ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 105

Stollingsgesteente

Stollingsgesteente is een van drie hoofrotstipes; die ander twee is metamorfe en afsettingsgesteente. Stollingsgesteente word gevorm wanneer magma of lawa afkoel en verhard. Die vulkaniese rotse kan gevorm word met of sonder kristallisasie, onder ...

Stomatopoda

Stomatopoda is n orde wat tot die klas Malacostraca behoort. Stomatopodas is roofdiere; kenmerkend is die voorste kloue wat terugvou, amper soos dié van n mantis. Hierdie orde word in twee groepe verdeel volgens die manier waarop prooi aangeval w ...

Stompkop-ghieliemientjie

Die Stompkop-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Okavangorivier-stelsels. In Engels staan dit bekend as die Shorthead barb.

Stompkophaai

Die stompkophaai is n haai wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Maputo. In Engels staan die haai bekend as die Blunthead shark.

Stompneus-penhaai

Die Stompneus-penhaai is n haai wat rondom Suid-Afrika en Australie voorkom. In Engels staan die haai bekend as die Shortnose spiny dogfish.

Stompneus-pompano

Die Stompneus-pompano is n vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaangebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Snubnose pompano.

Stompstertkabeljou

Die Stompstertkabeljou is deel van die Sciaenidae -familie en is endemies aan die kus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Squaretail kob.

Stomptandbaber

Die Stomptandbaber is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, Kafuerivier, Saverivier, onderste gedeelte van Shirerivier, Limpoporivier en Pongolarivier. In Engels staan die vis ...

Stonehenge

Stonehenge is ’n prehistoriese monument in Wiltshire, Engeland, sowat 13 km noord van Salisbury. Dit is die ruïnes van ’n kring regopstaande klippe in ’n kompleks van monumente uit die Nuwe Steentydperk en Bronstydperk wat verskeie grafheuwels in ...

Stoom

Stoom is n vloeistof wat in n gasfase verkeer nadat dit verdamp het. Die stoom bestaan uit n massa druppeltjies van die vloeistof wat so klein is dat dit in die lug dryf. Van die gebruike vir stoom sluit in: Aandrywing van turbines vir kragopwekk ...

Stormjaers

Die Stormjaers was die militêre vleuel van die Ossewa-Brandwag. Hulle wou deur sabotasie en sluipmoorde Suid-Afrika se betrokkenheid by die Tweede Wêreldoorlog in die wiele ry.

Stormsrivier

Die artikel bespreek die rivier, vir inligting oor die gelyknamige dorp, sien Stormsrivier, Oos-Kaap. Die Stormsrivier is n rivier in die Tsitsikamma van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Tsitsikammaberge en mond uit in die I ...

Stormsrivierpas

Die Stormsrivierpas is n bergpas wat deur die Stormsrivier-ravyn loop. Dit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika gelee. Die dorpie Stormsrivier is naby die pas.

Stormsvlei

Stormsvlei in die Overberg lê op die suidelike oewer van die Riviersonderend en op die N2 nasionale pad, 20 km oos van die dorp Riviersonderend en 40 km wes van Swellendam. Ook lê die gehug op die R317, 20 km van Bonnievale en 50 km van Bredasdorp.

Stormvoëlagtiges

Stormvoelagtiges, ook Buissnaweliges genoem, is n orde van voels wat sonder uitsondering op die ope oseaan voorkom. Die orde is geheel en al kosmopolities, en is dus oor alle wêreldsee versprei, maar bereik sy grootste diversiteit rondom Nieu-See ...

Stormwaterriool

Stormwaterriole word ontwerp om oortollige reen- en grondwater van ondeurdringbare oppervlakke soos geplaveide strate, parkeerterreine, loopvlakke, sypaadjies en dakke te dreineer. Stormwaterriole wissel van klein residensiele wegsyferputte tot g ...

Stoïsisme

Stoïsisme is ’n skool van Hellenistiese filosofie wat regdeur die Romeinse en Griekse wêreld floreer het tot met die 3de eeu n.C. Dit is in die 3de eeu v.C. in Athene deur Zeno van Citium begin.

