ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 19

Gewasboerdery in Suid-Afrika

Gewasboerdery en veeteelt maak die twee bene van boerdery uit. Gewasboerdery sluit twee hoofgroepe in, naamlik akkerbougewasse en tuinbougewasse. Landbou kom kortliks neer op die verbouing van plante en die aanteel van diere gerig op die mens se ...

Groen rewolusie

Die groen rewolusie was n tydperk in die geskiedenis van boerdery toe daar probeer is om die landbou sodanig te verbeter dat hongersnood uitgewis sou word. Die term "groen rewolusie" word al sedert die laat jare 1960 gebruik en verwys na pogings ...

Hidroponika

Hidroponika is n metode om plante te laat groei, sonder grond, met behulp van minerale voedingstowwe opgelos in water. Die plant se wortels kry die elemente wat nodig is om te groei uit die voedingsoplossing. Die term hidroponika is afkomstig van ...

Kompos

Kompos is organiese materiaal wat ontbind het en herwin is as n kunsmis en byvoeging vir grond. Kompos is n belangrike bestanddeel in organiese boerdery. Op die eenvoudigste vlak behels die proses om kompos te maak die benatting van n hoop organi ...

Kraal

n Kraal is n tradisionele Afrika- of ook enige inboorlingstamdorp wat uit hutte bestaan. Dit kan egter ook na enige omheinde gebied waarin vee bymekaargebring word verwys.

Kunsmis

Kunsmis is n chemies voorbereide bemestingstof. In teenstelling met organiese mis bevat kunsmis hoofsaaklik anorganiese reste, wat dikwels ook minerale genoem word. Die samestelling van die kunsmis word bepaal deur die behoeftes van die verboude ...

Landbou in Frankryk

Die landbou in Frankryk trek voordeel uit die feit dat n relatief groot deel van die Franse oppervlak geskik is landbou en daarnaas uit die geografiese ligging teen die 45 ste breedtegraad en gunstige klimaattoestande, wat die verbouing van sowel ...

Landbousubsidie

n Landbousubsidie is n subsidie van die staat wat aan boere en landboumaatskappye betaal word om hul inkomste aan te vul, die verskaffing van landboukommoditeite te bestuur en die koste en verskaffing van sodanige kommoditeite te beïnvloed. Voorb ...

Naby-infrarooispektroskopie

Naby-infrarooispektroskopie of is n analitiese meettegniek wat lig in die naby-infrarooi-gebied van die elektromagnetiese spektrum gebruik. Tipiese toepassings sluit mediese en fisiologiese diagnostiek en navorsing in. Dit sluit ook studies en be ...

Natuurlike plaagbeheer

Natuurlike plaagbeheer is een van die alternatiewe vir die spuit van gifstowwe om plae te beheer. Dit word reeds suksesvol op verskeie uitheemse plante toegepas wat peste geraak het. Hakea word bestry deur twee saadvretende insekte, n saadkalande ...

Neolitiese Omwenteling

Die Neolitiese Omwenteling, Neolitiese Rewolusie of Landbouomwenteling was die grootskaalse oorgang van baie menslike kulture tydens die Neolitikum, of Nuwe Steentydperk, van ’n leefstyl van jag en kos uit die natuur na een van landbou en vestigi ...

Organiese landbou

Die terme organiese of biologiese landbou verwys na boerderypraktyke waarby graan, vrugte, vleis en ander agrariese produkte op die basis van natuurlike en volhoubare metodes en met gebruikmaking van kennis uit vakgebiede soos ekologie en omgewin ...

Pêrelbalalagras

Pêrelbalalagras of pokogras is n graangewas wat vir 55% van die wêreld se produksie van balalagrasse verantwoordelik is. Dit word veral in Afrika en Asie verbou. Dit is die hoofgraangewas van die noorde van Namibie en suidelike dele van Angola en ...

Peulgewas

n Peulplant is n plant of vrug/saad in die genera van Fabaceae. In die landbou word peulgewasse hoofsaaklik vir hul graan saad aangeplant, genaamd peulvrugte, wat gebruik word vir veevoer en kuilvoer, en word as groen bemesting gebruik om landbou ...

Plaas

n Plaas is n stuk land wat hoofsaaklik gewy is aan landbou met primêre doel die verbouing van voedsel- en ander gewasse; dit is die basiese fasiliteit vir voedselproduksie. Die naam word gebruik vir gespesialiseerde eenhede soos bewerkbare plase, ...

Saadbedding

n Saadbedding is die plaaslike grondomgewing waarin saad geplant word. Dikwels bestaan dit nie net uit die grond nie, maar ook uit n spesiaal voorbereide kweekkas, broeibak of n verhoogde bedding om die saailinge in n gekontroleerde, natuurlike o ...

Vark

Varke vorm die genus Sus wat aan die familie Suidae van die soogdier-orde Cetartiodactyla behoort. Dit het almal gesplete hoewe en is nouverwant aan die pekari. Varke kom oorspronklik uit Eurasie en word saamgegroepeer onder die genus Sus binne d ...

