ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 284

Ken Olfson

Ken Olfson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Angel en Spaceballs, en in die televisiereekse Flying High en Remington Steele.

Charles Oliver (akteur)

Charles Oliver was n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight at the Wax Museum, Wings Over Africa, Mountains OMourne, en The Lady Vanishes.

David Oliver (akteur)

David Oliver was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Night of the Creeps en in die televisiereekse A Year in the Life en Star Trek: The Next Generation.

Guy Oliver

Guy Oliver was n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Secret Service, What Every Woman Knows, The Little Minister, en The Covered Wagon.

Stephen Oliver (akteur)

Stephen Oliver was n Amerikaanse akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Naked Zoo, Tom Horn, en Tiger Cage, en in die televisiereeks Peyton Place.

Susan Oliver

Susan Oliver was n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Fugitive, The Man from U.N.C.L.E., Star Trek, en Magnum, P.I.

Vic Oliver

Vic Oliver was n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Around the Town, He Found a Star, Hi Gang!, en Give Us the Moon.

Gertrude Olmstead

Gertrude Olmstead was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Babbitt, The Monster, Torrent, en The Boob.

Nelson Olmsted

Nelson Olmsted was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dear Heart en Butch Cassidy and the Sundance Kid, en in die televisiereekse Lights Out en The Chevy Mystery Show.

Gunnar Olram

Gunnar Olram was n Noorse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Torres Snortevold, En herre med bart, Kommer du, Elsa?, en Aldri annet enn bråk.

April Olrich

April Olrich was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Skull en Supergirl, en in die televisiereekse The Snow Queen en The Avengers.

Arne Thomas Olsen

1966: En hyggelig fyr 1967: Den skallete sangerinne 1967: Skilsmissefeber 1965: Mens vi venter på Godot 1973: Czardasfyrstinnen 1993: Reisen til Venezia 1969: De gamle damene 1967: Nei, men allikevel 1976: På bunnen

Gary Olsen

Gary Olsen was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Outland, Pink Floyd: The Wall, en The Cook, the Thief, His Wife & Her Lover.

Merlin Olsen

Merlin Olsen was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mitchell en in die televisiereekse Little House on the Prairie en Fathers and Sons.

Moroni Olsen

Moroni Olsen was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mildred Pierce, Notorious, At Swords Point, en Lone Star.

Olympus C-150

Die Olympus C-150 is n intreevlak digitale kamera van Olympus. Dit funsioneer as n standaard USB stoortoestel, en gebruik xD-Picture Cards as stoormedium.

Om gay te wees: straf of seën?

Om gay te wees: straf of seen: antwoorde op die alledaagse lewensvrae van gays in Suid-Afrika is n boek deur die Suid-Afrikaanse skrywer Hendrik Pretorius. Na sy legitimasie as proponent tot die bediening binne die NGK op 18 November 1988, het Pr ...

Pat OMalley (akteur)

Pat OMalley was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Proud Flesh, My Old Dutch, Pirate Treasure, en Invasion of the Body Snatchers.

On Broadway

On Broadway was ’n teater vir toneel, kabaret en ander musiek in Kaapstad. Dit is in 1997 in Groenpunt die eerste geopen deur Russell Shapiro. In April 2005 het dit geskuif na Kortmarkstraat in die middestad. Dit was bekend vir sy eklektiese vers ...

Ondine (akteur)

Ondine was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vinyl, Since, ****, en Sugar Cookies.

One America News Network

One America News Network, ook bekend as One America News, is n Amerikaanse konserwatiewe Televisie betaalkanaal wat spesialiseer in nuus. Die netwerk is op 4 Julie 2013 gestig en word besit deur Herring Networks Ing. Die netwerk se hoofkwartier i ...

One-Two-GO-vlug 269

Op 16 September 2007 het die lugdiens One-Two-GO se Vlug 269 verongeluk nadat dit probeer het om in swaar weer op die Phuket Internasionale Lughawe in Thailand te land. Die vliegtuig het die aanloopbaan hard getref en in twee gebreek. Die lughawe ...

Anne ONeal

Anne ONeal was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bishops Wife, Borrowed Trouble, en Gun Crazy, en in die televisiereeks The Twilight Zone.

Frederick ONeal

Frederick ONeal was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pinky en Anna Lucasta, en in die televisiereeks Playwrights 56.

Patrick ONeal (akteur)

Patrick ONeal was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In Harms Way, The Way We Were, The Stepford Wives, en Under Siege.

Ron ONeal

Ron ONeal was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Super Fly, Super Fly T.N.T., The Final Countdown, en Red Dawn.

Zelma ONeal

Zelma ONeal was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Follow Thru, Peach-O-Reno, en Mister Cinders.

Nance ONeil

Nance ONeil was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kreutzer Sonata, Hedda Gabler, Cimarron, en A Woman of Experience.

Sally ONeil

Sally ONeil was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Battling Butler, The Lovelorn, Broadway Scandals, en Girl of the Port.

Dick ONeill

Dick ONeill was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three, The Jerk, en Wolfen, en in die televisiereeks Barney Miller.

