ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 118

Verdrag van Vereeniging

Die Verdrag van Vereeniging is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op Suid-Afrikaanse bodem, die Anglo-Boereoorlog, beeindig.

Verenigde Nasies

Die Verenigde Nasies, of VN, is n internasionale organisasie wat uit 193 lande bestaan. Amper alle internasionaal-erkende lande is lede. Daar is twee waarnemers van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies wat nie lid is van die Algemene ...

Verenigde Oos-Indiese Kompanjie

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie was n organisasie wat in die 17de en 18de eeu die monopolie by die Nederlandse owerheid verkry het om handel te dryf met en vir die kolonisering van Asie. Die VOC word ook beskou as die eerste maatskappy wat aa ...

Vergelegen

Die geskiedkundige plaas Vergelegen aan die noordoostelike kant van Somerset-Wes lê in n kom van die Helderberg en die Hottentots-Hollandberge en was oorspronklik die landgoed van goewerneur Willem Adriaan van der Stel. Die landgoed is bekend om ...

Vergulde snellervis

Die vergulde snellervis is n vis wat in verskeie geïsoleerde groepe in die Indiese- en Stille Oseane voorkom. Dit kom ook langs die kus van KwaZulu-Natal voor; dit is n rare spesie.

Verjus

Verjus is n baie suur sap wat gemaak word deur groen druiwe te pars. Soms word suurlemoen- of suringsap, kruie of speserye bygevoeg om die smaak te verander. In die Middeleeue, is dit algemeen in Wes-Europa gebruik as n bestanddeel in souse, en a ...

Verkeersveiligheid

Verkeersveiligheid word n steeds belangriker faktor namate die aantal voertuie en padgebruikers op paaie oral ter wêreld toeneem. Ondanks die brandstofkrisis is daar geen aanduiding dat die motorvoertuig binnekort deur enige ander vervoermiddel v ...

Verkleurmannetjie

Die verkleurmannetjie of trapsuutjie is n familie van die skubreptiele. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot ...

Verkoeling

Verkoeling word verstaan as die afvoer van warmte uit n ruimte waar die warmte n nadelige of ongewenste uitwerking kan hê. Verkoeling word veral by voedselbewaring toegepas waar die temperatuur gewoonlik tussen enkele grade bo vriespunt en ongeve ...

Verkoue

n Verkoue is n infeksie van die boonste lugweg wat maklik versprei en meestal tot ontsteking van die neus lei. Van die simptome is: hoes, keelseer, verstopte neus, n loopneus en koors. Meestal verdwyn die simptome na sewe tot tien dae. Sommige si ...

Verlamming

Verlamming is n algehele of gedeeltelike kragverlies van een of meer spiere en het sy oorsprong in ʼn afwyking van die senuwee- of spierstelsel. n Totale verlamming word ʼn paralise genoem, terwyl by parese nog n mate van beweging moontlik is. Om d ...

Verligting in Boeddhisme

Die Afrikaanse woord verligting is die Westerse vertaling van die Boeddhistiese term bodhi, "ontwaking". Die Westerse konnotasie is van ’n skielike insig in ’n bosintuiglike waarheid. Die woord word ook gebruik om ander Boeddhistiese terme en kon ...

Verlorevlei

Die Verlorevlei is na regte n rivier in die Sandveld wat by Eendekuil, Het Kruis en Redelinghuys verbyloop en by Elandsbaai in die Atlantiese Oseaan uitmond. Ongeveer 30km noordwes van Redelinghuys is die werklike moerasagtige vlei. In die winter ...

Johannes Vermeer

Johannes Vermeer was n Nederlandse skilder. Hy word dikwels as een van die beste skilders in die geskiedenis van die Nederlandse kuns beskou. Die 17de eeu in die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande was n tydperk wat die hoogtepunt van die ...

Jules Verne

Jules Gabriel Verne is die bekendste Franse skrywer van wetenskapsfiksie. Hy stel hom ten doel om die tegnologiese en wetenskaplike vooruitgang van die 19de eeu in die vorm van romans aan die algemene publiek te verduidelik. Weens die tekortkomin ...

Verowerde Gebied

Die Verowerde Gebied is n historiese naam vir die oostelike en noordelike deel van die Vrystaat wat aan Lesotho grens. Dit beslaan die berggebied van Witsieshoek Phuthaditjaba, die omgewing van Harrismith en Bethlehem en die westelike oewer van d ...

Verpleging

Verpleging is n beroep binne die gesondheidsorgsektor wat op die versorging van individue, gesinne en gemeenskappe fokus sodat hulle optimale gesondheid en lewenskwaliteit kan bekom, kan handhaaf of kan terugkry. Verpleers kan op grond van hulle ...

