ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 256

Lois Smith

Lois Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Twister, Minority Report, The Nice Guys, en Lady Bird.

Lyndon Smith

Lyndon Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secret in Their Eyes en Step Sisters, en in die televisiereekse Parenthood en White Famous.

Mackenzie Smith

Mackenzie Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Family Fang en in die televisiereekse Terminator: The Sarah Connor Chronicles, Victorious, en 100 Things to Do Before High School.

Madeline Smith

Madeline Smith is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Vampire Lovers, Live and Let Die, en The Bawdy Adventures of Tom Jones.

Madolyn Smith

Madolyn Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Cowboy, 2010, All of Me, en Funny Farm.

Maggie Smith

Dame Margaret Natalie "Maggie" Smith, CH, DBE is ’n Britse aktrise. Sy het in 1952 haar verhoogdebuut gemaak en het oor meer as 60 jaar ’n uitgebreide loopbaan op die verhoog, in rolprente en op televisie gehad. Sy het in meer as 50 rolprente ver ...

Margaret Smith (komediant)

Margaret Smith is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Blob, Goodfellas, en Bound, en in die televisiereeks Ellen: The Ellen DeGeneres Show.

Matt Smith (akteur)

Matt Smith is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Womb, Terminator Genisys, en Pride and Prejudice and Zombies, en in die televisiereeks Doctor Who.

Mike Smith (akteur)

Mike Smith is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trailer Park Boys: Countdown to Liquor Day en Swearnet: The Movie, en in die televisiereekse Trailer Park Boys en Trailer Park Boys: Out of the ...

Phyllis Smith

Phyllis Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Teacher, Alvin and the Chipmunks: Chipwrecked, en Inside Out, en in die televisiereeks The Office.

Renée Felice Smith

Renée Felice Smith is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Detachment en The Relationtrip, en in die televisiereekse Its Always Sunny in Philadelphia en NCIS: Los Angeles.

Riley Smith

Riley Smith is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Not Another Teen Movie, Eight Legged Freaks, en Radio, en in die televisiereeks Drive.

Robert Smith

Robert James Smith is n Engelse kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer. Hy is die bekendste daarvoor vir sy rol as voorsanger en hoof liedjieskrywer vir die groep The Cure, waarvan hy ook die enigste konstante lid is sedert die groep se tot stand ...

Roger Craig Smith

Roger Craig Smith is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Avengers Assemble en If You Give a Mouse a Cookie.

Roger Guenveur Smith

Roger Guenveur Smith is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Do the Right Thing, Summer of Sam, All About the Benjamins, en Dope.

Samantha Smith (aktrise)

Samantha Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Transformers en in die televisiereeks Supernatural.

Shawnee Smith

Shawnee Smith is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Blob, Saw II, Saw III, en Saw VI.

Sheridan Smith

Sheridan Smith is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hysteria en in die televisiereekse Two Pints of Lager and a Packet of Crisps en Love Soup.

Susan Smith

Susan Smith is n Afrikaanse digteres en akademikus. Uit haar pen het onder meer verskyn die digbundels in die afwesigheid van sin en die aarde is n eierblou ark, beide deur Protea Boekhuis uitgegee. Die eerste bundel handel hoofsaaklik oor die aa ...

Tasha Smith

Tasha Smith is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whole Ten Yards, Why Did I Get Married?, en Couples Retreat, en in die televisiereeks For Better or Worse.

Wilbur Smith

Wilbur Addison Smith is n Britse romanskrywer. Hy spesialiseer in historiese fiksie oor Suider-Afrika, gesien vanuit die gesigspunte van beide swart en wit gesinne. Hy was aanvanklik n rekeningkundige. Na die verskyning van sy eerste roman getite ...

Will Smith

Willard Carroll Will Smith jr. is ’n Amerikaanse akteur, vervaardiger, rapper en liedjieskrywer. Hy het sukses behaal in televisie, rolprente en musiek. Die tydskrif Newsweek het hom in April 2007 "die magtigste akteur in Hollywood" genoem. Hy is ...

William Smith (akteur)

William Smith is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Any Which Way You Can en Red Dawn, en in die televisiereeks Laredo.

Willow Smith

Willow Smith is n Amerikaanse aktrise. Sy is die dogter van Will en Jada Pinkett Smith en die suster van Jaden Smith. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Legend, Madagascar: Escape 2 Africa, en Kit Kittredge: An American Girl.

Yeardley Smith

Yeardley Smith is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive, City Slickers, en The Simpsons Movie, en in die televisiereeks The Simpsons.

J. Smith-Cameron

J. Smith-Cameron is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mighty Aphrodite, You Can Count on Me, Margaret, en Man on a Ledge.

Bill Smitrovich

Bill Smitrovich is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ted, The November Man, en Ted 2, en in die televisiereeks Life Goes On.

