ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 25

Laurentia

Laurentia, of die Noord-Amerikaanse kraton, is ’n groot kontinentale kraton wat die antieke geologiese kern van die Noord-Amerikaanse kontinent vorm. Laurentia was dikwels in sy verlede ’n aparte kontinent, soos dit nou is in die vorm van Noord-A ...

Rodinië

Rodinie, van die Russiese woord родина, is in die geologie die hipotetiese superkontinent wat uit die grootste deel van die Aarde se landmassa of alle land bestaan het. Volgens rekonstruksies van plaattektoniek het Rodinie tussen 1.1 miljard en 7 ...

Seelandië

Seelandie, ook bekend as Tasmantis of die Nieu-Seeland-kontinent, is ’n feitlik heeltemal onderwaterse kontinentale fragment in die Suidelike Halfrond. Dit is oos van die kontinent Australie in die Stille Oseaan gelee. Seelandie streek oor ’n geb ...

Siberiese kraton

Die Siberiese kraton of Angaraland is in die hartjie van Siberie gelee en beslaan die huidige Sentraal-Siberiese Plato. Dit is ’n uiters antieke kraton wat voor die Perm-periode ’n aparte kontinent, Siberia, gevorm het.

Ur (kontinent)

Ur is ’n voorgestelde superkontinent wat 3.1 miljard jaar gelede in die Argeïkum gevorm het. In Rogers se rekonstruksie is Ur 500 miljoen jaar ouer as Arctica en was dit vroeg in sy bestaan moontlik die enigste kontinent op aarde – dit kan dus as ...

Vaalbara

Vaalbara was ’n Argeïese superkontinent wat bestaan het uit die Kaapvaal-kraton en die Pilbara-kraton. E.S. Cheney het die naam afgelei van die laaste vier letters van elk van kratons se name. Die twee kratons bestaan uit aardkors van 2.7 tot 3.6 ...

Frans-Ekwatoriaal-Afrika

Die Frans-Ekwatoriaal-Afrika was die federasie van Franse koloniale besittings in Sentraal-Afrika, wat gestrek het vanaf die Kongorivier tot by die Saharawoestyn.

Kolonialisme

Kolonialisme is die beleid van n politieke entiteit om sy gesag oor ander mense of gebiede te behou of te verleng, gewoonlik met die doel om hulle te ontwikkel of te ontgin tot voordeel van die koloniserende land en om die kolonies te help om te ...

Laval-dekreet

Die Laval-dekreet was n Franse wet wat die inhoud van films wat in Franse Afrika-kolonies verfilm is, beheer het. Dit is gebruik om veral die werk van Afrika filmmakers in die Franse kolonies aan bande te lê.

Resident

In ’n historiese konteks is ’n resident ’n regeringsamptenaar wat permanent in ’n ander land woon. Hy is ’n gevolmagtigde van sy regering en het amptelike diplomatieke funksies wat gewoonlik as ’n vorm van indirekte regering beskou word. Sommige ...

Wedloop om Afrika

Die naam Wedloop om Afrika, ook na verwys as die Stormloop vir Afrika word deur historici gegee aan die fase van die kolonialisasieproses van Afrika tussen ongeveer 1880 en die begin van die Eerste Wêreldoorlog. In hierdie periode probeer n aanta ...

Kolonisasie

Kolonisasie is n proses waardeur n sentrale stelsel van mag die omliggende grond en die dele daarvan oorheers. Die term is afgelei van die Latynse woord colere, wat "om te bewoon" beteken. Kolonisasie verwys net na migrasie, byvoorbeeld die setla ...

Verfransing van Brussel

Die verfransing van Brussel verwys na die transformasie wat Brussel ondergaan het van n oorwegend Nederlandssprekende na n tweetalige, of eintlik veeltalige, stad met Frans as meerderheidstaal en lingua franca. Ofskoon Brussel oorspronklik n stad ...

Kunsgeskiedenis

Kunsgeskiedenis is die studie van kunsvoorwerpe aan die hand van hulle historiese ontwikkeling en stilistiese kontekste, i.e. genre, ontwerp, formaat, en styl. Die kunshistorikus gebruik historiese metodes om vrae te beantwoord soos: Om watter re ...

Katalaanse kuns

Katalaanse kuns is die artistieke kuns wat, in wat vandag die teenswoordige Katalonie is, voortgebring is. Dit het n parallelle evolusie met die res van die Europese kuns gehad en op n uiteenlopende manier die veelvuldige neigings gevolg wat in d ...

Mense wat op die maan geloop het

Twaalf persone het op die maan geloop. Vier van hulle leef nog. Alle maanlandings het tussen Julie 1969 en Desember 1972 as deel van die Nasa se Apollo-program plaasgevind.

Buzz Aldrin

Edwin Eugene Aldrin, Jr., beter bekend as Buzz Aldrin is n afgetrede Amerikaanse ruimtevaarder en die vlieenier van die eerste maanlandingstuig tydens die Apollo 11-ruimtesending. Hy was die tweede mens op die maan, na die bevelvoerder Neil Armst ...

