ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 120

Tao

Tao of Dao is ’n Chinese term wat "weg", "pad", "roete", "sleutel" of "leerstelling" beteken. Binne die konteks van tradisonele Chinese filosofie en godsdiens is die Tao die intuïtiewe kennis van die "lewe" wat nie heelhartig verstaan kan word as ...

Taoïsme

Taoïsme, ook bekend as Daoïsme, is ’n godsdiens- of filosofiese tradisie van Chinese oorsprong met die klem op ’n lewe in harmonie met die Tao. Die Tao is ’n basiese idee in die meeste Chinese filosofiese skole; in Taoïsme dui dit egter op die be ...

Tapir

Die tapir is ’n taamlik groot, digbehaarde hoefdier met n kort, beweeglike slurp aan die punt van die snoet. Teenswoordig kom tapirs net in Amerika en Asie voor, maar etlike miljoene jare gelede het hulle ook in Europa geleef. Die bekendste van d ...

Tapyt van Bayeux

Die Tapyt van Bayeux is een van die beroemdste Europese kunswerke. Die tapyt is in die 11de of 12de eeu in Bayeux in die noorde van Frankryk gemaak. Dit is sowat 70 meter lank en n halwe meter hoog en verbeeld in 58 tonele die voorgeskiedenis van ...

Tarentaal-blaasop

Die Tarentaal-blaasop vis wat wydverspreid in die Indiese en Stille oseane en die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Guineafowl puffer.

Tarentaal-bontpaling

Die Tarentaal-bontpaling is n bontpaling wat wydverspreid voorkom in die Stille en Indiese oseane en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Guineafowl moray of die White-mou ...

Tarentaalaalwyn

Die Tarentaalaalwyn is die enigste spesie wat tot die genus Aristaloe hoort en Aristaloe is dus n monotipiese takson. Die plant kom in Lesotho, Vrystaat, KwaZulu-Natal, die Noord- en Oos-Kaap voor. Die plant is klein, die blare vorm digte rosette ...

Tarentale

Tarentale is n familie van hoenderagtige voels. Die familie omvat 6 spesies. Tarentale kom inheems in die droe gebiede van Afrika voor. Hulle het kaal koppe met lelle en wit kolletjies op die vere. In lande soos Indie word hulle vir vleis geteel. ...

Tarkastad

Tarkastad is n klein dorp in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika, sowat 78 km oos van Cradock en 64 km wes van Queenstown, 1 310 m bo seespieel en in die middel van n goeie skaapboerderygebied. n Takspoorlyn verbind die dorp met Bowkers Parkstasi ...

Tassin

n Gevoeligheid vir aanraking met vaste voorwerpe kom in die hele diereryk en by die mens voor. Net soos die gehoor- en ewewigsintuie, reageer die tassintuig ook op meganiese prikkels. Die tassintuig is by die hoer diere en die mens oor die hele l ...

Tatamkhulu Afrika

Tatamkhulu Afrika, was n Suid-Afrikaanse digter en romanskrywer. Sy eerste boek, Broken Earth, is gepubliseer toe hy sewentien was, maar dit was meer as vyftig jaar tot sy volgende publikasie, n versameling verse met die titel Nine Lives. Hy het ...

Tati

Die gebied lê tussen die Shashe- en die Ramokgwebanariviere, die grens met Zimbabwe. Francistown, die hoofdorp van die streek, lê by die samevloeiing van die Tati- en die Incheriviere. Al die riviere is gewoonlik sandlope en het slegs water in di ...

Teater van die Absurde

In hierdie afdeling word n oorsigtelike beeld gegee ten doel van die studies van die dramatiese kunste oor die Teater van die Absurde. Die belangrikste skrywers van die Teater van die Absurde word genoem, asook sommige van hul stukke. Die kenmerk ...

Tebe (maan)

Tebe, ook bekend as Jupiter XIV, is die vierde naaste maan aan Jupiter. Dit is op 5 Maart 1979 deur Stephen P. Synnott ontdek op fotos wat deur Voyager 1 geneem is terwyl dit om Jupiter gewentel het. Sy voorlopige naam was S/1979 J 2, en in 1983 ...

Tecophilaeaceae

Tecophilaeaceae is die wetenskaplik naam van n familie blomplante. Die familie is eers onlangs deur taksonomiste erken. Blomfamilie van Lanaria is nader aan Orchidaceae as hierdie groep

Tee

Tee is n warm drank wat uit die gedroogde blare van die teestruik Camellia sinensis berei word. Die oorsprong van die teestruik is nie meer bepaalbaar nie. Waarskynlik stam die struik uit suidwes China, Assam of Kambodja. Deesdae word daar onders ...

Teenhervorming

Die 16e-eeuse beweging in die Rooms-Katolieke Kerk wat met die term Teenhervorming aangedui word, was n onderdeel van n breer hervormingsbeweging in die Kerk wat reeds in die 15e eeu begin en as die "Katolieke Reformasie" bekend gestaan het. Aanv ...

