ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 12

Estetika

Estetika is ’n afdeling van filosofie wat handel oor die aard van kuns, skoonheid en smaak. Heel verskillende betekenisse word deur verskillende mense daaraan geheg. Die term is afgelei van die Griekse woord αἰσθητικός aisthetikos. Dit het diesel ...

Genre

Genre, Grieks: genos, γένος) is die term vir enige kategorie van letterkunde of ander kunsvorms en vermaak, bv. musiek, hetsy geskrewe of gesproke, mondelik of visueel, gegrond op ʼn stel stilistiese kriteria. Genres word saamgestel deur konvensie ...

Gom

Gom is n klewerige materiaal, wat gebruik word om twee of meer items aan mekaar vas te plak. Baie soorte gom is veilig, maar sekere soorte bevat sterk ruikende chemikaliee. Hierdie chemikaliee kan giftig wees en kan breinskade of siekte veroorsaa ...

Grafiese kuns

Onder grafiese kuns word verstaan kunswerke wat geskep word deur die toepassing van drukprosesse waaroor die kunstenaar regstreekse beheer het. Onderskeid word getref tussen n oorspronklike en n reproduksie-grafiek. Die grafiese kuns is volgens d ...

Groot Golf van Kanagawa

Onder die golf by die kus van Kanagawa, gewoonlik kortweg Die Groot Golf genoem, is n uitgekerfde houtafdruk van die Japannese kunstenaar Katsushika Hokusai van ongeveer 1830-1831. Dit is die eerste stuk uit die ses-en-dertig aansigte op die Foed ...

Grotkuns

Grotkuns is ’n soort rotskuns wat teen die mure of dak van grotte aangetref word. Die term dui gewoonlik op ’n prehistoriese oorsprong, maar grotkuns kan ook onlangse kuns wees: In die Gabarnmunggrot in Noord-Australie is die oudste tekeninge oue ...

Kalligrafie

Kalligrafie is die kuns van skoonskrif, met ander woorde die ontwerp en skryf van sierletters met ’n breepuntinstrument of kwas. Kalligrafie strek van funksionele inskripsies met die hand tot sierskrif waar die letters soms moeilik leesbaar is.

Kinechromatiese kuns

Kinechromatiese kuns is n vorm van kuns waarin die beeld, veral met verwysing na die kleur wat die kyker waarneem, verander as gevolg van een of ander vorm van beweging. Die term kinechromaties is in 1951 deur Mario Pedrosa geskep in n artikel in ...

Kitsch

Kitsch kan beskryf word as kuns of kunsvoorwerpe wat geen egte, inherente artistieke waarde het nie, maar oppervlakkig en sentimenteel is en op valse waardes berus. Dit word dikwels ook "artistieke snert" genoem. So n definisie is egter nie absol ...

Kunselemente

n Kunswerk kan ontleed word deur n verskeidenheid aspekte daarvan individueel te oorweeg. Hierdie aspekte word dikwels die kunselemente genoem. Die hoofelemente is vorm, lyn, kleur, waarde, ruimte en tekstuur.

Kunskritikus

n Kunskritikus is n persoon wat in die ontleding, vertolking en evaluering van kuns spesialiseer. Hulle geskrewe resensies of kritiek lewer n bydrae tot kunskritiek en word in koerante, tydskrifte, boeke, brosjures en katalogusse vir uitstallings ...

Max Planck-geselskap

Die Max Planck-geselskap vir die Bevordering van Wetenskap is ’n voorheen onafhanklike nieregeringsorganisasie sonder winsbejag van Duitse navorsingsinstellings wat in 1911 as die Kaiser Wilhelm-geselskap gestig is en in 1948 hernoem is tot die M ...

Menslike figuur

In estetika, behels die menslike figuur of menslike vorm in kuns, beeldhouwerk en ander kunsvorme n studie van en waardering van die skoonheid van die menslike liggaam in sy uitbeelding of voorstelling. Die studie behels n waardering van die ligg ...

Negatiewe spasie

Negatiewe ruimte, in kuns, is die ruimte rondom en tussen die onderwerp van n beeld. Negatiewe ruimte kan die duidelikste wees wanneer die ruimte rondom n onderwerp, nie die onderwerp self nie, n interessante of kunstige vorm aanneem. Hierdie rui ...

Porselein

Porselein is n materiaal wat vir breekware, gereedskap en in die elektrotegniese nywerheid gebruik word. Dit is danksy die ligte gewig, maklike installasie en onderhoud van porseleinpanele ook geskik as afwerking vir die fasades van geboue. Porse ...

Pottebakkery

Pottebakkery is die proses om houers en ander voorwerpe uit klei en ander keramiese materiaal te vorm wat by hoe temperature gebak word om dit hard en duursaam te maak. Belangrike soorte sluit in erdewerk en porselein. Die plek waar sulke ware de ...