Edward ONeill (akteur)

Edward ONeill was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vice Versa, Mary Girl, Justice, en Hindle Wakes.

Henry ONeill

Henry ONeill was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Story of Louis Pasteur, The Walking Dead, Calling Philo Vance, en Holiday Affair.

James ONeill (akteur, gebore 1863)

James ONeill was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Million Dollar Robbery, The Temptations of Satan, The Lure, en The Whisper Market.

Masao Ono

Masao Ono is n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

Ontluikende Kerk

Die ontluikende kerk het postmodernisme as teologiese aanslag. Dit is ’n beweging of ’n stroming eerder as ’n gestruktureerde organisasie of kerkverband. Dit is moeilik om te bepaal wat ontluikendes presies voorstaan, want volgens hul eie erkenni ...

Ontmitologisering

Ontmitologisering as hermeneutiese benadering tot religieuse tekste poog om kosmologiese en historiese bewerings van filosofiese, etiese en teologiese leerstellings te skei. Rudolf Bultmann het die term ontmitologisering in hierdie konteks bekend ...

Ontploffingsbeskerming

Ontploffingsbeskerming berus op die beginsel dat daar drie komponente teenwoordig moet wees vir die ontstaan van n brand of ontploffing, naamlik n brandstof, suurstof en n ontstekingsbron. Sodra een van die drie verwyder word, is ontploffingsbesk ...

Onvoorwaardelike liefde

Die konsep van onvoorwaardelike liefde kan beste beskryf word deur n ingesteldheid van omgee sonder enige voorwaardes of verdienste. So kan die liefde tussen n ma en kroos as onvoorwaardelik beskou word. Honde word algemeen as die mens se beste v ...

Narda Onyx

Narda Onyx was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Jesse James Meets Frankensteins Daughter en in die televisiereekse Walt Disneys Wonderful World of Color, Matinee Theatre, en One Step Beyond.

Oom Samie se winkel

Oom Samie se winkel is n reisbestemming in die stad Stellenbosch. Die winkel is in die monumentale Dorpsstraat gelee. Dit is feitlik onveranderd sedert die stigting daarvan as n landelike handelspos in 1904. Ruilhandel is vroeerjare algemeen hier ...

Oorlogsduiwe

Posduiwe het vir lank n belangrike rol in oorloe gespeel. Vanwee hul tuiskominstink, spoed en vermoe om hoog te kan vlieg, is hulle dikwels as militêre boodskappers gebruik. Posduiwe van die Racing Homer-ras is tydens die Eerste en Tweede Wêreldo ...

Oos-Kantons

Die term Oos-Kantons verwys na die vroeere Duitse gebiede in die ooste van Belgie wat ná die Eerste Wêreldoorlog volgens die Vredesverdrag van Versailles deur die Duitse Ryk aan Belgie afgestaan moes word. Die merendeels Duitssprekende inwoners h ...

Oostelikes Eagles rugbyklub

Berea Park Rugbyklub, wat reeds 120 jaar bestaan het, en op daardie stadium een van die oudste rugbyklubs in Pretoria was, het in 2008 na die Hoerskool Wilgers in die Ooste van Pretoria verskuif om met n voornemende nuwe klub Eastern Scorpions sa ...

David Opatoshu

David Opatoshu was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers Karamazov en Exodus, en in die televisiereekse Star Trek en The Six Million Dollar Man.

Open Season: Scared Silly

Open Season: Scared Silly is n rekenaar geanimeerde familie/buddy-rolprent van 2015 wat deur David Feiss geregisseer is en die stemme van Donny Lucas en Will Townsend, onder andere, gebruik.

Operasie Manna en Cowhound

Operasie Manna en Cowhound was n operasie van die Geallieerdes aan die einde van April 1945 om die honger bevolking van die provinsies Utrecht, Noord- en Suid-Holland wat steeds onder Duitse besetting was te hulp te kom. Die westelike provinsies ...

Opheltes

Opheltes, later genoem Archemoros, is n seun in die Griekse mitologie, tot wie se nagedagtenis die spele van Nemea gehou is. Sy pa was Lykurgos, die koning van Nemea, en sy moeder se naam was Eurydice. Toe die mitologiese Sewe teen Thebe opgeruk ...

Opkuns

Opkuns is n nie-figuratiewe stroming in die moderne beeldende kuns wat ʼn illusie van beweging deur middel van optiese effekte bewerkstellig. Opkuns-kunstenaars benut wetenskaplike kennis oor die werking van die oog in hulle kuns. Die Neo-impressi ...

Opland

Opland was die skuilnaam van die politieke spotprentkunstenaar Robert Wout. Hy was onder andere werksaam vir de Volkskrant en de Groen Amsterdammer. Sy bekendste spotprent, kernwapens die wêreld uit, verkry ook buite Nederland bekendheid.

Oplegging van gevangenisstraf in Suid-Afrika

Met die oplegging van gevangenisstraf in die Suid-Afrikaanse howe, het die hof n vrye, ongebonde diskresie wat uitgeoefen word. Daar word glad nie op veralgemenings berus nie en daar is geen vaste reels, plan of skaal soos in die geval van strafe ...