ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 262

Angie Stone

Angie Stone is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brown Sugar, The Hot Chick, The Fighting Temptations, en Ride Along.

Emma Stone

Emily "Emma" Jean Stone is n Amerikaanse aktrise. Sy was in 2017 die hoogste betaalde aktrise in die wêreld.

Gabrielle Stone

Gabrielle Stone is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Speak No Evil, Stray, en ZK: Elephants Graveyard.

Greg Stone

Greg Stone is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Blue Heelers, Marshall Law, en Winners & Losers.

Jennifer Stone

Jennifer Stone is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Secondhand Lions en in die televisiereekse House en Wizards of Waverly Place.

Joss Stone

Joss Stone is n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fantastic Four, Eragon, en Its Complicated.

Matt Stone

Matt Stone is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente BASEketball, South Park: Bigger, Longer & Uncut, en Team America: World Police, en in die televisiereeks South Park. Ook as medeskrywer vir T ...

Oliver Stone

Hy het in die middel 1980s en vroee 1990s bekendheid verwerf vir die skryf en regissering van ’n reeks rolprente oor die Vietnamoorlog, waarin hyself ’n soldaat was. Baie van Stone se prente handel oor omstrede Amerikaanse politieke kwessies van ...

Rob Stone (akteur)

Rob Stone is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent One Vision en in die televisiereekse Mr. Belvedere en Shank!.

Sean Stone

Sean Stone is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doors, JFK, Nixon, en Savages.

Sharon Stone

Stone het in 1977 ’n modelkontrak gekry en Europa toe getrek. Terwyl sy daar was, het sy besluit om eerder aktrise te word. Terug in New York het sy in 1981 haar eerste praatrol gekry in Deadly Blessing. Sy het in 1990 die eerste keer aandag getr ...

Alyson Stoner

Alyson Stoner is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen, Cheaper by the Dozen 2, en Step Up, en in die televisiereeks Phineas and Ferb.

Eric Stonestreet

Eric Stonestreet is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous, The Island, en The Loft, en in die televisiereeks Modern Family.

Tom Stoppard

Sir Tom Stoppard is n Tsjeggies-gebore Britse dramaturg wat toneelstukke skryf vir die verhoog, radio, televisie en silwerdoek. As twee-jarige kind was hy deel van die beroemde Kindertransport wat kinders uit sentraal Europa na Engeland vervoer h ...

Larry Storch

Larry Storch is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Race en Without Warning, en in die televisiereekse F Troop en The Ghost Busters.

Lauren Storm

Lauren Storm is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Game Plan en I Love You, Beth Cooper, en in die televisiereeks Flight 29 Down.

Moses Storm

Moses Storm is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Unfriended en in die televisiereekse Arrested Development, Conan, en About a Boy.

Susanne Storm

Susanne Storm is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Klumpfisken en in die televisiereekse Taxa en Unit 1.

T.J. Storm

T.J. Storm is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Punisher: War Zone, Green Lantern, Captain America: Civil War, en Deadpool.

Peter Stormare

Peter Stormare is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fargo, Armageddon, The Brothers Grimm, en Constantine.

Kirsten Storms

Kirsten Storms is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse General Hospital en Days of Our Lives.

Malcolm Storry

Malcolm Storry is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Princess Bride, The Last of the Mohicans, en The Man Who Knew Too Little, en in die televisiereeks The Knock.

Tom Stourton

Tom Stourton is n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente About Time, The Spy Who Dumped Me, en All My Friends Hate Me, en in die televisiereeks Murder in Successville.

Madeleine Stowe

Madeleine Stowe is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last of the Mohicans, Short Cuts, Twelve Monkeys, en The Generals Daughter.

Austin Stowell

Austin Stowell is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Whiplash, Bridge of Spies, Colossal, en Battle of the Sexes.

Stoya

2009: Riley Steele: Scream 2015: Fluid 3 2011: Power Fuck 2013: Skip Trace: Episode 3 2009: Jacks Teen America: Mission 23 2007: Jacks POV 9 2008: Deeper 11 2013: Jack Attack 4 2010: Bad Girls: Episode 5 2013: My Haunted House 2013: Watch Over Me ...

Rudolf Straeuli

Rudolf August Wilkens Straeuli is n rugbyspeler wat in die posisies van flank en agsteman vir die Springbokke gespeel het. Hy het later dieselfde Springbokspan afgerig. Hy het ook vir Noord-Transvaal en Transvaal gespeel in die Curriebeker-kompet ...