Prehistoriese kuns

Die oudste voorbeelde van prehistoriese kuns dateer uit die Laat Paleolitikum en bestaan uit die sogenaamde Venusse en die beroemde Frans-Kantabriese grotskilderkuns met realisties geskilderde diere. Die mens, veral die mens in aksie, is die bela ...

Romeinse Ryk (kuns)

Nadat Rome, oorspronklik n Italiese stadjie wat lank onder die politieke en kulturele beheer van die Etruskers was, in 500 v. C. Onafhanklik geword het, het die Romeine in die eerste eeue daarna meer tyd en aandag bestee aan die handhawing en uit ...

Steengoed

Steengoed is verglaasde wit erdewerk van poreuse en ondeurskynende kwaliteit wat by temperature tussen 900 en 1100 °C gebrand word. Steengoed, wat in Engels creamware genoem word, is in 1760 vir die eerste keer deur die Engelse pottebakker Josiah ...

Stiersprong

’n Stiersprong is ’n bekende motief in die figuratiewe kuns van die Middel-Bronstydperk, byvoorbeeld in die Minoïese beskawing op Kreta. Dit is ook aangetref in die ryk van die Hetiete in Anatolie, die Levant en die Indusvalleibeskawing. Dit word ...

Stillewe

n Stillewe is n kunswerk wat tipies alledaagse/natuurlike voorwerpe uitbeeld. Dit kan ook lewelose/mensgemaakte onderwerpe wees. Die oorsprong van hierdie kuns het begin by die Middeleeue en die Antieke Grieks-Romeinse tyd, stillewes het as n afs ...

Amerikaanse strokiesprent

n Strokiesverhaal is die generiese term vir opvolgende kuns. Dit bestaan uit opvolgende prente wat in volgorde gerangskik is en wat n gebeurtenis beskryf of n verhaal vertel. Strokiesverhale is n grafiese medium en kan baie, min, of selfs geen wo ...

Timlin-versameling

Die Timlin-versameling in die William Humphreys-kunsgalery in Kimberley bestaan uit tekeninge en olie- en waterverfskilderye deur William Mitcheson Timlin. Timlin is in die 1890s in Engeland gebore en sterf in 1943 in Kimberley. Op 19-jarige oude ...

United Artists Rating

United Art Rating is n naslaanwerk wat sedert 1999 deur die vakbond van kunstenaars van Rusland gepubliseer is om die kuns mark te ondersteun. Sergey Zagraevsky is die hoofredakteur. United Art Rating voor 2012 United Artists Rating genoem is n p ...

Wiskunde en kuns

Wiskunde en kuns is op verskeie wyses aan mekaar verwant. Wiskunde is self al beskryf as ’n kunsvorm wat deur skoonheid gemotiveer is. Wiskunde kan in die volgende kunsvorms waargeneem word: musiek, dans, skilder, argitektuur, beeldhouwerk en tek ...

Barok

Die Barok was n kunssinnige stylperiode wat gewild was van die einde van die 16de eeu tot aan die begin van die 18de eeu. Barok het sy oorsprong in Italie gehad en het die destydse argitektuur, tuinargitektuur, skilderkuns, beeldhoukuns, letterku ...

Beskawing

n Beskawing is enige komplekse samelewing gekenmerk deur stedelike ontwikkeling, sosiale stratifikasie, simboliese kommunikasievorme, en die waargenome skeiding van en heerskappy oor die natuurlike omgewing deur n kulturele elite. Histories was n ...

Blitsskare

n Blitsskare of kitsskare beskryf n groep mense wat volgens instruksies op n gegewe tyd in n publieke ruimte bymekaarkom, iets ongewoon doen vir n kort tydsbestek en dan weer vinnig uitmekaargaan. Hulle word gewoonlik georganiseer met die hulp va ...

Boogjag

Boogjag is die jag van diere deur boogskiet. Baie inheemse volke gebruik vir duisende jare reeds die tegniek as hul primêre jagmetode, en dit oorleef in die hedendaagse gebruik vir sport en jag.

Deurgangsrite

’n Deurgangsrite is ’n seremonie waardeur ’n individu een groep verlaat om deel van ’n ander te word. Dit behels ’n aansienlike verandering van sosiale status in die gemeenskap. Die Franse term rite de passage is geskep deur die etnograaf Arnold ...

Die Afrikaanse gedagte

Die Afrikaanse gedagte is n boek geskryf deur C.M. van den Heever. In die boek behandel hy die onderwerp dekadensie in kultuur, en hoe die Afrikaanse beweging dit hier ter plaatse kan stopsit.

Epitaaf

n Epitaaf is n teks wat die oorledene eer, gewoonlik gegrafeer op n grafsteen of grafplaat. Vele epitawe is in die vorm van n versie geskryf en baie digters het al hulle eie epitawe geskryf voor hulle dood. Epitawe is somtyds ook aanhalings uit h ...

Erfenishulpbron

n Erfenishulpbron is n plek, n voorwerp of n onaantasbare erfenis van kulturele belang vir huidige en toekomstige geslagte. Erfenishulpbronne in Suid-Afrika word bestuur en beskerm in gevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne.

