ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 297

Lys van indringerplante in Suid-Afrika

Hier volg n lys van indringerplante in Suid-Afrika. Indringerplante word in vier kategoriee verdeel: Kategorie 1a: Indringerplante wat verwyder en onmiddellik vernietig moet word. Kategorie 3: Indringerplante wat nie meer geplant mag word nie. En ...

Lys van jare in Suid-Afrika

1800s: 1800 - 1801 - 1802 - 1803 - 1804 - 1805 - 1806 - 1807 - 1808 - 1809 1880s: 1880 - 1881 - 1882 - 1883 - 1884 - 1885 - 1886 - 1887 - 1888 - 1889 1860s: 1860 - 1861 - 1862 - 1863 - 1864 - 1865 - 1866 - 1867 - 1868 - 1869 1700s - 1710s - 1720s ...

Lys van kabinette van Suid-Afrika

Hierdie is n lys van kabinette van Suid-Afrika. Kabinet van Louis Botha, 1910–1919 Eerste kabinet van P.W. Botha, 1978–1984 Eerste kabinet van John Vorster, 1966–1970 Eerste kabinet van Thabo Mbeki, 1999–2004 Tweede kabinet van P.W. Botha, 1984–1 ...

Lys van kastele en fortifikasies in Suid-Afrika

Hierdie is n lys van die voormalige en huidige kastele en vestings in Suid-Afrika en bevat historiese vestinge, militêre installasies, spot kastele en herehuise, wat kan verwys word na as "kastele". n Vesting of Fort is maklik herkenbaar as n str ...

Lys van Suid-Afrikaanse komponiste

Hier onder volg n lys van Suid-Afrikaanse komponiste in alfabetiese volgorde volgens van. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaars

A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook Hier is n lys van Suid-Afrikaanse kunstenaars.

Mejuffrou Suid-Afrika

Mejuffrou Suid-Afrika, gewoonlik geskryf Mej. Suid-Afrika, is die titel van die wenner van ’n landwye skoonheidskompetisie vir ongetroude vroue in Suid-Afrika. Die titelhouer verteenwoordig die land later by die Mej. Wêreld- en Mej. Heelal-kompet ...

Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Suid-Afrika)

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die minister van Buitelandse Sake van die Suid-Afrikaanse regering, met die politieke verantwoordelikheid vir Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge en die Departement van Internasiona ...

Lys van munisipaliteite in Suid-Afrika

In 2007 was daar 6 munisipaliteite met meer as 1 miljoen inwoners en 8 met tussen 500.000 en 1 miljoen inwoners in 2001 was daar 6. Munisipaliteite in die lys sluit dikwels verskeie dorpe in, met sommige wat bestaan uit honderde klein nedersettin ...

Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe

Hier volg n alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Suid-Afrikaanse Musiekpryse

Die Suid-Afrikaanse Musiekpryse is n jaarlikse seremonie waartydens Suid-Afrikaanse musikante met pryse vereer word. Die seremonie word deur die Recording Industry of South Africa gereel. Die wenner van elke afdeling ontvang n beeldjie wat n SAMA ...

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings

Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is n toekenningsaand wat sedert 2019 aangebied word om baanbrekers in die Afrikaanse musiekbedryf te vereer, terwyl spesiale gilde vir Afrikaanse kuns en kultuur ook oorhandig word.

Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Hier volg ’n alfabetiese lys van bekende of andersinds noemenswaardige Suid-Afrikaanse musikante. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-Afrika

Die eerste honderd gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika gestig, chronologies gerangskik. Almal, buiten waar anders aangedui, is in die huidige Wes-en-Suid-Kaaplandse Sinode. Geografiese etikette dui op NG Sinodes en nie ...

Suid-Afrika by die Olimpiese Spele

Suid-Afrika is een van die lande wat aan die Olimpiese Spele deelneem. Suid-Afrika stuur vir die eerste keer n span na die Somerspele van 1904. 56 jaar later, in 1960, stuur hulle eerste span na die Winterspele. In 2016 neem Suid-Afrika vir die 1 ...

Openbare Beskermer

Die Openbare Beskermer of Ombudsman is n grondwetlike amp wat onafhanklik van die regering, die parlement en die geregshof kan optree en op vrae van burgers wat meen dat hulle regte geskend is, antwoord kan gee.

Lys van Operasies tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog

Hierdie Lys van Operasies tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog noem die militêre operasies deur die Suid-Afrikaanse Weermag uitgevoer gedurende die Suidwes-Afrika-Angola Grensoorlog, algemeen ook genoem Die Bosoorlog:

Lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers

Hierdie is n lys van Suid-Afrikaanse opposisieleiers. Die huidige opposisieleier van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is John Steenhuisen van die Demokratiese Alliansie DA. Hy volg die DA se vorige opposisieleier, Mmusi Maimane op nadat ...

