ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 300

Goud (kleur)

Goudkleurig is een van n verskeidenheid van geel-bruin kleurversnitte wat gebruik word om die kleur van die element goud na te boots. Die kleurterm goud word ook tradisioneel gebruik vir die kleur "metaalgoud". Die eerste opgetekende gebruik van ...

Groen

Groen is n kleur wat algemeen in die natuur gesien word. Plante is groen weens die chlorofil wat hulle bevat. Groen lig het n golflengte van ongeveer 550 nanometer, en is een van die primêre toevoegende kleure, die komplement van magenta. Baie ku ...

Internasionale Klein-blou

Internasionale Klein-blou is n diep blou kleur wat die eerste keer in 1958 deur die Franse skilder Yves Klein gemeng is. Anders as by gewone blou verf, waarin die fikseervloeistof die medium waarin die gekleurde deeltjies vasgevang sit vir die me ...

Internasionale oranje

Internasionale oranje is n skril oranje kleur wat gebruik word om struikelblokke uit te wys, deur die verhoging van die kontras met omliggende voorwerpe en lug op die agtergrond. Dit is soortgelyk aan vlamoranje, nog n kleur wat gebruik word vir ...

Kleurindeks

Die kleurindeks in sterrekunde is ’n eenvoudige numeriese uitdrukking wat die kleur van ’n voorwerp aandui, en in die geval van ’n ster sy temperatuur. Hoe kleiner die kleurindeks, hoe blouer is die voorwerp. Hoe groter die kleurindeks, hoe rooie ...

Kleurspeling

Kleurspeling is n speling van reenboogkleure wat van een kleur na n volgende oorgaan. Kleurspeling is n fisiese eienskap van somme oppervlaktes, wat dit laat lyk of dit van kleur verander soos die hoek van die oog of die beligting daarop verander ...

Komplementêre kleure

Komplementêre kleure is kleurpare wat mekaar uitkanselleer wanneer hulle gekombineer word. Dit beteken dat wanneer hulle gekombineer word, hulle n grysskaalkleur soos wit of swart voortbring. Wanneer hulle langs mekaar geplaas word, word die ster ...

Lentegroen

Lentegroen is n kleur wat presies halfpad tussen siaan en groen op die kleurwiel is. Wanneer dit op die CIE chromatisiteitsdiagram getrek word, stem dit ooreen met n visuele stimulus van 505 nanometer op die sigbare spektrum. In die HSV-kleurruim ...

Magenta

Magenta is n pers-rooi kleur, wat ook as fuchsia of siklaam bekend staan. Magenta is een van die eerste kunsmatig vervaardigde anilienkleure en is in 1859 deur die Britse chemikus Sir William Henry Perkin ontdek. Hy vernoem dit na die Italiaanse ...

Middernagblou

Die kleur middernagblou is n donker skakering van blou vernoem na sy ooreenkoms met die verifieerbare blou kleur van n maanverligte nag tydens of naby volmaan. Middernagblou is ook die kleur van n vat vol indigo kleurstof; daarom kan middernagblo ...

Napelsgeel

Napelsgeel is n goudgeel kleur, n skilderkleur beroemd in Napels. Napelsgeel is op groot skaal gebruik deur die Ou Meesters en in die 20ste eeu. Die ware pigment is giftig, en die gebruik daarvan is vandag redelik skaars. Die meeste verf gemerk " ...

Navajowit

Navajowit is n kleur, n oranje tintsel van wit of pastel oranjegeel, en kry sy naam van die ooreenkoms met die agtergrondkleur van die Navajo-landsvlag. Die naam "Navajowit" word gewoonlik slegs gebruik wanneer daar na verf verwys word. Sedert di ...

Ongebleik (kleur)

Ongebleik is die kleur naaste aan dié van ongebleikte linne. Ongebleik is n term wat gebruik word om garing of materiaal, soos sy of linne, in hul oorspronklike toestand te beskryf, wat nie gebleik of gekleur is nie. In die meeste Westerse tale i ...

Oranje (kleur)

Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir ander gebruike, sien Oranje dubbelsinnig Oranje is n kleur gelee tussen rooi en geel in die ligspektrum, en word deur meeste skilders in die tradisionele kleurwiel gebruik. Die naam is afgelei van die Eng ...

Parysgroen

Parysgroen Schweinfurter Grün) is n pigment, maar ook n dodelike gifstof. Dit is koper arsenietasetaat, n dubbele sout wat koper, arseen, en die anioon van asynsuur verbind. Die chemiese formule is Cu 2 3 Cu 2. Parysgroen is sedert die 19de eeu a ...

Persiese groen

Persiese groen is n kleur, n blou skakering van groen. Persiese groen is n kleur wat gebruik word in pottebakkery en Persiese matte in Iran. Ander kleure wat verband hou met Persie sluit in Persiese rooi en Persiese blou. Die kleur Persiese groen ...