Teenpous

n Teenpous, of anti-pous, is n persoon wat uit protes teen die verkiesing van n wettige pous deur n groep ontevredenes verkies word tot die leier van die Rooms-Katolieke Kerk. In bepaalde turbulente periodes van die geskiedenis van die Rooms-Kato ...

Teenpous Benedictus XIV

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Benedictus XIV. Hierdie artikel beskryf twee minder belangrike teenpouse met dieselfde naam Benedictus XIV wat gedurende die 15de eeu aanspraak gemaak het op die pousskap. Die eerste een gebore Be ...

Teenpous Clemens III

Teenpous Clemens III gebore Wibert van Ravenna of Guibert van Ravenna tussen 1020 en 1030 in Parma was in die jare 1080 tot 1100 n teenpous teenoor die pouse Gregorius VII, Victor III, Urbanus II en Paschalis II. Clemens was n belangrike pous in ...

Teenpous Constantinus II

Constantinus II was n teenpous na die dood van Pous Paulus I. Hy is aangestel deur sy broer Toto met die hulp van Toskaanse troepe en weer afgeset deur die primicesrius Chistoforus met die hulp van Lombardiese troepe.

Teenpous Eulalius

Eulalius was die vierde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Hy en Pous Bonifatius I is gelyktydig deur twee verskillende faksies verkies. Die hulp van keiser Honorius is ingeroep om die saak te besleg. Die keiser roep n sinode bymekaar, maar d ...

Teenpous Hippolitus

Hippolitus was van af 192 priester in Rome. As leerling van Irenaeus was hy n belangrike kerkleraar. Hy verset hom teen die pouse van sy tyd veral oor die leer van die Drie-Eenheid. Toe Pous Callixtus in 217 die straf vir" seksuele sondes” n boet ...

Teenpous Laurentius

Laurentius die sesde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk verkry die posisie tydens die sede vacante na die dood van Pous Anastasius II. Pous Simmachus word gesteun deur n minderheid terwyl die meerderheid van die adel en die senatore Laurentius ...

Teerhout

Die Teerhout is n klein immergroen boompie wat dikwels aan die rand van die Karoo gevind word op rotsagtige plekke. Hulle groei ook op die some van woude en langs rivieroewers in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. In Engels staan die boom bekend as d ...

Tefnoet

Tefnoet of Tefenet was in die Egiptiese mitologie ’n godin van reen, vogtigheid, dou en vogtige lug. Sy is die suster en metgesel van die luggod, Sjoe, en die ma van Geb en Noet. Haar naam beteken letterlik "daardie water" en word verbind met die ...

Tegnesium

Tegnesium is n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Tc en atoomgetal van 43. Die chemiese eienskappe van hierdie silwergrys, radio-aktiewe, kristallyne oorgangsmetaal lê iewers tussen renium en mangaan. Die isotoop met die kor ...

Tegniese tekenwerk

In die breere sin behoort al die tekenwerk wat nie vir artistieke doeleindes gedoen word nie, tot tegniese tekenwerk. Die doel met tegniese tekeninge is onder meer om n voorwerp sodanig weer te gee dat n produk daarvolgens vervaardig kan word. Te ...

Tegueste II

Tegueste II was die koning guanche van die Menceyato de Tegueste op die eiland Tenerife geregeer het tydens die verowering van die Kanariese Eilande in die 15de eeu. Tegueste het saam met die mencey Bencomo die inval geweier om aktief deel te nee ...

Tekstiel

Tekstiel is n buigsame materiaal wat bestaan uit n netwerk van natuurlike of kunsmatige vesel. Garing/wol word verkry deur die spin van rou vesel van wol, vlas, katoen, hemp, of ander materiaal wat ook lang stringe produseer. Tekstiel word gevorm ...

Telefoon

Die telefoon of slegs foon tele = vêr, en φωνή foon = klank) is n telekommunikasietoestel wat gebruik word om klank oor n afstand te vervoer en te ontvang. Die meeste telefone werk deur elektriese seine oor n vaste telefoonnetwerk te versend, wat ...

Telegrafie

Telegrafie en γραφειν is die stuur van berigte oor n lang afstand. Dit verskil van gewone pos in dat telegrafie slegs die inligting stuur, nie die fisiese brief nie. Oor die loop van tyd is verskillende tegnieke gebruik om telegramme te stuur. n ...

Teleostei

Teleostei is die dominante visse van vandag. Hulle ontstaan in die Mesosoïkum-periode, en sluit 20.000 lewende spesies in. Hulle is, in volgorde van evolusie: gewerweldes vertebrata, kaakdier-visse Gnathostomata, beenvisse Osteichthyes en straalv ...

