburgse Voortrekkermonument sentreer rondom die vraag wat in die 1930’s ontstaan het oor waar die sentrale monument vir die Voortrekkers opgerig moes word. Winburg het destyds naas Bloedrivier die vernaamste aanspraak op ...

Paul Winchell

Paul Winchell was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Aristocats, The Many Adventures of Winnie the Pooh, en The Fox and the Hound.

Winchester College voetbal

Winchester College Voetbal, wat ook as Winkies, WinCoFo of sommer "Our Game" bekend staan, is n soort voetbal wat by Winchester College in Engeland gespeel word. Dit is verwant aan die Eton Veld- en Muursporte en die Harrow Game in die sin dat di ...

Agnes Windeck

Agnes Windeck was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Time to Love and a Time to Die, Dr. Mabuse vs. Scotland Yard, en Alter Kahn und junge Liebe.

William Windom (akteur)

William Windom was n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird, Escape from the Planet of the Apes, Uncle Buck, en True Crime.

Claire Windsor

Claire Windsor was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Grand Larceny, Little Church Around the Corner, Born Rich, en Just a Woman.

Joyce Windsor

Joyce Windsor was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Doomwatch, Butterflies, en Sorry!.

Marie Windsor

Marie Windsor was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cat-Women of the Moon, Swamp Women, The Killing, en The Day Mars Invaded Earth.

Anna Wing

Anna Wing was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Dolls House, Dog Eat Dog, en Son of Rambow.

Toby Wing

Toby Wing was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss and Make-Up, Murder at the Vanities, Silks and Saddles, en The Marines Come Thru.

Jason Wingreen

Jason Wingreen was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Airplane! en in die televisiereekse The Wild West, Star Trek, en Archie Bunkers Place.

Michael Winkelman

Michael Winkelman was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Indian Fighter en in die televisiereekse Science Fiction Theatre, The Real McCoys, en Mike Hammer.

Jacob Winkler Prins

Jacob Winkler Prins was n Nederlandse digter, prosaskrywer en kunsskilder wat in sy vroeere werke van die skuilnaam Kaspar Brandt gebruik gemaak het.

Jeff Winkless

Jeff Winkless was n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vampire Hunter D, Castle in the Sky, en Zeiramu.

Charles Winninger

Charles Winninger was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three Smart Girls, Show Boat, Nothing Sacred, en State Fair.

Kim Winona

Kim Winona was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Gun Fight en in die televisiereekse Brave Eagle, Science Fiction Theatre, en Northwest Passage.

Dick Winslow

Dick Winslow was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tom Sawyer, So Big!, Airport, en Midnight Madness.

Winsum

Winsum is ook n dorp in die Nederlandse munisipaliteit Waadhoeke. Winsum is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die noordooste van Nederland. Op 1 Januarie 2019 is Winsum opgegaan in die nuwe munisipaliteit Het Hogeland. Die dorp Winsum is a ...

Edward Winter (akteur)

Edward Winter was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Porkys II: The Next Day en in die televisiereekse M*A*S*H, Project U.F.O., en Simon & Simon.

Laska Winter

Laska Winter was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Night of Love, Fashion Madness, The Rescue, en The Rainbow Trail.

Winterbach

Winterbach is n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys: Ingrid Winterbach gebore 1948, Afrikaanse skrywer en kunstenaar Dirk Winterbach gebore 1951, Afrikaanse digter en beeldhouer

Gloria Winters

Gloria Winters was n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Rod en The Lawless, en in die televisiereekse Sky King en The Range Rider.

Marian Winters

Marian Winters was n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Suspense, Goodyear Playhouse, Play of the Week, en The Defenders.

Roland Winters

Roland Winters was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Chinese Ring, The Golden Eye, The Feathered Serpent, en Blue Hawaii.

Jane Winton

Jane Winton was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Millionaires, Sunrise, The Patsy, en The Bridge of San Luis Rey.

Siegfried Wischnewski

Siegfried Wischnewski was n Duitse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Three Penny Opera en Die Nibelungen, Teil 1 - Siegfried.

Norman Wisdom

Norman Wisdom was n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Trouble in Store, The Square Peg, A Stitch in Time, en Norman Wisdom: The Early Bird.

Ernie Wise

Ernie Wise was n Engelse skrywer en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Two of a Kind, The Morecambe & Wise Show, en The Sweeney.

Grant Withers

Grant Withers was n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sinners Holiday, Other Mens Women, Fort Apache, en Rio Grande.

Isabel Withers

Isabel Withers was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Women Wont Tell, A Sporting Chance, Air Hostess, en Beware of Blondie.

Cora Witherspoon

Cora Witherspoon was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight, Piccadilly Jim, Quality Street, en Marie Antoinette.

Chester Withey

Chester Withey was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Old Folks at Home, The Devils Needle, The New Moon, en She Loves and Lies.

Witkolk

’n Witkolk of witgat is in astrofisika en algemene relatiwiteit ’n hipotetiese gebied in die ruimte waar materie, energie en lig nie kan indring nie, maar waaruit dit kan ontsnap. Dit is dus die teenoorgestelde van ’n swartkolk, waar materie, ene ...

Witmarsum

Witmarsum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê suidwes van Franeker en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Súdwest-Fryslân.

Michael Witney

Michael Witney was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Darling Lili en Doc, en in die televisiereekse Death Valley Days en Star Trek.

Witsteur

Die Witsteur is n steurspesie in die familie Acipenseridae van die orde Acipenseriformes. Dit is n anadrome vissoort wat aan die oostelike Stille Oseaankus aangetref word, van die Golf van Alaska tot by Monterey, Kalifornie. Sommige is egter in d ...

Howard Witt

Howard Witt was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Walt Disneys Wonderful World of Color, Richie Brockelman, Private Eye, Simon & Simon, en Remington Steele.

Wastl Witt

Wastl Witt was n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Venus on Trial, Einmal der liebe Herrgott sein, en Der weißblaue Löwe.

John Witty

John Witty was n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hell Below Zero en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre, The Broken Horseshoe, en Patrol Car.

Christine Wodetzky

Christine Wodetzky was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Odessa File en The Wonderful Years.

Heinz Woester

Heinz Woester was n Switserse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Operette, Schicksal, en Madness Rules.

Dorothea Wolbert

Dorothea Wolbert was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Smashing Barriers, The Little Minister, Dangerous Paradise, en The Front Page.

David Wolfe (akteur)

David Wolfe was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bagdad, A Dangerous Profession, Prisoners in Petticoats, en Smugglers Island.

Ian Wolfe

Ian Wolfe was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Brides for Seven Brothers, Witness for the Prosecution, THX 1138, en Creator.

Jane Wolfe

Jane Wolfe was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Castles for Two, Rebecca of Sunnybrook Farm, en The Grim Game.

Russell Wolfe

Russell Wolfe is n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Me Again, The Mark, Apostle Peter and the Last Supper, en Gods Not Dead.