Lys van Suid-Afrikaanse ordes, dekorasies en medaljes

Sedert 1894 ken Suid-Afrika ordes, dekorasies, en medaljes aan sy burgers toe. Oor die jare is honderde amptelike toekennings ingestel. Hulle kan soos volg gekategoriseer word: Kolonies en Unie Verdedigingsmag 1894-1952 Suid-Afrikaanse Weermag 19 ...

Lys van Suid-Afrikaanse plekname genoem na kommandeurs, goewerneurs en hul verwante

n Lys van plekname in Suid-Afrika ter ere van kommandeurs, goewerneurs en hul familielede, chronologies gerangskik volgens die kommandeur, goewerneur of hulle naasbestaandes na wie dit vernoem is.

Lys van Suid-Afrikaanse politici

Hier volg n lys van Suid-Afrikaanse politici, volgens hulle vanne gesorteer: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van politieke partye in Suid-Afrika

Black Peoples Convention Orde Boerevolk Nasionale Alliansie United Party of South Africa Alliance for Democracy and Prosperity Alliance of Free Democrats Herstigte Nasionale Party 1969/ Democratic Socialist Movement CWI The Organisation Party Izw ...

President van Suid-Afrika

Die President van Suid-Afrika is die staatshoof en regeringshoof onder Suid-Afrika se Grondwet. Vanaf 1961 tot 1994 was die staatshoof bekend as die Staatspresident. Die President word verkies deur lede van die Parlement en is gewoonlik die leier ...

Presidente van die Oranje-Vrystaat

Met die ondertekening van die Bloemfontein-konvensie op 23 Februarie 1854 het die Oranjerivier-soewereiniteit amptelik n onafhanklike staat onder nominale Britse opperheerskappy geword, genaamd die Oranje-Vrijstaat. Op 11 Maart 1854 het die Britt ...

Lys van Pretoria se voorstede

Pretoria se voorstede is die areas waarin die stad Pretoria in Suid-Afrika opgedeel is. Pretoria bestaan uit 5 streke, naamlik die Oostelike, Noord-oostelike, Noord-westelike, Sentraal-westelike en Suidelike voorstede.

Provinsies van Suid-Afrika

Suid-Afrika het tot 1994 uit slegs vier provinsies bestaan: Transvaal, Oranje-Vrystaat, Natal en die Kaapprovinsie. Sedert 1994 is die land verdeel in nege provinsies: Vrystaat Bloemfontein Gauteng Johannesburg Oos-Kaap Bhisho Limpopo Polokwane N ...

Ramsar-vleilande in Suid-Afrika

Waterskilpadstrande/koraalriwwe van Tongaland nou deel van die iSimangaliso-vleilandpark uMgenivlei-natuurreservaat uKhahlamba-Drakensbergpark iSimangaliso-vleilandpark voorheen bekend as die St. Luciameer Ndumo-natuurreservaat Sibayameer Kosibaa ...

Lys van vername restaurante in Suid-Afrika

Asamis – Soesjikroeg en Asiatiese kos Ashleys Family Restaurant, - Goodwood Al Forno, Gordonsbaai – Italiaanse cuisine Anat, Canal Walk en Rosebank, Johannesburg- kitskosrestaurante

Lys van Suid-Afrikaanse skrywers

Peter Henry Abrahams Wilna Adriaanse Len Anthony Lionel Abrahams Berna Ackerman Jaques Andres Frieda Albrecht Wilma Adamson Dirna Ackerman Belinda Albrecht Tatamkulu Afrika, gebore in Egipte 1920–2002 A.L. Albertyn Ben Arend Cecile Archer Elza Au ...

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere

Dassie: Boomdassie Dolfyn: Growwetanddolfyn Dassierot Dolfyn: Gevlekte dolfyn Dolfyn: Vaaldolfyn Dolfyn: Gewone dolfyn Duinmol: Damara-mol Dolfyn: Fraser-dolfyn Dolfyn: Suidelike noordkapperdolfyn Dugong Dolfyn: Streepdolfyn Dassie: Kaokoveld-kli ...

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name

Hier volg n lys van Suider-Afrikaanse soogdiere, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Speaker van die Nasionale Vergadering

Die Speaker van die Nasionale Vergadering hou toesig oor die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Die Speaker word gekies uit die lede van die Vergadering tydens die eerste sitting na n algemene verkiesing en wanneer die pos vakant is. Die Spea ...

Springbokkapteins

Hier is n lys van al die rugbyspelers was as kapteins van die Springbokke tydens toetswedstryde opgetree het. Kapteins word chronologies gelys volgens eerste optrede waartydens hulle die span gelei het.