Pienk

Pienk is n ligte rooi kleur, wat sy naam verkry van die blom van Dianthus caryophyllus, n pienk angelier. Volgens opnames wat in Europa en die Verenigde State van Amerika gedoen is, is pienk, veral wanneer dit gekombineer word met wit of ligblou, ...

Pienk se skakerings

Die webkleur amarantpienk verskyn regs hiervan. Amarantpienk is n kleur wat die amarantblom voorstel. Die eerste aangetekende gebruik van amarantpienk as n kleurnaam in Engels was in 1905.

Pistagiogroen

Die kleur pistagiogroen verteenwoordig die kleur van die binneste vlees van n pistagioneut. Die eerste aangetekende gebruik van pistagiogroen as n kleurnaam in Engels was in 1789.

RGB-kleurmodel

Die RGB-kleurmodel is n kode waarmee kleur met behulp van n kombinasie van die primêre kleure, R ooi - G roen - B lou uitgedruk word. Die kode dui aan hoeveel R ooi, hoeveel G roen en hoeveel B lou vermeng moet word om n spesifieke kleur te verkr ...

Rooi

Rooi is n kleur wat lê by die laagste frekwensies van lig wat deur die menslike oog onderskei kan word. Rooi lig het n golflengte van ongeveer 700 nanometer. Rooi, wat die langste golflengte het, word die minste gebreek en violet die meeste. Suur ...

Siaan

Siaan is n suiwer spektrale kleur, maar dieselfde tint kan ook voortgebring word deur gelyke hoeveelhede groen en blou lig te meng. Siaan is dus die komplement van rooi: siaanpigmente absorbeer rooi lig. Siaan word soms ook blougroen genoem, en w ...

Sienna

Sienna of "Siena aarde", is n aardse pigment wat ysteroksied en mangaanoksied bevat. In sy natuurlike toestand is dit geelbruin gekleur en word rou sienna genoem. Wanneer dit verhit word, word dit n rooibruin kleur en word dan verbrande sienna ge ...

Silwer (kleur)

Silwer is n metaalkleur wat grys-wit lyk, maar dit is eintlik n voorstelling van die kleur van gepoleerde silwer. Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel.

Skoolbusgeel

Die kleur Skoolbusgeel het byna dieselfde skakering as goud. Skoolbusgeel se naam is ontleen aan die destydse Amerikaanse skoolbusse en is sedert 1939 in gebruik. n Ene Professor Frank W. Cyr het in April 1939 n konferensie in New York gehou om r ...

Skuttersgroen

"Skuttersgroen" word so genoem oor die kenmerkende kleur van die uniform van skutsregimente n vorm van ligte infanterie van n aantal Europese weermagte. Dit is nog steeds in gebruik by skutsregimente van sekere Statebondsweermagte, soos die Royal ...

Smarag (kleur)

Die kleur Smarag, ook genoem smaraggroen, is n skakering van groen wat veral lig en helder is, met n flou ondertoon van blou. Die naam is afkomstig van die edelsteen smarag. Die eerste opgetekende gebruik van Emerald as n kleur se naam in Engels ...

Swart

Swart is die donkerste kleur in die kleurspektrum. Dit word gedefinieer as "die totale afwesigheid van lig of kleur" of as "n mengsel van alle kleure of kleur-pigmente". Dit is die kleur wat alle lig absorbeer, nie weerspieel nie en dus verskyn a ...

Taupe (kleur)

Taupe is n kleur, n donker skakering tussen bruin en grys. Die woord taupe is afgelei van die Franse naamwoord wat "mol" beteken. Die naam het oorspronklik verwys na die gemiddelde kleur van die Franse mol, maar teen die 1940s is die gebruik daar ...

Toevoegende kleur

n Toevoeging van kleur is die skepping van n kleur deur die vermenging van die lig van twee of meer verskillende kleure. Rooi, groen en blou is die primêre toevoegingskleure wat normaalweg gebruik word in n toevoegingskleurstelsel. Toevoeging van ...

Venesiese rooi

Venesiese rooi is n ligte en warm, effens onversadigde rooi kleurpigment met n effens donkerder skynsel as skarlaken wat uit hematiet - byna suiwer ysteroksied ontgin word. Moderne variante word dikwels van sintetiese rooi ysteroksied verkry. Die ...

Violet

Hierdie artikel handel oor die kleur Violet. Sien gerus Violet dubbelsinnig vir ander betekenisse van die term. Violet verwys na enige van n groep rooierig-blou of blouerig-pers kleure. Spesifiek verwys dit na die kleur van lig op die rand van di ...

Wit

Hierdie artikel handel oor die kleur, sien gerus Wit dubbelsinnig vir alternatiewe betekenisse. Wit is n kleur wat n hoe helderheid maar geen skakering het nie. Die indruk van wit lig kan geskep word deur toepaslike sterktes van die primêre kleur ...

Kookkuns

Kookkuns het met voedsel en voedselvoorbereiding te doen. Kookkuns word gesien as n kuns, n vakgebied, n vorm van uitdrukking, ontspanning, maar natuurlik ook n noodsaaklike aktiwiteit vir miljarde mense op aarde.