Voëlverskrikker

n Voelverskrikker of strooipop is n voorwerp waarmee voels verdryf word. Kraaie en ander klein tot middelgroot voels is dikwels ongenooide gaste op lande, wat groot skade aan vrugte aanrig en sade opvreet voordat dit ontkiem. Voels is ook n gevaa ...

Voerkraal

n Voerkraal is n soort diervoedingskema wat aangewend word in fabrieksboerdery vir die afronding van vee, veral vleisbeeste, maar ook varke, perde, skape, kalkoene, hoenders of eende, vir slagdoeleindes. Groot beesvoerkrale staan soms bekend as G ...

Windmeul

n Windmeul is n tipe masjien wat deur wind aangedryf word. Daar is twee soorte windmeulens: dié met n vertikale as, en dié met n horisontale as; elk waarvan daar twee subsoorte is, naamlik: windmeulens wat vir landbou bedoel is, en windmeulens vi ...

Lodewijk Asscher

Lodewijk Frans Asscher is n Nederlandse regsgeleerde en politikus vir die Party van die Arbeid, n gematigde sosialistiese party. Hy was minister van Sosiale Sake en Werkgeleenthede in die Rutte II-kabinet, bestaande uit VVD en PvdA, gewees. Van e ...

Luigi Di Maio

Luigi Di Maio is n Italiaanse politikus wat tussen 1 Junie 2018 en 5 September 2019 die ampte van vise-premier van Italie asook dié van minister van ekonomiese ontwikkeling en minister van arbeid en sosiale beleid beklee het. Sedert 5 September 2 ...

Mette Frederiksen

Mette Frederiksen is n Deense politikus wat sedert 2015 as die leier van die Sosiaal Demokratiese Party van Denemarke dien. Sy is sedert die 2001 Deense algemene verkiesing n lid van die Folketing vir die Kopenhagen-kiesafdeling, en het onder die ...

Jean-Claude Juncker

Jean-Claude Juncker is n Luxemburgse politikus en lid van die Chrestlich-Sozial Vollekspartei. Hy was vanaf 1995 tot 2013 die Eerste Minister van die Groothertogdom Luxemburg en daarna die leier van die opposisie. Op 15 Julie 2014 was hy tot pres ...

Henk Kamp

Henricus Gregorius Jozeph is n Nederlandse voormalige politikus vir die Volksparty vir Vryheid en Demokrasie, n regs-liberale party. Hy was minister in die kabinette Balkenende I, Balkenende II, Balkenende III, Rutte I en Rutte II gewees.

Golda Meir

Golda Meir, oorspronklik Golda Meyerson, was n Israelse vakbondleier, diplomaat en politikus wat aan die linkse Mapai- en HaAvoda-partye behoort het. Meir was in die Russiese Ryk gebore, het in 1906 na die Verenigde State van Amerika en in 1921 n ...

Benjamin Netanyahu

Benjamin Netanyahu is n Israelse politikus wat aan die regs-liberale politieke party Likoed behoort.

Olaf Scholz

Olaf Scholz is n Duitse politikus wat dien as federale minister van finansies en visekanselier onder kanselier Angela Merkel van die CDU sedert 14 Maart 2018. Hy was die eerste burgemeester van Hamburg van 7 Maart 2011 tot 13 Maart 2018 en waarne ...

Yitzhak Shamir

Yitzhak Shamir was n Israelse politikus wat aan die liberale Herut- en Likud-partye behoort het. Shamir was vanaf 1974 tot 1996 n lid van die Knesset en van 1977 tot 1980 ook die voorsitter van die Knesset gewees, en het as waarnemer baie ministe ...

Andrus Ansip

Andrus Ansip is n Estiese politikus. Hy is sedert 2014 lid van die Kommissie Juncker, die huidige Europese Kommissie en was die eerste minister van Estland tot 2014. In die Europese Kommissie is hy een van die adjunkpresidente. Sy taak behels die ...

Ehud Barak

Ehud Barak is n Israelse linkse politikus en n voormalige generaal. Hy was die Tzahal se opperbevelhebber as ook die eerste minister gewees. Barak het gebore en grootgeword in n kibboets regs bo die kusstad Netanya. Na sy verpligte militêre diens ...

Jacques Delors

Jacques Delors is n Franse en Europese politikus. Hy is veral bekend as President van die Europese Kommissie en die argitek van die enkele interne mark en die invoering van die Europese Unie. Delors besit n graad in ekonomie van die Sorbonne univ ...

Rudy Demotte

Rudy Willy Georges Demotte is n Belgiese politikus van die sosialistiese party Parti Socialiste. Demotte het op federale vlak reeds as minister van Ekonomie en Wetenskap 1999-2000 en later van Gesondheid en Sosiale Sake 2003-2007 opgetree. Tussen ...

Elio Di Rupo

Elio Di Rupo is n Belgiese skeikundige en politikus van die Parti Socialiste. Sedert 13 September 2019 beklee hy vir die derde maal die amp van eerste minister van die Waalse Gewes. Vanaf 6 Desember 2011 tot 11 Oktober 2014 het hy die amp van eer ...

