ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 109

Clinton du Plessis

Clinton Vivian du Plessis is op 20 Februarie 1963 in die Karoo op Cookhouse in die Oos-Kaap gebore as die seun van die spoorwegwerker Robert du Plessis en die ongeletterde huisvrou Susan du Plessis. Hy is een van vyf kinders wat saam met sy ouers ...

Faf du Plessis

Francois du Plessis is n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat op internasionale vlak vir die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan, die Proteas, speel en die vorige kaptein van die span in al drie vorme van die spel was. Hy is n regshandige middelko ...

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis is n bekende Suid-Afrikaanse sangeres wat in Suidwes-Afrika gebore is. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba". Juanita is getroud met Herman Doepie du Plessis. Saam het hulle drie kinders – Ruan, Mario en Franja die l ...

Kobus du Plessis

Du Plessis is een van die vier kinders van prof. Sarel du Plessis en sy vrou, Judie. Hy matrikuleer in 1965 aan die Potchefstroomse Gimnasium en in 1966 verrig hy vrywillige diensplig aan die SA Lugmaggimnasium en bly betrokke in die Suid-Afrikaa ...

Morné du Plessis

Morné du Plessis OIS is n oud-Springbokrugbyspeler en -kaptein. Hy is een van Suid-Afrika se bekendste rugbyspelers; op én van die veld. Hy was Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbokkaptein.

Willie du Plessis

Willie du Plessis is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op losskakel speel.

Cornell du Preez

Cornell du Preez is ’n Skotse rugbyspeler wat op agtsteman vir Edinburgh Rugby in verskeie Europese klubkampioenskappe speel.

Fourie du Preez

Petrus Fourie du Preez is n oud-Springbok rugbyspeler wat lank vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in die Super 14 gespeel het. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015. Hy was van 2011 tot Januarie ...

Frik du Preez

Frik du Preez, gebore as Frederik Christoffel Hendrik du Preez op 28 November 1935 in die Rustenburg-distrik, is een van Suid-Afrika se bekendste rugbyspelers.

Max du Preez

Max du Preez is n Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis en dokumentêre filmproduseerder en die stigtersredakteur van die Vrye Weekblad.

Mignon du Preez

Mignon du Preez is n Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat die SA-vrouespan se kaptein was in al 3 vorme van krieket: Toets, Eendag- en Twintig20 van 2011 tot 2016. As n regterhandse kolwer en aflos-paaltjiewagter, het du Preez in Januarie 2007 op d ...

Wian du Preez

Du Preez het die Vrystaat in 2002 in die o/21-Curriebekerkopmetisie verteenwoordig. Hy het van 2003 tot 2010 in 74 wedstryde vir die Vrystaat uitgedraf. In 2009 is hy as leenspeler na Munster in Ierland om die beseerde Marcus Horan te vervang. In ...

Leandie du Randt

Leandie du Randt is n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy maak haar TV-debuut in 2009 in Getroud met rugby en haar rolprentdebuut die daaropvolgende jaar in die film Henley-on-Klip. In 2014 is sy tydens kykNET se silwerskermfees as Beste Aktrise vir haar ...

Os du Randt

Jacobus Petrus "Os" du Randt, is n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat loskopstut vir die Springbokke, Sentrale Cheetahs, en die Vrystaat Cheetahs gespeel het. Hy het teen sy aftrede die meeste wedstryde vir die Springbokke gespeel, n reko ...

Bep du Toit

Bep du Toit is n Afrikaanse skrywer van jeugverhale en liefdesromans. Sy het as skrywer oor n tydperk van 30 jaar onder andere 21 romans en 14 kortverhale, wat in verskeie tydskrifte gepubliseer is, geskryf.

Danie du Toit

Daniel Stephanus Rudolph du Toit, alias Reenwolf, gebore 5 Oktober 1992, is n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer en deel van die groep Spoegwolf. Hy is ook mede-eienaar van die restaurant Drum in Stellenbosch, waaruit die produk Drum Loud C ...

Gaffie du Toit

Gaffie du Toit is ’n uitgetrede Springbokrugbyspeler wat vir die Griekwas, Natalse Haaie, Westelike Provinsie, Vrystaat Cheetahs en die SWD Arende in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse gespeel het. Hy het ook vir die Cats, Sharks, Stormers en ...

Jacques du Toit

Jacques du Toit is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op haker speel.

Marié du Toit

Marié du Toit is n Suid-Afrikaanse aktrise en draaiboekskrywer. Sy het tussen 1961 en 1978 in verskeie rolprente verskyn. Sy is met n erepenning bekroon vir haar uitstaande vertolking in die rolprent Die Kandidaat, wat deur oud-president C.R. Swa ...

Natalie du Toit

Du Toit het gekwalifiseer om aan die Olimpiese Somerspele 2008 deel te neem saam met "normale" atlete. Daarby word sy die eerste vroulike geamputeerde atleet wat vir die Olimpiese Spele kwalifiseer. Tydens die Spele behaal sy n 16de plek uit 25 s ...

Niek du Toit

Servaas Nicolaas du Toit is n voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse 32-Bataljon wat skuldig bevind is in Ekwatoriaal-Guinee aan n poging om die regering van Teodoro Obiang Nguema Mbasogo in n staatsgreep omver te werp. Hy is aangekla dat hy ...

