ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 140

Khrystyne Haje

Khrystyne Haje is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Head of the Class en The Zeta Project.

Jean Hale

Jean Hale is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In Like Flint en Two Toes: The Coyote Legend of Green River, en in die televisiereekse The Wild West en Batman.

Lucy Hale

Lucy Hale is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 4 en Truth or Dare, en in die televisiereekse Bionic Woman en Pretty Little Liars.

Tony Hale

Tony Hale is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stranger Than Fiction en American Ultra, en in die televisiereekse Arrested Development en Veep.

Simona Halep

Simona Halep is n Roemeense professionele tennisspeler. Sy het al twee keer die No. 1-rang op die WTA-ranglys behaal. Sy het vir die eerste maal die onderskeiding behaal op 9 Oktober 2017. Tydens die tweede keer wat sy as no. 1 geplaas was het sy ...

Dianne Hales

Dianne Hales is n VSA skrywer. Sy het onder meer La Passione: How Italy Seduced the World ; La Bella Lingua ; Mona Lisa: A Life Discovered - wat in ses tale vertaal is; en meer as veertig handels- en handboeke geskryf. Haar boeke sluit Just Like ...

Jaclyn Hales

Jaclyn Hales is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Christmas Eve en in die televisiereekse Legion, Extinct, en Mosaic.

Jackie Earle Haley

Jackie Earle Haley is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Children, Watchmen, Shutter Island, en A Nightmare on Elm Street.

Kristian Halken

Kristian Halken is n Deense akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Oldboys en in die televisiereekse Gufol mysteriet, Borgen en Badehotellet.

Albert Hall (akteur)

Albert Hall is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apocalypse Now, Malcolm X, Major Payne, en National Treasure: Book of Secrets.

Andre Hall (akteur)

Andre Hall is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boo! A Madea Halloween, Boo 2! A Madea Halloween, en Alien Theory.

Anthony Michael Hall

Anthony Michael Hall is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight, Foxcatcher, Live by Night, en War Machine.

Arsenio Hall

Arsenio Hall is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Amazon Women on the Moon, Coming to America, en Black Dynamite, en in die televisiereeks The Real Ghostbusters.

Brad Hall

Brad Hall is n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Must Love Dogs en in die televisiereekse Saturday Night Live en Brooklyn Bridge.

Bug Hall

Bug Hall is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals, The Stupids, Skipped Parts, en Baby Driver.

Daheli Hall

Daheli Hall is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Exchange en in die televisiereeks Yacht Rock.

Deidre Hall

Deidre Hall is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives, Emergency!, Electra Woman and Dyna Girl, en Dating in the Middle Ages.

Gabriella Hall

Gabriella Hall is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Desires of Innocence en Sex Files: Alien Erotica, en in die televisiereeks Click.

Hanna R. Hall

Hanna R. Hall is n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forrest Gump, The Virgin Suicides, Halloween, en Happiness Runs.

Harriet Hall

Harriet A. Hall is n afgetrede Amerikaanse huisdokter. Sy is n voormalige vlugchirurg vir die VSA se Lugmag en n skeptikus wat oor alternatiewe medisyne en kwaksalwery skryf vir die tydskrifte Skeptic en Skeptical Inquirer.

Jane Hall (aktrise)

Jane Hall is n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Razzle Dazzle en in die televisiereekse Neighbours en Home and Away.

Michael C. Hall

Michael C. Hall is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paycheck en Gamer, en in die televisiereekse Six Feet Under en Dexter.

Natalie Hall

Natalie Hall is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Only the Brave en in die televisiereekse All My Children en True Blood.

Philip Baker Hall

Philip Baker Hall is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hard Eight, Boogie Nights, Magnolia, en 50/50.

Rebecca Hall

Rebecca Hall is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Prestige, Vicky Cristina Barcelona, The Town, en Christine.

Rich Hall

Rich Hall is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Syncopation en Arthur Christmas, en in die televisiereeks Not Necessarily the News.

Brian Hallisay

Brian Hallisay is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent American Sniper en in die televisiereekse Revenge en The Client List.

Steve Halliwell

Steve Halliwell is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Coronation Street, Emmerdale, en All Creatures Great and Small.