Ludwig Erhard

Ludwig Wilhelm Erhard was n Duitse politikus wat tussen 1949 en 1963 as federale minister van ekonomie en tussen 1963 en 1966 as tweede bondskanselier van Wes-Duitsland gedien het. Erhard, wat sy doktersgraad in ekonomie aan die Johann Wolfgang G ...

Hage Geingob

Hage Gottfried Geingob is n Namibiese politikus wat sedert 2015 as derde president van Namibie dien. Hy het as eerste minister van Namibie tussen 2012 en 2015 asook tussen 1990 en 2002 gedien, nadat dié land van Suid-Afrika onafhanklik geword het ...

Hermann Göring

Hermann Wilhelm Göring was n Duitse politieke en militêre leier, oorlogsmisdadiger en n lid van die Nazi-party. Hy was n vlieenier in die Eerste Wêreldoorlog en later toe die Nazi-party in bewind gekom het is hy bevelvoerder van die Luftwaffe gem ...

Herbert Hoover

Herbert Clark Hoover was die 31ste President van die Verenigde State. Hoover, wat in n Kwakergesin gebore is, het n opleiding as mynbouingenieur gevolg. Hoover het tydens die Eerste Wêreldoorlog internasionale bekendheid verwerf met die hulp wat ...

Alfred Hugenberg

Alfred Ernst Christian Alexander Hugenberg was n Duitse entrepreneur met belange in die mynbou-, krygstuig- en mediabedryf en politikus van die verregse Duits-Nasionale Volksparty. In die eerste maande ná die Nasionaalsosialistiese magsoorname in ...

Cornelis Lely

Cornelis Lely was n Nederlandse waterboukundige ingenieur, minister en goewerneur. Cornelis Lely is gebore in Amsterdam, as sewende seun van Jan Lely en Adriana van Houten. Hy tree in September 1886 in diens van die Suiderseevereniging, n verenig ...

Ruud Lubbers

Rudolphus Franciscus Marie Lubbers was n Nederlandse christen-demokratiese politikus, diplomaat, hoogleraar en entrepreneur. Hy was n lid van die politieke partye Christen-Demokratiese Appèl CDA en Katolieke Volksparty KVP, n voorloper van die CD ...

Emmanuel Macron

Emmanuel Macron is n Franse politikus. Sedert 14 Mei 2017 dien hy as President van Frankryk en Mede-Prins van Andorra. Op 23 April 2017 het hy die leidende kandidaat in die eerste rondte van die Franse presidentsverkiesings geword, nog voor die F ...

Ehud Olmert

Ehud Olmert, is n Israelse advokaat en politikus wat aan die HaLikud- en later aan die Kadima-party het behoort. Hy het van 1974 tot 1998 en van 2003 tot 2009 n lid van die Knesset gewees. Hy was burgemeester van Jerusalem 1993-2003 en Eerste Min ...

Charles Picqué

Charles Picqué is n Belgiese politikus van die Franssprekende Sosialistiese Party. Picqué is in die gewestelike verkiesings van 2009 as eerste minister van die Brusselse Hoofstedelike Gewes verkies, n amp wat hy reeds in drie vorige termyne 1989– ...

Helmut Schmidt

Helmut Heinrich Waldemar Schmidt was n Duitse staatsman en politikus van die Sosiaaldemokratiese Party van Duitsland wat tussen 1974 en 1982 as regeringsleier van n sosiaaldemokraties-liberale koalisieregering en vyfde bondskanselier van die Fede ...

Karmenu Vella

Karmenu Vella is n Maltese politikus. Hy is die huidige Europese Kommissaris vir omgewing, maritieme sake en vissery. Hy is Maltees.

Maxime Verhagen

Maxime Jacques Marcel Verhagen is n Nederlandse historikus en politikus, en lid van die Christen-Demokratiese Appèl. Hy was minister van Ekonomiese Sake, Landbou en Innovasie, vise-ministerpresident, asook die politieke leier van sy party. Verhag ...

Herbert Henry Asquith

Herbert Henry Asquith, 1ste graaf van Oxford en Asquith was n liberale Britse politikus wat tussen 1908 en 1916 as eerste minister van die Verenigde Koninkryk gedien het. Sy ampstermyn was tot en met 5 Januarie 1988 die langste aaneenlopende van ...

Clement Attlee

Clement Richard Attlee, 1st Earl Attlee, was n Britse politikus wat tussen 1945 en 1951 as eerste minister en, vanaf 1935 tot en met 1955, as leier van die Britse Arbeidersparty gedien het. Attlee was die eerste politikus wat die amp van vise-pre ...

Wouter Bos

Wouter Jacob Bos is n Nederlandse politikus. Van 2002 tot 2010 was hy die politieke leier van die Party van die Arbeid. Bos het ekonomie en politieke wetenskap aan die Vrije Universiteit Amsterdam gestudeer. Van 1988 tot 1998 het hy by Royal Dutc ...