ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 117

Supermarine Swift

Die Supermarine Swift is n enkelsitplek-straalaangedrewe vegvliegtuig wat gebruik was deur die Britse Lugmag. Die Swift was ontwikkel na navraag van die Britse Lugvaartowerheid om die Gloster Meteor te vervang. Die Swift is n ontwikkeling van die ...

Supranasionalisme

Supranasionalisme is n politieke begrip wat behels dat soewereine state n deel van hulle soewereiniteit afstaan aan n hoer outoriteit om saam te werk. Die teenoorgestelde beginsel van samewerking tussen state word intergoewermentalisme genoem. Hi ...

Suring

n Suring is n plant wat aan die familie klawersurings behoort. Dit is meerjarig en word 5-15 cm hoog. Die plant bloei jaarliks van Desember tot Mei. Dit is inheems aan Suid-Afrika. Hulle het ʼn wêreldwye verspreiding en die bekendste lede van die ...

Surrealisme

Die Surrealisme het omstreeks 1920 in Frankryk ontstaan en het n groot bydrae tot die ontwikkeling in die kuns van die 20e eeu gelewer. Die kunstenaars van die beweging het dit nie as n kunsstroming beskou nie, maar as n lewensbeskouing, ʼn geeste ...

Surrender Hill

By Surrender Hill het die Vrystaatse Boeremagte in Julie 1900 een van die grootste terugslae tydens die Tweede Vryheidsoorlog beleef. Surrender Hill voorheen bekend as Slaapkrans is n koppie langs die R711-pad 20 km oos van Fouriesburg, 42 km sui ...

Susan Danford

Susan Danford is ’n tweetalige Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar TV-rolle en verhoogwerk en het al in verskeie internasionale produksies verskyn. Op TV is sy veral bekend vir haar rol as Carien Vos in Binnelanders en Annette in ...

Susanna

Susanna is n Ou Testamentiese apokriewe boek. Dit is die eerste en vorm saam met twee ander Apokriewe boeke Asarja se gebed en Die Lied van die drie jong manne en Bel en die draak die drie toevoegings tot die boek van Daniel. Dit vertel die verha ...

Sutasoma

Sutasoma is die naam van n kakawin van die digter Mpu Tantular, wat hy onder die bewind van Hayam Wuruk, die belangrikste koning van Majapahit geskryf het. Sutasoma is n bodhisattva, n edele mens wat op pad is om n boeddha te word. In die verhaal ...

Hans Martin Sutermeister

Hans Martin Sutermeister was ’n Switserse geneeskundige, skrywer, politikus en verdediger van gevangenes se burgerregte.

Sutherland Shire

Die Sutherland Shire is n plaaslike owerheidsgebied in Suidelike streek van Sydney, Australie. Geografies is dit die gebied ten suide van Botanybaai en die Georges-rivier. Die administratiewe setel van plaaslike regering is in die woonbuurt Suthe ...

Suuranhidried

Wanneer n nie-metaal met suurstof verbind, word n suuranhidried verkry. Wanneer n suuranhidried met water verbind, word n suur verkry. Dit kan geskryf word as: Nie-metaal + suurstof = suuranhidried Suuranhidried + water = suur

Suurbergkussingbos

Die Suurbergkussingbos is n boom en spesies in die genus Oldenburgia. Die boom kom voor in die grasbedekte sandsteenheuwels om Grahamstad. Die blare is groot, sterk en regop. Hulle is aan die bokant gekwilt en bleek roomkleurig en wollerig aan di ...

Suurbraak

Suurbraak is n landelike nedersetting in die Overberg in die Wes-Kaap gelee 19 km oos van Swellendam en 10 km van die N2 nasionale pad. Die dorpie lê langs die Buffeljagsrivier aan die voet van die Langeberg op die pad R324-streeksroete tussen Sw ...

Suurstof-18

Die bepaling van die aanwesigheid van hierdie isotoop relatief ten opsigte van 16 O in gesteentes is n belangrike navorsingsmetode in die geologie en geochemie. Om die suurstof uit die aluminosilikate van die grond of die gesteentes vry te stel, ...

