ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 22

Europese wielewaal

Die mannetjie se swart vlerke onderskei hom van die Afrikaanse Wielewaal se mannetjie; die wyfies en jonges lyk eenders. Daar is altyd meer wyfies en jonges as mannetjies. Die voel bereik 24 cm in lengte.

Euryleptidae

Euryleptidae is n familie van mariene platwurms wat hoort tot die orde Polycladida. Lede van die familie is gewoonlik helderkleurig en varieer in grootte. Hul lywe is reghoekig of rond en kan glad wees of is bedek met kort tuberkels. Die tentakel ...

Eutuchios Proklos

Eutuchios Proklos, of Tuticius Proculus in sommige tekste, was ’n taalkundige wat in die 2de eeu n.C. floreer het. Hy was een van die twee Latynse onderwysers van Markus Aurelius. Hy was van die stad Sicca Veneria in Noord-Afrika. Hy is moontlik ...

Eva Braun

Eva Anna Paula Braun was die Duitse minnares en later vrou van die Duitse diktator Adolf Hitler. Sy word deur historici beskou as n vrou met n beperkte intelligensie wat totaal aan Hitler toegewy was. Braun het Adolf Hitler in 1930 op n jong oude ...

Evangelie volgens Maria

Die Evangelie volgens Maria, wat soms ook die Evangelie volgens Maria Magdalena genoem word, maak deel uit van die sogenaamde apokriewe geskrifte van die Nuwe Testament. Die teks, wat omtrent 160 ontstaan het, is in die Koptiese Kodeks Berolinens ...

Evangelie volgens Tomas

Die Evangelie volgens Tomas is n versameling van gesegdes en uitsprake wat aan Jesus van Nasaret toegeskryf word, kort samesprake en tonele wat in n uitspraak van Jesus kulmineer. Dit bevat n aantal ooreenkomste met uitsprake wat in die krities-g ...

Evangelista Torricelli

Evangelista Torricelli was n Italiaanse fisikus en wiskundige. Hy word onthou vir die uitvinding van die barometer. Ook vir sy bevindinge in optika en integraalrekening.

Eve Boswell

Eve Boswell was ’n Suid-Afrikaanse sangeres wat in Hongarye gebore is. Sy en haar gesin kom in 1939 saam met die Boswell-sirkus na Suid-Afrika, en sy verander later haar van na Boswell. Ná ’n tydperk van werk in Engeland keer sy na Suid-Afrika te ...

Eveleen Castelyn

Eveleen Castelyn was ’n Afrikaanse digter wat veral in die skryf van haikoes en tankas uitgeblink het. Haar debuutbundel, Tussen hemel en aarde, is in 1979 met die Eugène Maraisprys bekroon.

Cornelis Everaert

Cornelis Everaert was n skrywer van toneelstukke wat in die 16de eeu werksaam was en aan die handboogschuttersgilde van Sint Sebastiaan behoort het. Hy was ook lid van die Brugse rederijkerskamers De Heleghe Geest en De Drie Santinnen. As kenspre ...

Ewehoewiges

Ewehoewiges is n orde van soogdiere. Hulle word gekenmerk deur n ewe aantal tone, indien hulle steeds tone het. As voorbeeld het kameelagtiges en kameelperdagtiges 2 tone, terwyl die seekoeie 4 tone het. Aan die twee middelste tone is hoewe. Die ...

Ewewigsin

Die ewewigsorgaan van die mens en ander werweldiere bestaan uit twee dele: die statiese en die dinamiese ewewigsorgaan. Die statiese ewewigsorgaan bestaan in hoofsaak uit n aantal haartjies waarop n kalkagtige voorwerp rus. As die orgaan van stan ...

Exocoetidae

Die Vlieende visse is n vis-familie wat hoort tot die orde Beloniformes. Daar is sewe genera met sestig spesies wat hoort tot dié familie en twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. In verskillende visfamilies kom spesies voor ...

Stephen Harry Eyssen

Stephen Harry Eyssen was n bekende Suid-Afrikaanse bariton en komponis. Hy is op 23 Mei 1890 op Montagu in Kaapland gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch in die wetenskap gestudeer. Terselfdertyd het hy hom egter ook op die studie v ...

F. Bordewijk

Ferdinand Bordewijk, pennaam F. Bordewijk, was n Nederlandse skrywer van romans, novelle, toneelstukke, prosagedigte, parodiee, grafredes en kritiek. Hy was van beroep n prokureur. Hy is veral bekend vir die drieluik getiteld Blokken, Knorrende b ...

Fagot

Die fagot is ʼn besondere lang houtblaasinstrument, ten einde dié blaasinstrument meer hanteerbaar te maak word dit in n U-vorm teruggevou. Vanwee die lengte het die toonomvang na onder baie uitgebrei sodat dit n totale omvang van meer as drie okt ...