Lys van Suid-Afrikaanse staatshoofde

Die Britse koningin was die staatshoof van die Unie van Suid-Afrika vanaf 1910 tot 1961. Hy/sy is deur n goewerneur-generaal verteenwoordig. Aanvanklik is die goewerneur-generaal deur die Britse regering gekies, maar vanaf 1937 is hy deur die Sui ...

Lys van streeksname in Suid-Afrika

Campbell-gronde Gordonia Hantam Roggeveld Namakwaland Richtersveld Herbert Karoo Benede-Oranjeriviervallei Boesmanland Kalahari Moordenaarskaroo Hay Ghaapse plato Duineveld Griekwaland-Wes

Lys van Afrikaanse Universiteite

Die Potchefstroomkampus voorheen die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys of afgekort PU vir CHO van die Noordwes-Universiteit is tans die enigste staatsuniversiteit waar Afrikaans as primêre voertaal gebruik word, wat betre ...

Lys van universiteite in Suid-Afrika

Hierdie is n lys van universiteite in Suid-Afrika. Vir doeleindes van die lys, word kolleges en universiteit gedefinieer as geakkrediteerde post-sekondêre instellings wat grade toeken. Sommige private instellings is plaaslike kampusse van buitela ...

Veranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese name

Natal → KwaZulu-Natal 1994 Kaapprovinsie → Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap, en Noordwes 1994 Transvaal → PWV Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging, Oos-Transvaal, Noord-Transvaal, Noordwes 1994 Oranje-Vrystaat → Vrystaat 1995

Lys van Suid-Afrikaanse visfamilies

Hier is n tabel met al die visfamilies wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom. Dit sluit families van beide die Kraakbeenvisse en Beenvisse in: * Die familie is ingesluit om die verwarring met die term Kabeljou uit te klaar.

Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name

Hier volg n lys van Suider-Afrikaanse visse, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Vlae van Suid-Afrika

In 1994 het Suid-Afrika ’n unitêre demokratiese staat met gelyke regte vir mans en vroue van alle rasse geword. Die ou vlag se lang verbintenis met die apartheidsera het sy gebruik in die nuwe demokrasie onvanpas gemaak, en die destydse Suid-Afri ...

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlinders

Skoenlapperlys saamgestel deur die Landboutaalkomitee met medewerking van die Taaldiensburo van die Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap, 1959 iNaturalist: Butterflies and Moths Order Lepidoptera SANBI Biodiversity Series 16 - Butterflies ...

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)

Hier volg n lys van Suid-Afrikaanse voels alfabeties gelys volgens hulle Afrikaanse name. Die wetenskaplike naam van elke voel word ook aangedui. Dieselfde voel kan meer as een maal in die lys voorkom indien dit meer as een Afrikaanse naam het. D ...

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)

Hier volg n lys van Suid-Afrikaanse voels gegroepeer volgens hulle Afrikaanse name. Hierdie lys groepeer alle voels wat n deel van hulle naam deel saam. So, byvoorbeld, word alle Aasvoels onder Aasvoel gelys. Dieselfde voels word hier in suiwer a ...

Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Hier volg n lys van Suider-Afrikaanse voels, alfabeties gerangskik volgens hulle wetenskaplike name: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Lys van Suid-Afrikaanse voorleggings vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent

Suid-Afrika het sedert 1989 films voorgelê vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent. Die toekenning is jaarliks oorhandig deur die Verenigde State van Amerika se Academy of Motion Picture Arts and Sciences vir n vollengte-rolprent wat bui ...

Vuurtorings van Suid-Afrika

Lighthouses of South Africa - Sharing of Photos and visits to lighthouses in Southern Africa en South African Lighthouse Locations - Transnet National Ports Authority en Lighthouses of South Africa by The Lighthouse Company en The Lighthouse Dire ...

Warmwaterbronne van Suid-Afrika

Evangelina Tshipise, Sagole, Mphephu Tugela aan die Limpopo by Maasstroom Badseloop Warmbad Bela-Bela Loubad Die Oog, Het Bad, Waterberg, Constantia, Lekkerrus, Driefontein by Naboomspruit Mookgophong) Letaba Die Eiland

Lys van Afrikaanse wetenskapsfiksie

Hierdie lys van Afrikaanse wetenskapsfiksie is chronologies sorteer en sluit slegs die oorspronklike werke in. Hierdie lys sluit ook, waar moontlik, radiodramas, kortverhale en TV-reekse in.

Lys van wynkelders in Suid-Afrika

Hierdie is n lys van die wynkelders in Suid-Afrika gesorteer volgens die wynstreek waarin hulle val. n Wynkelder is n gebou of eiendom wat wyn produseer, of n besigheid wat betrokke is in die verbouing van wyn, soos n wynmaatskappy. Sommige wynma ...