SV Auersmacher

SV Auersmacher is n sokkerklub uit Kleinblittersdorf in die deelstaat Saarland in Duitsland. Auersmacher is n dorpswyk van Kleinblittersdorf. Die klub is op 15 Julie 1919 gestig as Fußballclub Auersmacher. Op 6 Januarie 1935 het die lede van Arbe ...

SV Mettlach

SV Mettlach is n sokkerklub uit Mettlach in die deelstaat Saarland in Duitsland. Die klub het sy oorsprong by die gimnastiekklub Turnverein Mettlach, wat in 1885 gestig is. Die klub het in 1920 n sokkerafdeling gekry. In 1923 het die sokkerafdeli ...

SV Schott Jena

SV SCHOTT Jena is n sportklub uit Jena in die deelstaat Thuringen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker, het die klub ook afdelings vir kanovaart, tafeltennis en skaak.

Svear

Die Svear was n Noord-Germaanse stam wat in die vroee Middeleeue die Suide van die hedendaagse Swede bewoon het. Hulle nedersettings was veral in die nabyheid van die Mälarrivier, wat deur die historiese Sweedse provinsies van Uppland, Västmanlan ...

Sven I van Denemarke

Sven Vurkbaard was koning van Denemarke, Engeland en dele van Noorwee. Hy was na bewering die stigter van die stad Kopenhagen saam met sy seun Knoet die Grote. Sy bynaam kom van sy hooivurkvormige baard wat in dié tyd gewild was, veral in Engeland.

Sviatoslav Richter

Sviatoslav Teofilovich Richter was n Sowjetse pianis van Russies-Duitse afkoms, wie algemeen beskou word as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu. Hy is bekend vir die diepte van sy interpretasies, sy virtuose tegniek, en sy ontsagwekke ...

Swaan

Hierdie artikel handel oor die voel. Vir die sterrebeeld, sien Swaan sterrebeeld. Swane is voels van die familie Anatidae, wat ook die ganse en eende insluit. Hulle is die grootste van al die watervoels. Swane word saam met die nouverwante ganse ...

Swaarddraer

Die Swaarddraer is n varswater vis wat inheems is aan suidelike Meksiko en Honduras. In Suid-Afrika kom hulle in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Otjikotomeer in Namibie voor. In Engels staan die vis bekend as Swordtail.

Swaardvis

Die swaardvis kom in alle oseane voor; ook reg rondom die Suid-Afrikaanse kus. Die vis word gemiddeld sowat 2 m lank en het al 4 m lank geword en weeg dan 400 kg. Die snoet of swaard kan tot 1 m lank word.

Swaardvis (sterrebeeld)

Die Swaardvis of Goudvis is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman. Die ...

Swaartekrag

Swaartekrag of gravitasiekrag is n aantrekkingskrag wat twee massas op mekaar uitoefen. Swaartekrag is die oorsaak van die afwaartse krag wat alle liggame op aarde ondervind. Swaartekrag kan egter ook oor n groot afstand uitgeoefen word soos byvo ...

Swaarwater

Swaarwater is n vorm van water waarin die gebruiklike isotoop 1 H vervang is deur die isotoop 2 H wat deuterium genoem word.

Swael

Vir die chemiese element, sien swawel. In Afrikaans sluit die groep voels wat bekend staan as swaels n aantal voelsoorte in, onder andere Swallows, Martins en Swifts. Swaels is klein sangvoels wat feitlik oor die hele wêreld voorkom. Hul voedsel ...

Swaelstert-engelvis

Die Swaelstert-engelvis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Swallowtail angelfish.

Swaelstertbyvreter

Die swaelstertbyvreter is n algemene nomade en plaaslike trekvoel wat in n verskeidenheid habitats leef; van halfwoestyn struikgewas tot woudrande. In Engels staan die voel as die Swallow-tailed Bee-eater bekend.

Swaelsuur

Swaelsuur is n baie sterk minerale bytsuur met die molekulêre formule dihidrosulfaat. Dit is n reuklose, kleurlose tot liggeel, viskeuse vloeistof wat oplosbaar is in water teen enige konsentrasie. Dit het soms n donkerbruin kleur as gevolg van k ...

Swam

n Swam of skimmel is enige lid van n groot groep eukariotiese organismes wat mikro-organismes soos gis en muf, asook die bekender sampioene insluit. Swamme vorm die koninkryk Fungi, n biologiese koninkryk wat apart is van die plante en diere. Een ...