Fairchild Republic A-10 Thunderbolt II

Die Fairchild Republic A-10 Thunderbolt II is n enkelsitplek-, reguitvlerk-, grondaanval-, straalaangedrewe vliegtuig. Dit is gebruik deur die Amerikaanse Lugmag en is vernoem na die Republic P-47 Thunderbolt. Dit word ook die Warthog genoem. Die ...

Fairey Firefly

Die Fairey Firefly was n veg- en verkenningsvliegtuig wat deur die Britse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog op hulle vliegdekskepe. Dit was n tweesitplek, eenmotorige monovlerkvliegtuig. Dit het die Fairey Fulmar vervang. Die vliegt ...

Falkland-eilande

Die Falkland-eilande is n groep eilande in die suide van die Atlantiese oseaan. Die eilande het n bevolking van sowat drie duisend mense en die hoofstad, Stanley, het meer as twee duisend inwoners. Ongeveer nege uit tien inwoners woon in Stanley.

Fallus

’n Fallus is ’n penis, veral ’n ereksie, ’n voorwerp wat soos ’n penis lyk of ’n voorstelling van ’n stywe penis. Enige voorwerp wat simbolies of ironies soos ’n penis lyk, kan ook ’n fallus genoem word; daar word egter meer dikwels na sulke voor ...

Famennium

Die Famennium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Devoon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Famennium was van sowat 3 ...

Fanagalo

Fanagalo verwys na n vereenvoudige kunsmatige mengsel van woorde van verskeie Bantoetale sowel as Afrikaans. Dit word gebruik as n medium van kommunikasie in baie dele van Suider-Afrika, veral in die myne. Die gebruik daarvan was amptelik deur di ...

Farao

Farao is die algemene titel van die konings van Antieke Egipte. Die naam kom van die Egiptiese per āa, wat "groot huis" of "paleis" beteken. Die eintlike woord vir koning was nesoet. Gedurende die regeringstyd van Toetmoses III in die Nuwe Ryk, n ...

Farini

Farini die Grote was n Amerikaanse avonturier, akrobaat, kunstenaar en skrywer wat beweer het dat hy in 1885 die Verlore Stad van die Kalahari gevind het. Gilarmi Antonio Farini is as William Leonard Hunt in 1839 in New York gebore en sterf op 89 ...

Faroëreilande

Die Faroereilande is ’n Wes-Europese eilandnasie en argipel. Dit is onder die soewereiniteit van die koninkryk van Denemarke en lê tussen die Noorse See en die Noord-Atlantiese Oseaan. Die totale landoppervlakte is ongeveer 1 400 km² in n seegebi ...

Fasediagram

n Fasediagram is n tipe grafiek wat in wetenskaplike velde soos fisiese chemie, mineralogie, ingeneurswese en materiaalwetenskappe gebruik word. Dit dui sekere toestande aan waar termodinamiese onderskeibare fases van materiaal voor kan kom en in ...

Fasies

Die term fasies word in die geologie gebruik om die eienskappe van n groep verwante gesteentes aan te dui. Die woord kan sowel beskrywend as verklarend toegepas word. In die onderafdelings van die geologie, naamlik stratigrafie en sedimentologie, ...

William Faulkner

William Faulkner was n Amerikaanse skrywer en Nobelpryswenner van Oxford, Mississippi. Faulkner het romans, kortverhale, draaiboeke, poesie, opstelle en n toneelstuk geskryf. Hy is veral bekend vir sy romans en kortverhale wat in die fiktiewe Yok ...

Fauvisme

Fauvisme is die styl van les Fauves, n los groep moderne kunstenaars in wie se werke skilderkunstige kwaliteite en sterk kleur bo die realistiese waardes van Impressionisme beklemtoon is. Fauvisme as styl het rondom 1900 begin en tot ná 1910 voor ...

Guy Fawkes

Guy Fawkes, soms ook bekend as Guido Fawkes, was n Engelse soldaat. Hy is bekend vir sy rol in die sameswering om koning Jakobus I van Engeland en n groot deel van die Skotse adel wat in Londen woon te vermoor. Fawkes is in York gebore, waar hy i ...

FC 08 Villingen

Die klub is op 1 Oktober 1908 gestig as FC Villingen 08. Die klub het in 1920 met Athleten-Club Germania Villingen saamgesmelt, maar die twee klubs het later weer uitmekaar gegaan. Die span het tussen 1927 en 1931 in die Bezirksklasse Oberbaden g ...

FC Kempten

FC Kempten is n sokkerklub in Kempten in die deelstaat Beiere in Duitsland. Die klub se geskiedenis begin in 1903, toe die sokkerafdeling van Männerturnvereins Kempten opgerig is. In 1907 het die klub met twee ander plaaslike gimnastiekklubs saam ...

Federale Republiek van Sentraal-Amerika

Die Federale Republiek van Sentraal-Amerika, of Verenigde Provinsies van Sentraal-Amerika in die eerste jaar van sy bestaan, het vanaf 1823 tot 1838 op die gebied van die huidige Sentraal-Amerikaanse republieke Costa Rica, El Salvador, Guatemala, ...