Neil Armstrong

Neil Armstrong was n Amerikaanse ruimtevaarder, wat op 20 Julie 1969 om 22:56 die eerste mens geword om op die maan te loop. Vier dae vroeer, op 16 Julie 1969, het Armstrong, Edwin Aldrin en Michael Collins in die Apollo 11 van die aarde opgestyg ...

Alan Bean

Alan LaVern Bean was n Amerikaanse Vlootoffisier en -vlieenier, lugvaartingenieur, toetsvlieenier en Nasa-ruimtevaarder. Hy was die vierde persoon wat op die maan geloop het. Hy is in 1963 gekies vir die ruimteprogram as deel van Ruimtevaardergro ...

Eugene Cernan

Kaptein Eugene Andrew "Gene" Cernan was n Amerikaanse ruimtevaarder, vlootvlieenier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en vegvlieenier. Hy was die bevelvoerder van Apollo 17, die elfde en laaste persoon wat op die Maan geloop het, op 13 Des ...

Pete Conrad

Charles "Pete" Conrad Jr. was n Amerikaanse vlootoffisier en vlieenier, lugvaartingenieur, toetsvlieenier en Nasa-ruimteman. Hy word die derde persoon wat op die Maan loop tydens die Apollo 12 missie. Hy stel saam met sy vlieenier Gordon Cooper, ...

Charles Duke

Charles Moss "Charlie" Duke Jr. is n Amerikaanse ingenieur, afgetrede offisier in die Amerikaanse Lugmag, toetsvlieenier en voormalige ruimteman van Nasa. Hy was die vlieenier van die maanmodule vir Apollo 16 en die tiende en jongste persoon wat ...

Alan Shepard

Alan Bartlett Shepard Jr. was n Amerikaanse ruimtevaarder, vloot- en toetsvlieenier en sakeman. Hy het afgetree as n adjunkadmiraal. Hy het aan die United States Naval Academy te Annapolis gegradueer en in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen. Hy ...

John W. Young

Kaptein John Watts Young was n Amerikaanse ruimtevaarder, vlootoffisier, vlieenier, toetsvlieenier en lugvaartingenieur. Hy is die negende persoon wat op die Maan geloop het as bevelvoerder van die Apollo 16-missie in 1972. Hy het die langste loo ...

Middeleeue

Die Middeleeue word rofweg beskou as die tydperk in die Europese geskiedenis tussen 400 en 1500 ná Christus. Die Middeleeue begin in die vyfde eeu n.C met die ineenstorting van die Wes-Romeinse Ryk en die bewindoorname van Wes-Europa deur die Ger ...

Tacuinum Sanitatis

Die Tacuinum Sanitatis is n middel eeuse handboek oor gesondheid, gebaseer op die Taqwim al‑sihha تقويم الصحة, n elfde-eeuse Arabiese mediese verhandeling deur Ibn Butlan van Bagdad; dit bestaan in verskillende Latynse weergawes, waar die manuskr ...

Afrikaanse gesegdes uit die Middeleeue

Talle gesegdes wat uit die Middeleeue dateer en in die destydse Germaanse tale gebruik is, word vandag nog in Afrikaans gebruik. Die oorspronklike oorsake wat tot hierdie spreekwoorde gelei het, is vir vele gebruikers van vandag onbekend, deels o ...

Armagnac (party)

Die Armagnac party was n vername groepering in die Franse politiek en oorlogvoering tydens die Honderdjarige Oorlog. Die Armagnacs was in n jare lange stryd gewikkel met die Boergondiers. Die vyandskap het sy oorsprong in n ou vete tussen die Her ...

Chanson de geste

Die Chansons de geste ridderromans) is oorwegend Franstalige heldegedigte wat oor die geste van geskiedkundige of legendariese ridders handel. Gewoonlik word die hoofkarakters se dade as voortreflike voorbeelde van ridderlikheid beskryf. Die vroe ...

Chansonnier

Chansonnier is n Franse term wat vanaf die 18de eeu gebruiklik geword het om na n manuskrip- of gedrukte versameling van Oksitaans-Provensaalse troebadoerliriek te verwys, analoog met die Spaans-Kastiliese cancionero, die Italiaanse canzoniere en ...

Feodalisme

Die feodalisme of leenwese was n stelsel wat die maatskaplike, politieke en ekonomiese lewe van die Europese Middeleeue gekenmerk het - die term verwys na die oorheersing van afhanklike maatskaplike klasse soos burgers, boere, sogenaamde horiges ...

Gotiese argitektuur

Die Gotiek is n styltydperk van die Middeleeuse Europese kuns, wat omtrent 1140 in die Île-de-France ontstaan het en noord van die Alpe tot omtrent die begin van die 16de eeu oorheers het. Dit het die Romaanse styl in die argitektuur en kuns opge ...

Heilige Graal

Die Heilige Graal is een van die bekendste mites van die Westerse geskiedenis en letterkunde wat die soektog na n baie begeerlike voorwerp beskryf. Die vroegste bronne van die Graal-tematiek is waarskynlik nie van Christelike oorsprong nie. Die g ...