Teleskoop

’n Teleskoop is, net soos n verkyker, n optiese instrument waarmee verafgelee voorwerpe vergroot waargeneem kan word. Die naam kom uit Grieks en beteken letterlik "ver-kyker". Terwyl n verkyker ontwerp is om op relatief kort afstande te gebruik, ...

Tembuland

Tembuland is n historiese naam vir n landstreek in die Oos-Kaap wat saamgestel is uit die gebiede Tembuland, Emigrante-Tembuland en Bomvanaland. Die oorspronklike Tembuland is rondom die dorpe Mthatha, Mqanduli, Ngcobo, Mjanyana, Dutywa en Willow ...

Temperatuurregulering (biologie)

Temperatuur bepaal nie net die geografiese verspreiding van lewende wesens nie maar ook hul individuele aktiwiteite; onderkant ʼn bepaalde minimum en bokant ʼn sekere maksimum is geen aktiewe lewe moontlik nie. Die optimale temperatuur is vir elke ...

Tenk-dikkop

Die Tenk-dikkop is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei. Dit kom ook in die Indiese-Pasifiese area voor en mag honderde kilometers land-in groot riviere voorkom. In Engels staan die vis b ...

Tenkskepe

Tenkskepe word vir die massavervoer van stowwe soos olie, steenkool, erts of graan gebruik. Tenkskepe het teen die einde van die 19e eeu in gebruik gekom en na die Tweede Wêreldoorlog het die bedryf n sterk groei beleef. Na 1974 het probleme egte ...

Tennesseerivier

Die Tennesseerivier is n groot wes-vloeiende rivier in die Verenigde State. Die Tennesseerivier het n lengte van 1 049 km en is die langste sytak van die Ohiorivier. Die Tennesseerivier ontstaan deur die saamvloei van die French Broad en Holston- ...

Tennis

Tennis is n spel wat deur 2 spelers of 2 spanne met 2 lede elk gespeel word. Spelers gebruik n gesnaarde raket om n hol rubberbal wat met vilt oortrek is oor die net na die opponente te slaan. Tennis het in Europa ontstaan in die laat-19de eeu. T ...

Teoretiese fisika

Die teoretiese fisika of teoretiese natuurkunde is ’n tak van fisika wat handel oor die vorming van nuwe natuurkundige teoriee. Dit word onderskei van eksperimentele fisika, wat onder meer teoriee met behulp van eksperimente en toetse bevestig of ...

Teorie van beperkings

Die teorie van beperkinge is n bestuursparadigma wat enige bestuurbare stelsel beskou as beperk word om meer van sy doelwitte te bereik deur n baie klein aantal beperkings. Daar is altyd ten minste een beperking, en TOC gebruik n fokusproses om d ...

Teose

In die Oosters-Ortodokse geloof is teose, of vergoddeliking, basies die doel van ’n mens se lewe: die mistieke eenwording van die mens en God. Dit word meegebring deur die reiniging van ’n mens se gedagtes en liggaam en deur oorpeinsing. Sint Ath ...

Teotihuacán

Teotihuacán is n voormalige stad in die Meksikaanse deelstaat México. Die huidige ruïnes is naby die stad San Juan Teotihuacán met n bevolking van sowat 45 000 en sowat 45 km in die noordooste van die hoofstad Meksikostad gelee. Die stadsgebied w ...

Terapontidae

Die doringvisse is n vis-familie wat aan die orde Perciformes behoort. Daar is sestien genera met vyf en veertig spesies wat hoort tot dié familie. Drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor. Die familie staan ook bekend as Therapo ...

Terence Bridgett

Terence Bridgett is n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer wat in Afrikaans en Engels werk. Van die Afrikaanse produksies waarin hy verskyn het, is: Pieter Jacobs se Plofstof, Wikus du Toit se Sing!, Paul Slabolepszy se Konsternasie oppie stasie en ...

Termiese geleidingsvermoë

Termiese geleidingsvermoe, λ, in fisika is die intensiewe eienskap van n materiaal wat sy vermoe om hitte te gelei aandui. Termiese geleidingsvermoe is die hoeveelheid warmte Q, wat deur n dikte L in rigting loodreg tot die oppervlak met oppervla ...

Termiese uitsettingskoëffisiënt

Tydens warmte-oordrag verander die energie wat in die intermolekulêre bindings tussen atome gestoor word. Wanneer die energie wat so gestoor word toeneem, word die molekulêre binding langer. Gevolglik sal vastestowwe tipies uitsit wanneer dit ver ...

Termiet

Termiete is n orde van sosiale insekte wat in groot groepe lewe. Net soos met miere is meeste indiwidue onvrugbaar. Die uitsondering is die koningin en jaarliks n aantal mannetjies, wat egter weer vinnig sterf. Sommige koninginne kan waarskynlik ...

Tetraodontidae

Die Blaasoppe, Tobies en Blaasvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Tetraodontiformes. Daar is ongeveer twintig genera met 125 spesies wat hoort tot dié familie en 32 van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.