Federale Volksbeleggings

Weens aanhoudende droogte en die depressie was die Afrikaner vroeg in die 20ste eeu erg verarm. Helaas het die Afrikaner van homself gedink dat hy nie die geaardheid vir deelname aan die sakewêreld het nie. Op die Ekonomiese Volkskongres wat die ...

Feevlieëvanger

Die Feevlieevanger is die kleinste voeltjie wat endemies in Suider-Afrika voorkom. Hulle weeg in die omgewing van 5 gram. Hulle het n baie kenmerkende roep, wat hulle teenwoordigheid verklik, lank voordat hulle gesien word omdat hulle so klein is ...

Felidae

Felidae is die familie katagtiges. Hulle is die strengste vleisetende diere in die orde Carnivora. Die bekendste katagtige is die huiskat, wat sowat 10 000 jaar gelede met die mens begin assosieer het. Die familie sluit egter al die ander wilde k ...

Dumile Feni

Zwelidumile Geelboi Mgxaji Mslaba" Dumile” Feni was ’n Suid-Afrikaanse kontemporêre beeldende kunstenaar wat vir sy sketse, skilerye en beeldhouwerke bekend was. Hy word as een van die pioniers van die sogenaamde township-kuns in Suid-Afrika besk ...

Feniciërs

Die Feniciers het in die Oudheid gewoon in n gebied wat ruweg ooreenkom met die huidige Libanon. Tussen ongeveer 1200 v.C. en die begin van die Christelike jaartelling het Fenicie een van die eerste stadskulture van die vroee geskiedenis gevorm. ...

Fenisië

Fenisie was ’n antieke Semitiese seevarende beskawing in die westelike kusstreke van die Vrugbare Halfmaan wat aan die kuslyn van die moderne Libanon gesentreer was. Al die groot Fenisiese stede was aan die kus van die Middellandse See gelee. Die ...

Fermatuur

Fermware of fermatuur is n rekenaarprogram wat in hardeware ingeprogrammeer is. Dit kan op n eenmalige basis geskied, maar moderne tegnieke soos flitsgeheue maak dit ook moontlik om fermatuur te vervang of op te dateer. Tydens die proses word n r ...

Fiat BR.20

Die Fiat BR.20 is n tweemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 10 November 1936 voltooi. Hierdie vliegtuig het ook aan die Slag om Brittanje deelgeneem toe ...

Fiat CR.32

Die Fiat CR.32 was n Italiaanse dubbeldekker vliegtuig was diens gedoen het in die Spaanse Burgeroorlog en die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 28 April 1933. Hy was n leier in sy klas toe dit bekend gestel is, en ...

Fiat CR.42

Die Fiat CR.42 is n Italiaanse dubbeldekkervliegtuig wat diens gedoen het in die Tweede Wêreldoorlog. Dit was egter reeds verouderd toe dit in diens gestel is. Die Italiaanse Lugvaartministerie het geglo dat daar nog ruimte was vir dubbeldekkerve ...

Fiat G.50

Die Fiat G.50 was n Italiaanse vegvliegtuig wat deur Regia Aeronautica gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit was hulle eerste monovlerk, enkelsitplek, metaalromp vegvliegtuig met n terugtrekbare onderstel. Die eerste modelle was in die S ...

Fibonacci

Leonardo van Pisa, ook bekend as Leonardo Pisano, Leonardo Bonacci, Leonardo Fibonacci, was n Italiaanse wiskundige wat deur sommiges as die mees talentvolle wiskundige van die Middeleeue beskou word. Fibonacci is die veral bekend in die moderne ...

Ficksburg

Ficksburg is n dorp in die Vrystaat, Suid-Afrika en is langs die Caledonrivier en gevolglik die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho gelee. n Grenspos genaamd Ficksburgbrug 28.884°S 27.890°O  / -28.884; 27.890 opereer 24 uur per dag tussen Ficksb ...

Ficus

Ficus is n genus wat behoort tot die familie Moraceae. Hierdie genus sluit al die inheemse vyebome in. Dit sluit ook die ingevoerde gekweekte vy Ficus carica in. Dié vy is afkomstig van die Middellandse See. Al die spesies van hierdie genus gee n ...

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1942

Die 4de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is oorspronklik vir 1942 beplan, maar is weens die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog afgelas. Op 13 Augustus 1936 stel Nazi-Duitsland hulself as kandidaat beskikbaar om die toernooi aan te bied tydens FI ...

Figueres

Figueres is die hoofstad van die comarca Alt Empordà, in die provinsie Girona, Katalonie, Spanje. Die dorp het ongeveer 45 000 inwoners en is 50 m bo seespieel. Die gebied waar Figueres vandag gele is, is reeds vir 3000 jare bewoon. 200 voor Chri ...

Filippyne

Die Filippyne, amptelik die Republiek die Filippyne, is n eilandnasie wat uit sowat 7 500 eilande bestaan en in die tropiese westelike Stille Oseaan gelee is, ongeveer 100 km suidoos van die vasteland van Asie. Die land is hoofsaaklik Rooms-Katol ...