Pieter du Toit

Hierdie artikel handel oor die joernalis. Vir die predikant, sien Pieter du Toit predikant. Pieter du Toit is n Suid-Afrikaanse redakteur, joernalis, skrywer, en politieke kommentator. Hy is assistent-redakteur by News24. Hy dien sedert 1 Julie 2 ...

Pieter-Steph du Toit

Pieter-Steph du Toit is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Stormers in die Superrugbykompetisie op slot of flank speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019. In 2019 is hy bekroon ...

Vanes-Mari du Toit

Vanes-Mari du Toit is ’n professionele netbalspeler wat al in 38 wedstryde vir die Proteas en 36 wedstryde vir die SA Fast5 Netbal span uitgedraf het. Sy het Internasionale herkenning ontvang toe sy klubnetbal in Australie en Engeland se Top Liga ...

Wikus du Toit

Johannes Lodewikus du Toit is op 18 Junie 1972 in Bethal in Mpumalanga gebore. Hy gaan op sy geboortedorp skool en matrikuleer aan die Hoerskool Hoogenhout. Na sy nasionale diensplig aan die Lugmaggimnasium op Valhalla naby Pretoria, voltooi hy s ...

Wynand du Toit

Wynand du Toit is n Suid-Afrikaanse skrywer en oud-soldaat van die SAW. Hy skryf meestal in Afrikaans. Du Toit het op n koringplaas in die Wes-Kaap grootgeword. In 1977 het hy permanent by die SAW aangesluit. Nadat hy sy B.Mil-graad Baccalaureusg ...

Louise DuArt

Louise DuArt is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Brady Bunch Variety Hour en The Bay City Rollers Show.

Ellen Dubin

Ellen Dubin is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Napoleon Dynamite en Nobility, en in die televisiereeks Mary Kills People.

Heather Dubrow

Heather Dubrow is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The First Million Is Always the Hardest en in die televisiereekse Stark Raving Mad, Thats Life, en Hawaii Five-0.

Caroline Ducey

Caroline Ducey is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Too Much Happiness, Familles je vous hais, en Romance.

John Ducey

John Ducey is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Will & Grace, Jonas, en Bad Judge.

David Duchovny

David Duchovny is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The X Files en The X Files: I Want to Believe, en in die televisiereekse The X-Files en Californication.

Andrzej Duda

Andrzej Sebastian Duda is n Poolse regsgeleerde, politikus en sedert Augustus 2015 die president van Pole. Op 24 Mei 2015 is hy in die tweede rondte van die Poolse presidentsverkiesing as nuwe staatshoof en opvolger van Bronisław Komorowski verki ...

Gustavo Dudamel

Gustavo Adolfo Dudamel Ramírez is n Venezolaanse dirigent en violis. Hy is die direkteur van musiek van beide die Orquesta Sinfónica Simón Bolívar en die Los Angeles Filharmoniese Orkes. Dudamel is gebore in Barquisimeto, Venezuela as die seun va ...

Anne Dudek

Anne Dudek is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Human Stain en White Chicks, en in die televisiereekse House en Mad Men.

Michael Dudikoff

Michael Dudikoff is n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bachelor Party, American Ninja, Platoon Leader, en In Her Defense.

Olivia Taylor Dudley

Olivia Taylor Dudley is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transcendence, Paranormal Activity: The Ghost Dimension, en The Vatican Tapes, en in die televisiereeks The Magicians.

Duet Tal & Groethuysen

Die Israeli pianis Yaara Tal en haar Duitse vennoot Andreas Groethuysen is n klavierduet. Yaara Tal het onder Ilona Vincze en Arie Vardi studeer voordat sy na Duitsland is waar sy haar studies voltooi het onder Hugo Steurer en Ludwig Hoffmann. An ...

Anne-Marie Duff

Anne-Marie Duff is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nowhere Boy en Suffragette, en in die televisiereeks Shameless.

Haylie Duff

Haylie Duff is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Napoleon Dynamite en Material Girls, en in die televisiereeks 7th Heaven.

Hilary Duff

Hilary Duff is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lizzie McGuire Movie, A Cinderella Story, Raise Your Voice, en The Perfect Man.

Nicola Duffett

Nicola Duffett is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider en Made in Dagenham, en in die televisiereekse EastEnders en Family Affairs.

Jadey Duffield

Jadey Duffield is n Engelse aktrise, skryfster, en kinematograaf. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast & Furious 6, Skin Traffik, The Huntsman: Winters War, en Ready Player One.

Julia Duffy

Julia Duffy is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Newhart, Designing Women, en Looking.

Karen Duffy

Karen Duffy is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Last Action Hero, Blank Check, Dumb and Dumber, en Fantastic Mr. Fox.

Megan Duffy (aktrise)

Megan Duffy is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maniac, Camp Takota, en Holidays.

Patrick Duffy

Patrick Duffy is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent You Again en in die televisiereekse Dallas en Step by Step.

Julia Dufvenius

Julia Dufvenius is n Sweedse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Arn: The Knight Templar en Psalm 21, en in die televisiereekse Molanders en Honour.

Dennis Dugan

Dennis Dugan is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore, Big Daddy, en You Dont Mess with the Zohan, en in die televisiereeks Richie Brockelman, Private Eye.

Cameron Dugmore

Cameron Dugmore is n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige leier van die opposisie in die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, die African National Congress. Hy dien reeds sedert 2014 as n lid van die provinsiale parlement, nadat hy ook tussen 19 ...