Al dente

In die kookkuns beskryf al dente ’n pasta wat net gekook word tot dit nog ferm proe. Die term kom uit Italiaans en beteken letterlik "tot die tand". In die hedendaagse Italiaanse kookkuns beteken dit die ideale tekstuur van pasta, wat dui op ’n k ...

Al forno

Al forno is die proses om kos in ’n oond te bak. Italiaanse kos wat so genoem word, sluit in pizzas, brood en pastageregte soos lasagne. Die pasta word soms voor die tyd gekook en dit beteken die pasta is sagter as wanneer dit al dente voorgesit ...

Kook en Geniet

Kook en Geniet is n Afrikaanse kookboek wat as n gesaghebbende bron van eg Suid-Afrikaanse disse beskou word. Die boek is oorspronklik deur S.J.A. de Villiers in 1951 in haar private hoedanigheid uitgegee, nadat die Suid-Afrikaanse uitgewers nie ...

Dorah Sitole

Dorah Sitole is die eerste swartvrou wat n kookboek geskryf het. Sy was n corden bleu-sjef en kos- en lewensstylredakteur by di etaydskrif True Love. Dorah is in die Shanty-kliniek gebore in Soweto. Haar boek Cooking from Cape to Cairo: A Taste o ...

Skaapvleis

Lams- en skaapvleis is die vleis van mak of huishoudelike skape. Die vleis van n skaap in sy eerste jaar word lamsvleis genoem, dié van n jong skaap ouer as een jaar is n hamel, en die vleis van n volwasse skaap is skaapvleis. Die karkas word in ...

Aardklop

Aardklop is n Suid-Afrikaanse kunstefees wat sedert 1998 jaarliks in die stad Potchefstroom in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika aangebied word. Die fees bied hoofsaaklik Afrikaanse produksies in teater, dans, kabaret en visuele kunste. Dit i ...

Festival International de la Bande Dessinée dAngoulême

Die Festival International de la Bande Dessinée dAngoulême is die beduidendste Europese strokiesprentfees wat sedert 1974 jaarliks in Januarie in die Wes-Franse stad Angoulême gehou word. Die fees het sy oorsprong in n uitstalling, Dix millions d ...

Klein Karoo Nasionale Kunstefees

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is n Afrikaanse kunstefees wat jaarliks op Oudtshoorn in die Wes-Kaap aangebied word. Die fees sluit beide beeldende en uitvoerende kunste in en word amptelik deur die Suid-Afrikaanse regering as n nasionale k ...

Leë Heuwels

Lee Heuwels is n niekommersiele, alternatiewe opelugkuns-en-musiekfees in Rusland. Die fees word sedert 2003 jaarliks gehou, gewoonlik oor n paar dae in Junie, in die Kaloega- of Smolensk-oblast. Dit is n niewinsgewende geleentheid met geen toega ...

Charles Baudelaire

Charles-Pierre Baudelaire was n Franse digter, vertaler en literêre- en kunskritikus wie se reputasie hoofsaaklik rus op Les Fleurs du mal -welke miskien die belangrikste en mees invloedrykste digbundel is wat in Europa gedurende die 19de eeu gep ...

G.K. Chesterton

Gilbert Keith Chesterton, beter bekend as G. K. Chesterton, was n Engelse skrywer, teoloog, filosoof, dramaturg, joernalis, redenaar, literatuur- en kunskritikus, biograaf en Christelike apologeet. Dikwels word na Chesterton verwys as die "meeste ...

John Ruskin

John Ruskin was die voorste Engelse kunskritikus in die Victoriaanse tydperk wat ook as beskermheer van die kunste, tekenkunstenaar, waterverfskilder, sosiale denker en filantroop bekendheid verwerf het. In sy werke het Ruskin n groot verskeidenh ...

Houtskool (kuns)

Kunstenaarshoutskool is n vorm van n droe kunsmedium gemaak van fyngemaalde organiese materiaal wat bymekaar gehou word met gom of wasbinder. Hierdie houtskool word dikwels gebruik deur kunstenaars vir hul veelsydige eienskappe, soos die growwe t ...

Steenkool

Steenkool is n harde, vaste, swart sedimentêre gesteente, wat as gevolg van karbonisasie uit die plantreste van prehistoriese oerwoude gevorm is. Koolstof beslaan meer as 50 persent van sy gewig en meer as 70 persent van sy volume. Steenkool spee ...

Kunstenaar

n Kunstenaar is n persoon wat by een of meer van n bree spektrum aktiwiteite betrokke is wat met die skepping, beoefening of demonstrasie van kuns verband hou. Die algemene gebruik van die woord in omgangstaal sowel as akademiese diskoers verwys ...

Vlado Goreski

Vlado Goreski is n skilder van Bitola, Noord-Masedonie. Hy het by die Akademie vir Beeldende Kunste in Ljubljana, Slowenie gestudeer, en die Fakulteit Kunsgeskiedenis in Skopje, Noord-Masedonie. Sedert 1994 was hy die artistieke direkteur van die ...