Jimmy Smits

Jimmy Smits is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith en Rogue One: A Star Wars Story, en in die televisiereekse NYPD Blue en The West Wing.

Jussie Smollett

Jussie Smollett is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mighty Ducks en Alien: Covenant, en in die televisiereeks Empire. Op 20 Februarie 2019 word Smollett van wanordelike gedrag aangekla. Hy sou n ...

Jurnee Smollett-Bell

Jurnee Smollett-Bell is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Debaters en Hands of Stone, en in die televisiereekse Friday Night Lights en Underground.

J. B. Smoove

J. B. Smoove is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Deeds, Date Night, en Hall Pass, en in die televisiereeks Curb Your Enthusiasm.

Cobie Smulders

Cobie Smulders is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Avengers, Safe Haven, Avengers: Age of Ultron, en Jack Reacher: Never Go Back.

Sarah Smyth

Sarah Smyth is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Covenant, Alien Trespass, 50/50, en She Who Must Burn.

Wesley Sneijder

Wesley Sneijder is n Nederlandse sokkerspeler wat sedert die 2013/2014-seisoen by Galatasaray speel. Hy begin sy loopbaan by die Utrechtse amateursvereniging DOS. Sneijder het vantevore ook vir Ajax en Real Madrid uitgedraf.

Wesley Snipes

Wesley Snipes is n Afro-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente New Jack City, White Men Cant Jump, Demolition Man, en Blade.

Sarah Snook

Sarah Snook is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleeping Beauty, Predestination, Steve Jobs, en The Dressmaker.

Snotkop

Snotkop is die verhoognaam van Francois Henning, n bekende Afrikaanse en Sotho sanger. Hy begin sy musiekloopbaan onder die verhoognaam Lekgoa waartydens hy kwaito-liedere sing. Lekgoa is die Sothowoord vir witmens. In 2005 stel hy sy eerste Afri ...

Brittany Snow

Brittany Snow is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, regisseuse, en sangeres. Sy word bekend vir haar rol in die CBS-reeks Guiding Light, waarvoor sy n Young Artist-toekenning vir beste jong aktrise wen en vir twee ander Young Artist-toekennings ...

Clayton Snyder

Clayton Snyder is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lizzie McGuire Movie en The Reunion.

Dylan Riley Snyder

Dylan Riley Snyder is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flock of Four en in die televisiereekse Kickin It en Better Call Saul.

Christiaan Gerhardus Snyman

Christiaan Gerhard Snyman is op 28 Maart 1944 in Johannesburg gebore. Hy het in 1963 by die Hoer Seunskool Helpmekaar in Johannesburg gematrikuleer en het sy Doktorale Proefskrif in Sosiologie aan die Universiteit van Pretoria in 1996 voltooi. Hy ...

Wilna Snyman

Wilna Snyman is ’n Suid-Afrikaanse aktrise en skryfster. Ná haar stryd teen borskanker tree sy ook gereeld op as motiveringspreker vir KANSA en ander organisasies. In 2006 publiseer sy haar outobiografie, genaamd Memoires. In 1984 ontvang Snyman ...

Leelee Sobieski

Leelee Sobieski is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deep Impact, Never Been Kissed, In the Name of the King: A Dungeon Siege Tale, en 88 Minutes.

Maura Soden

Maura Soden is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Matlock, Criminal Minds, Brothers & Sisters, en Mad Men.

Steven Soderbergh

Steven Andrew Soderbergh is n Amerikaanse filmmaker, draaiboekskrywer, vervaardiger en akteur. Soderbergh, n vroee pionier van moderne onafhanklike film, is n bekroonde en produktiewe filmmaker. Soderbergh se deurbraak as regisseur- die drama Sex ...

Robin Söderling

Robin Bo Carl Söderling is n voormalige Sweedse tennisspeler. Söderling speel sedert 2001 professioneel tennis. Hy haal vir die eerste keer in 2003 die top-100 en in 2004 die top-50 posisies. In 2009 skuif hy vir die eerste keer op na die top-10. ...

Sjoerd Soeters

Sjoerd Soeters is n Nederlandse argitek. Soeters is gebore te Nes Ameland, as seun van n dominee. Van 1966 tot 1975 studeer hy boukunde aan die Technische Hogeschool Eindhoven. Daarna werk hy by die argitekspraktyk VDL in Amsterdam. In 1979 rig h ...

Rena Sofer

Rena Sofer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Traffic en Keeping the Faith, en in die televisiereekse General Hospital en Ed.

André Sogliuzzo

André Sogliuzzo is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Youve Got Mail, Proof of Life, The Polar Express, Transformers: Revenge of the Fallen, en Open Season 3.

Marilyn Sokol

Marilyn Sokol is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Foul Play, Crocodile Dundee II, The Basketball Diaries, en The Producers.