ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 14

Armdruk

Armdruk is n sport waaraan twee spelers op n slag deelneem. Elke speler plaas een arm op n plat oppervlak met hulle elmboe gebuig, en gryp mekaar se hande. Die doel is om die opponent se hand op die oppervlak vas te pen. Die wenner se hand moet b ...

Johan Fourie

Johan Fourie is n Suid-Afrikaanse middelafstand-atleet wat in die 1980s een van die wêreld se voorste 1500m / myl-atlete was, maar is verhinder om tydens sy piek internasionaal te kompeteer weens die sportsanksies wat teen Suid-Afrika opgelê is i ...

GABA spronge

GABA spronge, soms ook BASE jumping, is valskermspring of vleuelpakspring wat van n vaste struktuur of afgrond af onderneem word. "GABA" is n akroniem wat bestaan uit vier kategoriee vaste voorwerpe waaruit n mens kan spring: gebou, antenna, brug ...

Gewigstoot

Gewigstoot is n velditem in atletiek wat die stoot van n swaar sferiese ysterbal, sover as moontlik, deur n atleet behels. Die gewigstoot vir mans is al deel van die moderne Olimpiese spele sedert die herinstelling daarvan in 1896. Vroue se deeln ...

Halfmaraton

n Halfmarathon is n item wat op pad gehardloop word. Die afstand daarvan is 21.0975 km - die helfte van n marathon se afstand. Dit gebeur gewoonlik dat n halfmarathon terselfdertyd as n marathon en 5 000 meter wedloop plaasvind deurdat amper dies ...

Handjietennis

Handjietennis is n baie gewilde skoolspeletjie wat grootliks in Suid-Afrika gespeel word. Dit behels n bal, en oor die algemeen 2 of 4 blokke en 2 of 4 spelers onderskeidelik. Alhoewel daar soms met 3 blokke of ander hoeveelhede gespeel word.

Lyfbranderry

Lyfbranderry is die kuns en sport om branders te ry sonder die benutting van toerusting soos n branderplank of lyfplank. Lyfbranderryers sal normaalweg slegs swemvinne gebruik om hulself in die water mee voort te stu. Sommige beoefenaars van die ...

Lys van sportsoorte

Dit is n lys van sporte met n artikel op Wikipedia, gerangskik volgens die manier van beoefening. Discuswerp - Hamergooi - hardloop - Driesprong - Hoogspring - Hekkies - Gewigstoot - marathon - Paalspring - stapwedloop - speerwerpen - sprint - ti ...

Maraton

Alhoewel die woord maraton soms gebruik word om enige gebeurtenis wat lank aanhou of wat uithouvermoe verg, te beskryf, is n maraton tegniesgesproke n wedloop oor n afstand van 42.2.195 km. n Half maraton is 21.1km Die naam van die wedloop gedenk ...

MMA

MMA, is ’n vollekontak-vegsport wat ’n kombinasie is van onder andere boks, karate, judo, stoei en jiu-jitsu. Vuishoue, skoppe, gooie en bindingstegnieke word toegelaat en die geveg vind regopstaande plaas sowel as lêend op die krytvloer. Hoewel ...

Motorsport

Motorsport is n sport waar deelnemers motoraangedrewe voertuie gebruik om teen mekaar mee te ding. Dit word beoefen sedert kort na die maak van die eerste petrol-aangedrewe motorkarre.

Muurbal

Muurbal is n raketsport wat deur twee deelnemers in n geslote ruimte gespeel word. Tydens die spel word n klein rubberballetjie met n raket teen die voorste muur geslaan. Die doel is om die teenstander te klop deur die bal te slaan en twee keer t ...

Parkour

Parkour is n moderne, nie-kompeterende sport wat fokus op elegante en effektiewe beweging in n stedelike omgewing. Die doel is om so vinnig moontlik te beweeg oor struikelblokke en daarom word die sport gekenmerk deur bewegings soos om te spring, ...

Parkrun

Parkrun is n versameling hardloop/stap-aktiwiteite van 5 km wat elke Saterdagoggend op meer as 1 400 plekke in drie en twintig lande oor vyf kontinente plaasvind. Parkrun-gebeure is verniet om aan deel te neem en word bestuur deur vrywilligers, o ...

Rolbal

Rolbal is n sport waar balle op n grasbaan gerol word. Die doel is om jou bal so naby as moontlik aan die kleiner doelbal, die "witte" ook die "jack" of "kitty" genoem, te rol. Vir elke bal wat nader as die teenstander se bal opeindig, kry jy n p ...

Rotsklim

Rotsklim is n aktiwiteit waarin deelnemers op, af of oor natuurlike rotsformasies of kunsmatige rotsmure klim. Die doel is om die bopunt van n formasie of die eindpunt van n vooraf gedefinieerde roete te bereik sonder om te val. Om n klim suksesv ...

Ski

Ski is n metode van vervoer en n wintersport waar mense met behulp van skis oor sneeu of ys gly. Mense wat ski word skiers genoem. Spesiale toerusting word hiervoor benodig, onder andere n paar ski-stewels met bypassende ski-planke. Warm klere, i ...