Versamelvoël

Die Versamelvoel is n sangvoel wat in suidelike Afrika voorkom. Die voel behoort tot die familie van wewervoels en is endemies aan Suidelike Afrika. Uiterlik lyk hulle baie soos die huismossies.

Versapper

Die versapper, of sapmeul soos die eerste modelle in Afrikaans bekend gestaan het, is n elektriese toestel wat in die kombuis en voedselindustrie gebruik word. Dit staan in Engels bekend as A blender en as a liquidiser in Britse Engels. Word gebr ...

Versierde dikkop

Die versierde dikkop is n dikkop wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die middel van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die decorated goby.

Versierde sluimerrog

Die Versierde sluimerrog is n sluimerrog wat moontlik endemies is aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die kus van KwaZulu-Natal. Die spesie is eers in 2007 geklassifiseer. In Engels staan die rog bekend as die Ornate sleeper-ray. Die spesie is die ...

Verslanking

Die basiese doel van verslanking is om die hoeveelheid vetweefsel in die liggaam te verminder. Dit kan bereik word deur n dieet te volg of deur meer liggaamsbewegings uit te voer sodat die liggaam ekstra energie verbruik. Die mens verslank gewoon ...

Versnelren

n Versnelren is n wedren tussen spesiaal gemodifiseerde motors op n gelyk, reguit baan oor n afstand van sowat 402 m. Die motors word gewoonlik met remvalskerms toegerus en maak dikwels van kragtige alkoholbrandstof gebruik. Die sportsoort het in ...

Verspreiding van innovasies

Rogers het gemeen dat innovasies deur die samelewing versprei volgens n S-kurwe. Eers neem die vroee ingebruiknemers die innovasie aan, dan volg die meerderheid totdat die innovasie algemeen in gebruik is. Die tempo van tegnologie ingebruikneming ...

Vertaalkritiek

Vertaalkritiek is die stelselmatige studie, evaluering en vertolking van verskillende aspekte van vertaalde werke. Dit is ’n interdissiplinêre akademiese studieveld wat nou verband hou met literaratuurkritiek en vertaalteorie.

Ververing

Ververing is die natuurlike verskynsel by voels om een maal per jaar hulle verekleed te verwissel deur ou vere met nuwe vere te vervang. Dit kan n geleidelike proses wees waarin vere een vir een vervang word - of soms kan n sekere deel van die li ...

Vervoerband

Vervoerbande is installasies waarmee goedere en materiale oor kort afstande vervoer word. Die arbeidsbesparing wat dit meebring, vergoed binne n kort tyd vir die oprigtingskoste van die band. Moderne vervoerbande word ook vir die vervoer van mens ...

Vesting Aarburg

Die Vesting Aarburg is n magtige vesting in die suidweste van die Kanton van Aargau in Switserland. Dit is op n steil rotsrand hoog bo die dorp van Aarburg gelee. Die kasteel is in die vroee 12de eeu gebou om die smal stuk van die Aare te beheers ...

Vetplant

n Vetplant is n plant wat in staat daartoe is om vog in sy blare, stingels, stamme of wortels te stoor. Vetplante of sukkulente kom dikwels in droe gebiede soos halfwoestyne voor, maar daar is tog n verskil met die regte xerofiete en eremofiete w ...

VfL Kirchheim

VfL Kirchheim is n sportklub uit Kirchheim unter Teck in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub nog 17 ander afdelings, onder andere vir atletiek, swem, ski, kegelbal, karate ...

VfV Borussia 06 Hildesheim

VfV Borussia 06 Hildesheim is n sokkerklub uit Hildesheim in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland. Die huidige klub het op 1 Julie 2003 ontstaan met die samesmelting van die sokkerafdeling van VfV Hildesheim met die sokkerafdeling van SV Boruss ...

Vickers F.B.5

Die Vickers F.B.5 was n Britse dubbeldekker, tweesitplek vegvliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit het die bynaam Gun Bus gehad. Hierdie vliegtuig is ontwikkel uit die Vickers Destroyer, een van die eerste vegvliegtuie ...

Vickers Valiant

Die Vickers Valiant was n Britse bomwerper en het saam met die Avro Vulcan en die Handley Page Victor die sogenaamde V-bomwerpers gevorm. Die ontwerp was meer konvensioneel as die ander twee en beskou as minder riskant. Die prototipe Tipe 660 WB2 ...

Vickers Wellington

Die Vickers Wellington was n tweemotorige bomwerper wat hoofsaaklik deur die Britse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 15 Junie 1936. Die Vickers Wellington het die bynaam Wimpey geha ...