Yvonne Strahovski

Yvonne Strahovski is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Killer Elite en in die televisiereekse Dexter en Louie.

Julie Strain

Julie Strain is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Naked Gun 33 1/3: The Final Insult, Beverly Hills Cop III, Day of the Warrior, en Heavy Metal 2000.

Steven Strait

Steven Strait is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High, The Covenant, 10.000 BC, en After.

Scarlett Strallen

Scarlett Strallen is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Snow Queen en Beyond the Sea, en in die televisiereekse No Sweat en The Big Knights.

Meghan Strange

Meghan Strange is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christine en A Kid Like Jake, en in die televisiereekse Sofia the First en The Lion Guard.

Joel Stransky

Joel Theodore Stransky is n voormalige Springbokrugbyspeler. Hy was deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 1995, tewens hy het die wenpunte in die eindstryd teen die All Blacks aangeteken.

Robin Strasser

Robin Strasser is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Another World, One Life to Live, MacGyver, en Passions.

Karen Strassman

Karen Strassman is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Onania Club en in die televisiereekse Weeds, Silicon Valley, en Preacher.

David Strathairn

David Strathairn is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Eight Men Out, Sneakers, en Good Night, and Good Luck.

Adriaan Strauss

Adriaan Strauss is n Springbokrugbyspeler wat as haker vir die Bulls in die Superrugbykompetisie speel. Hy het voorheen vir 8 jaar lank die Cheetahs verteenwoordig. Hy trek die gesogte Springboktrui die eerste keer op 19 Julie 2008 aan as plaasve ...

Danie Strauss

Danie Strauss is n Suid-Afrikaanse akademikus en filosoof. In 1971 word hy as Senior Lektor in Wysbegeerte aan die destydse UOVS aangestel. Vanaf Januarie 1976 is hy bevorder tot medeprofessor en in Oktober 1977 word hy aangestel as professor en ...

Jo-Ann Strauss

Jo-Ann Strauss is ’n Suid-Afrikaanse model, TV-persoonlikheid en sakevrou. Sy is in 2000 gekroon as Mej. Suid-Afrika en het die land in 2001 verteenwoordig by die Mej. Heelal-kompetisie in Puerto Rico sowel as die Mej. Wêreld-kompetisie by Sun Ci ...

Kim Strauss

Kim Strauss is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Patlabor 2: The Movie en Million Dollar Baby, en in die televisiereekse JAG en Power Rangers Lightspeed Rescue.

Rolene Strauss

Rolene Strauss is ’n skoonheidskoningin van Bloemfontein wat in 2014 as Mej. Suid-Afrika en Mej. Wêreld gekroon is. Sy is op Volksrust gebore en het haar skoolloopbaan daar voltooi. Sy het haar mediese studie einde 2017 aan die Universiteit van d ...

Meryl Streep

Mary Louise "Meryl" Streep is n Amerikaanse aktrise betrokke by film, teater, en televisie. Sy word beskou as een van die voorstaande aktrises van die moderne era. Sy is alreeds 21 keer vir n Academy Award benoem en 31 keer vir n Golden Globe, to ...

Barbra Streisand

Barbra Joan Streisand is n Amerikaanse sanger, regisseur, vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Funny Girl, The Way We Were, Yentl, en The Mirror Has Two Faces.

KaDee Strickland

KaDee Strickland is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid, The Grudge, en Fever Pitch, en in die televisiereeks Private Practice.

Sam Strike

Sam Strike is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Leatherface en in die televisiereekse EastEnders, M.I.High, en Timeless.

Sherry Stringfield

Sherry Stringfield is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 54 en The Stepfather, en in die televisiereekse Guiding Light en ER.

Lance Stroll

Lance Stroll is n Belgies-Kanadese renjaer, wat tans aan Formule Eenrenne deelneem vir Aston Martin-Mercedes. Hy ding mee onder die Kanadese vlag. Hy was die Italiaanse Formule 4-kampioen in 2014, Toyota Racing-reekskampioen in 2015 en 2016 FIA E ...

Freddie Stroma

Freddie Stroma is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince, Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 1, Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2, Pitch Perfect, en The Inbetweeners 2.

Brenda Strong

Brenda Strong is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives, Dallas, Fear the Walking Dead, en Supergirl.

Danny Strong

Danny Strong is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lee Daniels The Butler en Rebel in the Rye, en in die televisiereeks Empire.