Spring

Spring is n metode van beweging waar n organisme of n nie-lewende meganiese sisteem homself deur die lug oor n ballistiese trajek voortdryf. n Sprong kan van ander vorme van beweging onderskei word deur die relatief lang periode in die lug asook ...

Suid-Afrikaanse Bofbalunie

Die Suid-Afrikaanse Bofbalunie is die nasionale beheerliggaam van bofbal in Suid-Afrika. Bofbal word in alle provinsies gespeel, maar dit is nie n toonaangewende sport nie as gevolg van die gewildheid en relatiewe sukses van die vergelykbare spor ...

Stelsel

n Stelsel is n groep van verwante entiteite wat interaksie het met mekaar om n verenigde geheel te vorm. n Stelsel word bepaal deur sy ruimtelike en tydelike grense, omring en beïnvloed deur sy omgewing, beskryf deur sy struktuur en die doel daar ...

Aktueerder

n Aktueerder in kunsmatige intelligensie is die meganisme waardeur n agent op n omgewing inwerk. Die agent kan óf n kunsmatig-intelligente agent wees of enige ander outonome wese n Meganisme wat iets in n outonome aksie omskep, word n aktueerder ...

Elektronmikroskopie

In die 1930s het Ernst Ruska die eerste elektronmikroskoop gebou deur gebruik te maak van elektromagnetiese lense om die elektronbundel te fokus. Transmissie-elektronmikroskopie TEM is n regstreekse manier om makromolekulêre struktuur te bepaal. ...

Fundamentele navorsing

Fundamentele navorsing, wat ook suiwer navorsing of basiese navorsing genoem word, het die doel om wetenskaplike teoriee te verbeter vir beter begrip of voorspelling van natuurlike of ander verskynsels. Toegepaste navorsing gebruik op sy beurt we ...

Gevegswapen

n Wapen is n stuk gereedskap wat gebruik word om mense, diere of voorwerpe te beseer, beskadig of dood te maak. Dit kan gebruik word as aanval- of verdedigingsmiddel. Sedert die begin van die menslike geskiedenis het mense al wapens vir jag, self ...

Hefboom

n Hefboom is een van die mees basiese werktuie, in gebruik sedert die antieke tye tot op hede. Dit is die eerste keer beskryf deur die Griekse wiskundige Archimedes. n Hefboom is n eenvoudige gereedskap wat tipes arbeid kan vergemaklik.

Ink

Ink is n kleurstof in die vorm van n vloeistof wat maklik met n pen of n ander middel op n bladsy aangebring kan word om te skryf. Gewoonlik is dit op waterbasis en sal die ink opdroog wanneer dit aangebring is. Daar is diere wat inkte vervaardig ...

Ioonenjin

n Ioonenjin is een van vele tipes ruimtetuig aandrywers. Dit gebruik ioonstrale om n aandrywings krag te veroorsaak. Die presiese metode waarop ioone versnel word kan verskil van ontwerp tot ontwerp, maar alle ontwerpe maak staat op die lading/ma ...

Kamoeflering in lugvaart

Vliegtuigkamoeflering is die gebruik van kamoeflering op militêre vliegtuie om hulle moeiliker te maak om raak te sien, hetsy op die grond of in die lug. Gegewe die moontlike agtergronde en beligtingskondisies, sal geen enkele skema in elke situa ...

Kwinana-ontsoutingsaanleg

Die Kwinana ontsoutingsaanleg is suid van Perth in Wes-Australie gelee. Die aanleg maak sowat 140 000 m 3 drinkwater per dag vanuit seewater en voorsien die Perth metropoolse gebied van water. Die tru-osmose aanleg was die eerste van sy soort in ...

Luddisme

Luddisme was n sosiale beweging in die vroee 19de eeuse Engeland, wat teen industriele en tegnologiese vooruitgang gekant was. Die term "luddisme" dui op n samehangende, monolitiese en teoreties gemotiveerde beweging. Dit was egter nie die geval ...

Massaproduksie

Massaproduksie is die vervaardiging van groot hoeveelhede gestandardiseerde produkte op monteerlyne. Die vervaardigingstegniek is veral deur Henry Ford gewild gemaak in die 20 ste eeu, veral deur sy vervaardiging van die Ford Model T. Tydens mass ...

Moore se wet

Moore se wet beskryf n belangrike neiging in die geskiedenis van rekenaars: die aantal transistors wat ekonomies op n geïntegreerde stroombaan geplaas kan word, vermeerder eksponensieel met n verdubbeling elke twee jaar. Die waarneming is vir die ...

Nanotegnologie

Nanotegnologie is die manipulasie van materie op ’n atomiese en molekulêre skaal. Die vroegste, algemeen gebruikte beskrywing van nanotegnologie het verwys na die manipulasie van atome en molekules vir die vervaardiging van produkte op ’n makrosk ...