Vickers-masjiengeweer

Die Vickers-masjiengeweer was ’n Britse waterverkoelde.303-masjiengeweer wat deur die maatskappy Vickers Limited vervaardig is, hoofsaaklik vir die Britse weermag. Ses tot agt soldate was nodig om dit te beman: een om dit te vuur, een om die ammu ...

Victoria van die Verenigde Koninkryk

Victoria was van 20 Junie 1837 koningin van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland en van 1 Mei 1876 die eerste Keiserin van Indie van die Britse heerskappy tot met haar dood. Sy het 63 jaar en 7 maande regeer, langer as enige and ...

Victoria van Sakse-Koburg en Gotha

Prinses Victoria was die oudste kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword deur haar huwelik met die Duitse keiser Frederik III. Ná ha ...

Vier-en-Sewentig

Die Vier-en-Sewentig is n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref vanaf Knysna tot by Maputo. In Engels staan die vis bekend as die Seventy-Four.

Vierbalk-nooientjie

Die Vierbalk-nooientjie is n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Oos-Kaap tot by die noorde van KwaZulu-Natal en mag moontlik endemies aan Suid-Afrika wees. In Engels staan die vis bekend as die Fourbar damsel.

Vierpootskoenlapper

Vierpotige of borselpotige skoenlappers is die grootste familie van skoenlappers met ongeveer 6 000 spesies wat oor alle kontinente, met die uitsondering van Antarktika, voorkom. Hulle is tipies kleurryk, gewoonlik medium-groot tot groot en die t ...

Viëtnam

Vietnam, amptelik die Sosialistiese Republiek Vietnam, is n sosialistiese republiek in Suidoos-Asie. Dit beslaan n oppervlakte van 331 212 km² en het n bevolking van 94 569 072 in 2016 gehad. Die hoofstad is sedert die hereniging van Noord- en Su ...

Viëtnamoorlog

Die Vietnamoorlog, ook bekend as die Tweede Indo-China-oorlog, en ook bekend in Vietnam as die Weerstandsoorlog teen Amerika of eenvoudig net die Amerikaanse oorlog, was n Koue Oorlog-era volmagstryd wat in Vietnam, Laos en Kambodja gewoed het. O ...

Vigiti Magna

Vigiti Magna was die denkbeeldige en legendariese hoofstad van die goudland Monomotapa. Volgens 16de eeuse kaarttekenaars was dit glo êrens in die middel van suidelike Afrika.

Ben Viljoen

Generaal Benjamin Johannes Viljoen is gebore op 7 September 1869 op die plaas Varkiesdraai, distrik Wodehouse, Kaapkolonie as die vierde kind van Wynand Johannes Viljoen en Susanna Magdalena Storm. Hy is oorlede op 14 Januarie 1917 in La Mesa, Ni ...

Jan Viljoen

Johannes Willem Viljoen was n Suid-Afrikaanse pionier, soldaat en jagter. Hy was n veteraan van die Slag van Boomplaats, die Transvaalse Burgeroorlog en die Eerste Boereoorlog, en as jagter het hy ontdekkingsreise deur die huidige Botswana en Zim ...

Villiers

Vir Villiersdorp, n nedersetting in die Wes-Kaap, sien Villiersdorp. Die dorpie Villiers aan die Vaalrivier in die Oos-Vrystaat is in 1882 op die plase Grootdraai en Pearson Valley gestig. Munisipale status het eers in 1917 gevolg. Villiers is na ...

Vilt

Vilt is een van die oudste soorte tekstiel. Dit word gewoonlik van wol vervaardig. Wolvesels het n geskubde oppervlak. Indien die wol verhit word, byvoorbeeld in warm water en geknie, sal die vesels se skubbe inmekaar gryp. Die stof krimp en word ...

Leonardo da Vinci

Leonardo di ser Piero da Vinci was n Italiaanse veelweter: n wetenskaplike, wiskundige, ingenieur, ontleedkundige, uitvinder, skilder, beeldhouer, argitek, tuinkundige, musikant en skrywer. Hy is gebore in Vinci, n dorp in Florence, as die buite- ...

Vingerplant

Die vingerplant of Fatsia japonica is ’n spesie blomplante in die familie Araliaceae. Dit is inheems aan Suid-Japan en Suid-Korea. Die naam "fatsia" kom van die oud-Japannese woord vir "agt" hachi in moderne Japannees en verwys na die "agt" lobbe ...

Vingerpol

Die vingerpol is n struik wat tot die genus Euphorbia behoort en kom ook saam met fynbos voor. Die struik kom in die Noord-Kaap en Wes-Kaap voor. Dit is n struik wat tot 40 cm hoog word. Die takke word 10 tot 30 mm in deursnee. Dit gee n melksap ...