Swanrivier

Die Swanrivier mond loop deur die stad Perth in die suidweste van Wes-Australie. Die stroomaf dele van die rivier is relatief wyd en diep, met min vernouings, terwyl die stroomop gedeeltes gewoonlik nou en vlak is.

Swart-Mfolozirivier

Die rivier is opvallend kronkelrig en loop deur savanneveld, met lae bome en welige plantegroei. Op die suidoostelike hoek van die Hluhluwe-iMfolozipark sluit dit by die Wit-Mfolozirivier aan om die Mfolozirivier te vorm. Die Thake-, Sikwebezi- e ...

Swartbalk-snellervis

Die Swartbalk-snellervis is n vis wat voorkom in die tropies Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Picasso triggerfish.

Swartband-kardinaal

Die Swartband-kardinaal is n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded cardinal.

Swartband-koningvis

Die Swartband-koningvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Sri Lanka tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded kingfish.

Swartborsslangarend

Die swartborsslangarend is n groot roofvoel van Afrika in die Accipitridae -familie. Dit lyk soos ander slangarende en dit was eers gemeen dat dit dieselfde spesie is as die korttoonslangarend en Beaudouin se slangarend.

Swartdwerg

’n Swartdwerg is ’n hipotetiese steroorblyfsel wat gevorm word wanneer ’n witdwerg so koel geword het dat dit nie meer veel hitte of lig uitstraal nie. Aangesien die tyd wat nodig is dat ’n witdwerg dié toestand bereik langer as die ouderdom van ...

Swarteend

48–57 cm. Die Swarteend is omtrent totaal swart, met wit vlekke op die rug en helder oranje bene en pote. Die snawel is blouerig. In die skemerure net voor sonsondergang is die eendsoort aktief. Hulle is baie goed gekamoefleer op die donker water ...

Swartflap-blennie

Die Swartflap-blennie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackflap blenny.

Swartgekolde valkvis

Die Swartgekolde valkvis is n vis van die westelike Indiese Oseaan waar dit voorkom by Madagaskar, Mauritius en aan die ooskus van Suidelike Afrika vanaf Mosambiek tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted hawkfish.

Swarthaak

Die Swarthaak is n algemene doringboom in Afrika. Die naam mellifera verwys na die boom se soetgeurige bloeisels en heuning. Die hout word pikswart as dit geolie word. Die boom staan in Engels as die Blackthorn bekend. Dit is gelys as nie bedreigd.

Swartkol-bokvis

Die Swartkol-bokvis is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Enegels staan die vis bekend as die Blackspot goatfish.

Swartkol-keiser

Die Swartkol-keiser is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Sodwanabaai. Dit kom ook voor by die meeste Indiese oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot ...

Swartkol-kurper

Die Swartkol-kurper is n varswatervis wat voorkom in die Okavangorivier, die boonste en onderste gedeeltes van die Zambezirivier, St. Lucia en die suidelike sytakke van die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot climbing perch.

Swartkol-snapper

Die Swartkol-snapper is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blackspot snapper ; in so ...

Swartkolk

’n Swartkolk is ’n konsentrasie van massa wat só groot is dat swaartekrag alles verhoed om te ontsnap, selfs ligstrale. Dit word ook ’n swartgat of gravitasiekolk genoem. Vanuit die teorie van algemene relatiwiteit word bereken dat n swartkolk sa ...

Swartkopreier

Die Swartkopreier is n reier wat algemeen deur Sub-Sahara Afrika en Madagaskar voorkom. Die voel is n algemene standvoel en plaaslike nomade in grasveld, landerye en bossieveld. Dit leef ook in vleioewers maar jag selde in water. In Engels staan ...

Swartkops

Swartkops is n nedersetting in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is langs die Swartkopsrivier gelee, 11 km noord van Port Elizabeth en 1.6 km van die Indiese Oseaan. Die naam ver ...

Swartkopwielewaal

Die swartkopwieliewaal word aan sy swart kop en pienk snawel uitgeken; in teenstelling met die swartkeelgeelvink wat n swart snawel het. Die geslagte lyk eners en het n gemiddelde lengte van 25 cm.