Ondernemingsargitektuur

Ondernemingsargitektuur is n tydgeordende, dinamiese ontwerp van n onderneming in sy geheel, wat: prioritiseer in watter volgorde verbeterings geïmplementeer word. beoog om n bepaalde gemeenskaplike ondernemingsbevoegdheid te vestig opgestel is v ...

Oppervlakmontering

Oppervlakmontering is n metode wat gebruik word om elektroniese komponente op n gedrukte stroombaan te monteer, sonder die gebruik van verbindingsdrade wat in die tradisionele metode van deurgatmontering gebruik word. Die elektroniese komponente ...

Plasmabrander

n Plasmabrander is n toestel wat n plasmavloei in n spesifieke rigting bewerkstellig. Die plasmastraal kan gebruik word vir: Plasmasnywerk Plasmasproei Plasmaboog afvalverbranding n Plasmabrander werk deur n elektriese boog deur n gas te ontlaai ...

Claude Ruggieri

Claude Ruggieri was n pirotegnikus in Parys, Frankryk wat innovasies in die ontwerp van vuurwerke ontwikkel het en daaroor geskryf het. Hy en andere in sy familie was bekend daarvoor dat hulle die beskerming van die koninklikes geniet het, en deu ...

Smeermiddel

n Smeermiddel is n stof wat tussen twee bewegende oppervlakke ingevoer word om die wrywing tussen hulle te verminder en sodoende die doeltreffenheid te verbeter en verwering te verminder. Smeermiddels het ook n verdere funksie in dat hulle vreemd ...

Stoomval

n Stoomval is n toestel wat gebruik word om kondensaat en/of nie kondenseerbare gasse uit n stoompyp te verwyder sonder dat stoom ontsnap. Byna alle stoomvalle is in wese basies outomatiese kleppe. Die oudste soort stoomval was voorheen bloot n k ...

Tegnologiese singulariteit

Die tegnologiese singulariteit is n hipotese waarvolgens die ontdekking van kunsmatige hiperintelligensie n onmiddellike eksponensiele tegnologiese ontwikkeling tot gevolg sal hê, wat ongekende en fundamentele veranderings in die menslike beskawi ...

Tipu Sultan

Tipu Sultan, ook bekend as Tipu Sahab of die Tier van Mysore, was n heerser oor die Koninkryk van Mysore en n pionier van vuurpylartillerie. Hy het tydens sy bewind n aantal administratiewe innovasies bekendgestel, waaronder n nuwe muntstelsel en ...

Vloeikristalskerm

Die terme vloeikristalskerm of vloeikristalvertooneenheid verwys na skerms en vertooneenhede, wat gebruik maak van spesiale vloeikristalle – organiese stowwe, wat onder die invloed van elektriese spanning die rigting van die lig se polarisasie ka ...

Vuurpyl

Hierdie artikel handel om die voertuig. Vir die plant, sien Vuurpyl plant. n Vuurpyl is n voertuig, missiel of vliegtuig wat aangedryf word deur die uitspuiting van snelbewegende uitlaatgasse van die binnekant van n vuurpylenjin. Die uitlaatgas k ...

Waterkering

n Waterkering is n vaste struktuur of wal wat loodreg met n kusfront of rivierwal gebou word om die vloei van water te onderbreek en sodoende die beweging van sediment te beperk. Dit word dikwels gebruik om strande te skep of te keer dat dit mett ...

Wiel

Vir die tydskrif Wiel, sien Wiel tydskrif. n Wiel is n ronde toestel wat die vermoe het om n as te draai en sodoende beweging, vervoer of die verrigting van arbeid deur masjiene moontlik maak. n Wiel saam met n as oorkom wrywing deur rolbeweging ...

Woods-metaal

Woods-metaal is n unieke eutektiese mengsel van Bismut, Lood, Tin, Kadmium met n besondere lae smeltpunt. Dit word dikwels in die klaskamer gebruik om die eienskappe van eutektiese mengsels op dramatiese wyse ten toon te stel deur byvoorbeeld n t ...

Wêreldtentoonstelling

n Wêreldtentoonstelling, in Frans Exposition Universelle Internationale of Exposition Mondiale genoem, in Engels bekend as Worlds Fair, is n groot internasionale uitstalling wat gehou word om die deelnemende lande se nuutste tegniese prestasies e ...

Boot

n Boot is enige tipe watervaartuig, gewoonlik groter as n skuit, maar heelwat kleiner as n skip. Bote kan op riviere, damme, mere en aan die kus van die oseaan gebruik word. Dit word veral benut vir ontspanning, noodsaaklike vervoer, as hengelpla ...

Dagen H

Dagen H, deesdae "Högertrafikomläggningen" genoem, was die dag 3 September 1967, waarop al die motorverkeer op Swede se paaie oorgeskakel het om aan die regterkant van die pad te ry. Die "H" staan ​​vir "Högertrafik", die Sweedse woord vir "regte ...

Dierevervoer

Dierevervoer, waar verskillende diere gebruik word om mense en vrag te vervoer, is reeds eeue lank deel van die mens se bestaan. Hoewel moderne vervoer op land, op water en in die lug deurlopend verbeter word, is daar steeds plek vir dierevervoer ...