Kasteel

Die terme kasteel en burg verwys in Europa na die adellike vesting van die Hoe Middeleeue wat om politieke, strategiese en militêre redes opgerig is, byvoorbeeld om n bepaalde gebied te oorheers, maar wat terselfdertyd ook as woonplek van n adell ...

Kathaar

Die term Kathaar verwys na n aanhanger van die Christelike beweging, wat tussen die 11de en 14de eeu veral in Suid-Frankryk, Italie, Katalonie en Duitsland uitgebrei het. Dikwels word in plaas van Kathare ook die naam Albigense gebruik – n verwys ...

Kloktoring

Hierdie artikel handel oor die Vlaamse kloktorings of belforte. Die term kloktoring verwys na n hoe stormtoring met klokke, wat veral in Vlaamse stede aangetref word.

Middeleeuse kookkuns

Middeleeuse kookkuns verwys na die voedsel, kookmetodes en eetgewoontes van verskeie Europese kulture tydens die Middeleeue, n periode van ongeveer die 5de eeu tot die 16de eeu, wat sterk verskil van die verfynde kookkuns van die Griekse en Romei ...

Lans (wapen)

n Lans is n tipe stoot- of steekwapen. Dit bestaan uit n lang skag wat tipies van staal, maar in sommige gevalle ook van bamboes, gemaak word. Aan die einde is n plat metaallem vasgemaak. Dit het n totale lengte van 3.5 tot 4.5 meter. Dit het ont ...

Lyfeienskap

Lyfeienskap was n vorm van knegskap en persoonlike afhanklikheid van n leenheer waaraan kleinboere sonder eie grondbesit in die Middeleeuse feodale stelsel onderworpe was. Lyfeienskap het in sommige plattelandse gebiede van Europa nog tot in die ...

Matière de Bretagne

Matière de Bretagne, in die Engelse taalgebied ook Matter of Britain of Arthurian romance genoem, is die versamelnaam vir n Middeleeuse siklus van verhale met betrekking tot die Keltiese geskiedenis van Brittanje en Bretagne wat tussen die 12de e ...

Middeleeuse teater

Middeleeuse teater verwys na opvoerings in die tydperk tussen die val van die Wes-Romeinse Ryk in die 5de eeu n.C. en die begin van die Renaissance omstreeks die 15de eeu. Dit sluit ’n verskeidenheid genres in, soos liturgiese, misterie-, mirakel ...

Minnesang

Hierdie artikel is al gemerk vir opsplitsing in n Oksitaanse gedeelte met betrekking tot trobadors en n artikel oor Middelhoogduitse Minnesang. Minnesang, afgelei van die Middelhoogduitse minne, is - net soos die Oksitaanse fin amor - n sambreelt ...

Parsival

Parsival is een van die groot literêre werke van die Middeleeue. Dit behandel die legende van die volmaakte ridder en sy soektog na die Heilige Graal. Die Franse digter Chrétien de Troyes skryf die oorspronklike "Perceval" wat egter onvoltooi bly ...

Ridder

Die term ridder verwys na die adellike, weerbare volgelinge van n koning of n ander heerser. Die ridderstand was oorspronklik toeganklik vir alle adellikes wat diensplig gedoen het, welvarend was en aan sekere sedelike en militêre vereistes voldo ...

Jeanne des Roches

Jeanne des Roches, Dame de Sablé was n Franse edelvrou en heerser van die baronies van La Suze, de Briollay, de Mayet, de Loupeland, de Chateauneuf-sur- Sarte, de Genneteil, de Precigné, de Agon en de Craon; en vanaf 1222 die suo jure sénéchal va ...

Rolandslied

Die Rolandslied is die beroemdste Franse heldedig en behandel die dade van Graaf Roland van die Bretonse Mark en sy paladyne wat op 18 Augustus 778 in die slag van Roncesvalles gesneuwel het. Die lied, wat in die tradisie van die chansons de gest ...

Rondeau

Die eenvoudigste vorm van n rondeau het agt -gewoonlik isometriese- versreels: A B A A" B A B Herhaling is n belangrike element van die versvorm. Die eerste, vierde en sewende reel is identiek en dieselfde geld vir die tweede en laaste reel. Die ...

Rose-oorlog

Die Rose-oorlog of Oorlog van die Rose was ’n reeks oorloe tussen twee dinastiee, dié van York en Lancaster, om die troon van Engeland. York en Lancaster was twee takke van die Huis van Plantagenêt en is deur onderskeidelik ’n wit en ’n rooi roos ...

Seldjoekse Ryk

Die Seldjoekse Ryk was ’n Middeleeuse Turks-Persiese ryk. Dit was in beheer van ’n groot gebied van die Hindoekoesj tot Oos-Anatolie en van Sentraal-Asie tot die Persiese Golf. Van hul tuislande naby die Aralmeer het hulle eers in Chorasan en toe ...

Slag van Bannockburn

Die Slag van Bannockburn het suid van die stad Stirling in Skotland oor twee dae, op 23 en 24 Junie 1314 plaasgevind. Hierdie slag vorm deel van die Skotse onafhanklikheidsoorloe.