Folklore

Folklore is die kultuur wat deur ’n spesifieke groep mense gedeel word. Dit sluit die groep se gemeenskaplike tradisies in soos vertellings, spreekwoorde en grappies, asook materiele dinge soos boustyle en handgemaakte speelgoed, rituele en vieri ...

Girgian

Girgian is ’n uitdrukking of ’n beskrywing wat ’n spesifieke oomblik in tyd gedurende die Ramadan-periode beskryf. Die eerste letter" g” in hierdie Arabiese woord, word hard uitgespreek, soos die" g” in die Afrikaanse woord" berge”. Die tweede" g ...

Jag

Jag verwys na die aktiwiteit waarin diere gesoek en uiteindelik doodgemaak word. Die rede waarom hierdie aktiwiteit geskied is óf n behoefte na kos, óf vir sport, óf om dieregetalle te beheer. Diere wat só gejag word deur mense, word gewoonlik wi ...

Meem

Die term meem, geskep in 1976 deur die dierkundige en ewolusionêre wetenskaplike Richard Dawkins, verwysend na n eenheid van kulturele informasie wat oordraagbaar is van een persoon na n ander. n Meem word ook van geslag tot geslag oorgedra. Dawk ...

Rieldans

Riel is n oeroue feesdans van die Boesman, Nama en Khoikhoi. Onder die Namavolk staan die dans bekend as Ikhapara. Dit word beskou as een van die oudste dansstyle in Suidelike Afrika en word gedans teen n energieke pas met vernuftige voetwerk.

Verassing

Verassing is naas n begrafnis een van die oudste maniere in die geskiedenis van die mensdom om met die dooie menslike liggaam om te gaan. Menslike lyke word deur middel van verbranding in n krematorium tot n klein stoflike oorskot verminder wat i ...

Volkspele

Volkspele is n Afrikaner volksdanstradisie. Die danse is oorspronklik op pieknieks en ander byeenkomste van jongmense uitgevoer, maar in die vroee 20ste eeu het S.H. Pellissier n volkspelebeweging gestig met die doel om die reputasie en gewildhei ...

Volwassene

Die naamwoord volwassene verwys na enige volgroeide organisme, alhoewel meestal na n mens: iedereen wat nie langer n kind of minderjarige is nie, en wat nou n man of n vrou is.

Reg

Die reg is al die reels in n samelewing wat deur bevoegde owerhede neergelê is om die gedrag van en verhouding tussen regsubjekte te reguleer deur middel van strawwe wat daarop gemik is om afwykende gedrag en versteurde verhoudings reg te stel. D ...

Appèl

n Appèl is n beroep op n hoer liggaam teen die beslissing van n hof of n ander besluitnemende liggaam. In die appèl word die hoer liggaam formeel versoek om n besluit te wysig of ter syde te stel. Soms sal regters appèl toestaan as hulle van meni ...

Arbitrasie

Arbitrasie is n wetlike middel om geskille tussen partye buite die hof te skik. Die partye verwys hulle geskil na n derde neutrale party en kom ooreen om hulself deur die party se beslissing te laat bind. Anders as ander middele vir die skikking ...

Beëdigde verklaring

n Beedigde verklaring is n geswore verklaring wat onder eed afgelê word. Die persoon wat dit aflê verklaar onder eed dat die inhoud, na die beste van sy kennis, juis en korrek is. Die verklaring word onderteken deur die persoon wat die verklaring ...

Burgerlike verbintenis

n Burgerlike verbintenis is n verbintenis tussen twee mense van dieselfde geslag, wat min of meer gelykstaan aan n huwelik. Denemarke was in 1989 die eerste in n reeks ontwikkelde lande wat aan n vennootskap tussen twee mense van dieselfde geslag ...

Deliktereg

’n Delik kan omskryf word as ’n onregmatige skuldige handeling van ’n persoon wat ’n ander persoon skade berokken. Deliktereg vorm deel van die privaatreg en moet onderskei word van die strafreg. Deliktereg word soms gesien as die privaatregtelik ...

Doodstraf

Die term doodstraf verwys na die wettige teregstelling van n mens as die swaarste straf vir n misdaad. Verskeie state, soos die Verenigde State van Amerika, pas nog die doodstraf toe. Die meeste state het egter die doodstraf afgeskaf of vir jare ...

Eed

n Eed is n plegtige verklaring dat mens iets sal doen. Soms word onderskeid gemaak tussen n kerklike eed en n sekulêre eed. By die sekulêre vorm word daar verder onderskei tussen n belofte en n verklaring. n Eed word gewoonlik afgelê met die woor ...

Egskeiding

’n Egskeiding, ook bekend as die ontbinding van ’n huwelik, is die proses waardeur ’n huwelik of burgerlike verbintenis beeindig word. Dit behels gewoonlik die kansellering of herorganisasie van die wetlike pligte en verantwoordelikhede van ’n hu ...