Michael Halász

Michael Halász is n Duits-Hongaarse dirigent. Sy eerste optrede as dirigent was by die München Gärtnerplatztheater waar hy tussen 1972 en 1975 alle operetteproduksies gedirigeer het. In 1975 het hy na Frankfurt verhuis ten einde as Hoofkapellmeis ...

Joan Hambidge

Joan Hambidge is n Suid-Afrikaanse digter, akademikus en letterkundige kritikus. Sy is welbekend vir haar uit-die-kas -skryfstyl. Haar teoretiese bydraes handel meestal oor Roland Barthes, dekonstruksie, post-modernisme, psigoanalise en die metaf ...

Hamunyera Hambyuka

Julius Hamunyera Hambyuka is n Namibiese politikus wat sedert Maart 2015 as lid van die Nasionale Vergadering van Namibie dien. Hy is n lid van die regerende SWAPO party. Hambyuka is in Maart 2020 as die regeringshoofsweep van die Nasionale Verga ...

Marc-André Hamelin

Marc-André Hamelin, OC, CQ, is n Kanadese klaviervirtuoos en komponis. Hamelin word wêreldwyd erken vir sy oorspronklikheid en die tegniese vaardigheid waarmee hy die klassieke repertoire opvoer.

Elsa Hamersma

Elsa Hamersma is n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur. Hoewel sy begin as kortverhaalskrywer, publiseer sy later verskeie ontspanningslektuur romans. Sy verwerf bekendheid met die jeugroman Die teken van Crux. Hamersma skryf ook onder die ...

Mark Hamill

Mark Hamill is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle as Luke Skywalker in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope, Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back, Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi, en S ...

Ashley Hamilton

Ashley Hamilton is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beethovens 2nd en Iron Man 3, en in die televisiereekse Oz en Sunset Beach.

George Hamilton (akteur)

George Hamilton is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love at First Bite, Zorro: The Gay Blade, The Godfather: Part III, en Hollywood Ending.

Josh Hamilton (akteur)

Josh Hamilton is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alive, With Honors, Frances Ha, en Dark Skies.

Lewis Hamilton

Lewis Hamilton is n Britse Formule Een-renjaer. Hy is die wêreldbestuurderskampioen in 2008, 2014, 2015, 2017, 2018, 2019 en 2020 en is sedert 2013 deel van die Mercedes AMG Petronas F1-span, tans saam met sy spanmaat Valtteri Bottas.

Linda Hamilton

Linda Hamilton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Terminator, Terminator 2, en Dantes Peak, en in die televisiereeks Beauty and the Beast.

LisaGay Hamilton

LisaGay Hamilton is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jackie Brown, True Crime, en Nine Lives, en in die televisiereeks The Practice.

Lynn Hamilton (aktrise)

Lynn Hamilton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shadows en in die televisiereekse Sanford and Son, The Golden Girls, en Port Charles.

Harry Hamlin

Harry Hamlin is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Movie en Clash of the Titans, en in die televisiereekse L.A. Law en Mad Men.

Jon Hamm

Jon Hamm is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Town, Million Dollar Arm, en Baby Driver, en in die televisiereeks Mad Men.

Christiane Hammacher

Christiane Hammacher is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Aktenzeichen XY. ungelöst!, Tatort, Derrick, en Rosamunde Pilcher.

Niel Hammann

Dirk Daniel Hammann, bekend as Niel Hammann, is n afgetrede Suid-Afrikaanse senior joernalis. Hy was die hoofredakteur van die weeklikse Afrikaanse gesinstydskrif Huisgenoot, van 1978 tot sy aftrede in 1997, asook van die Engelstalige susterstyds ...

Armie Hammer

Armie Hammer is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Social Network, The Lone Ranger, The Man from U.N.C.L.E., en Call Me by Your Name.

Camilla Hammerich

Camilla Hammerich is n Deense vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Matador, At the Faber, Borgen, en Ride Upon the Storm.

Darrell Hammond

Darrell Hammond is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blues Brothers 2000, Scary Movie 3, en Epic Movie, en in die televisiereeks Saturday Night Live.

Emily Hampshire

Emily Hampshire is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Snow Cake en Its a Boy Girl Thing, en in die televisiereekse Schitts Creek en 12 Monkeys.

Susan Hampshire

Susan Hampshire is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Forsyte Saga en Monarch of the Glen.