Straal-vuurvis

Die Straal-vuurvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en Indiese Oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Radial firefish.

Strandbeest

Die Strandbeest het eintlik 1989 begin ontwikkel uit rekenaarwurmpies wat muteer het deur teen mekaar te bots. Jansen het hulle van pootjies voorsien, eers vier, maar toe later 48, wat blyk die ideale aantal is. Toe hy die ideale vorm en verhoudi ...

Strandlopers en snippe

Die strandlopers en snippe is n familie van voels in die orde van steltloperagtiges. Die familie omvat 93 spesies. Die naam strandloper word gebruik vir n verskeidenheid voels van die families Charadriidae en Scolopacidae van die waadvoels orde C ...

Strandwolf

Die strandwolf, strandjut, of bruin hiena is n hiena wat hoofsaaklik in die Kalahari en Namibwoestyne van suidelike Afrika voorkom. n Volwasse strandwolf het n gemiddelde massa van 65 kg en n hoogte van ongeveer 70 cm. Die wêreldbevolking van bru ...

Stratuswolke

Stratuswolke is lae wolke met n eenvormige basis en verskil van cumulus-wolke wat gevorm word deur stygende hitte. Die term stratus word gebruik om te verwys na plat, newelagtige, vormlose wolke wat op n lae hoogte voorkom. Dit wissel tussen donk ...

Richard Strauss

Richard Georg Strauss was n vooraanstaande Duitse komponis van die laat-Romantiese en vroee moderne eras. Hy is veral bekend om sy operas soos Der Rosenkavalier en Salome, sy lieder waaronder veral sy Vier Laaste Lieder en sy toongedigte en orkes ...

Strauss-familie

Die Weense familie Strauss het musici en komponiste opgelewer deur wie se bydraes veral die wals in die 19e eeu baie gewild geword het. Die bekendste lid was Johann Strauss die seun, wat as die walskoning bekend gestaan het en die grootste Weense ...

Igor Strawinski

Igor Fjodorowitsj Strawinski 1882; † 6 April 1971) was n Russiese, later Franse en Amerikaanse komponis, pianis en dirigent. Hy word algemeen beskou as een van die belangrikste en invloedrykste komponiste van die 20ste eeu asook as een van die be ...

Streep-baberpaling

Die Streep-baberpaling is n vis wat voorkom in die tropiese en warm water van die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Striped eel-catfish.

Streep-hengelaar

Die Streep-hengelaar is n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van die Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Striped angler.

Streephaai

Die Streephaai is n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95 cm lank. ...

Streepkol-bokvis

Die Streepkol-bokvis is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area voorkom, en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Mosselbaai alhoewel hulle maar min suid van KwaZulu-Natal gesien word. In Engels staan die vis bekend as die Dash-dot goatfish.

Streepkol-klipspringer

Die Streepkol-klipspringer is n vis wat in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Streaky rockskipper.

Streeplampogie

Die Streeplampogie is n varswatervis wat in die Kunenerivier, Okavangorivier, die Zambezirivier en die kusvlakte van Mosambiek suidwaarts tot by Richardsbaai voorkom. Dit kom ook in die Lufira-, Luapula- en Kongorivierstelsels voor. In Engels sta ...

Streepmuis

Die Streepmuis is n muis wat oor die hele Suid-Afrika voorkom behalwe in die grootste gedeelte van Limpopo en die noorde van KwaZulu-Natal.

Streepstert-ghieliemientjie

Die Streepstert-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Dashtail barb.

Streepstert-nooientjie

Die streepstert-nooientjie is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Stripetail da ...

Streepstert-teëlvis

Die Streepstert-teelvis vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika verby Somalie suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die stripetail tilefish.

Streepwang-lipvis

Die Streepwang-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Cheeklined wrasse.

Streepwangwillie

Die streepwangwillie is n gelokaliseerde algemene standvoel wat leef in bergwoude en woudrande. Dit straan in Engels bekend as die Stripe-cheeked Greenbul. Die voel leef in die hoogland van Zimbabwe.

Strepie

Die strepie is n vis wat aangetref word aan die Suid-Afrikaanse suid- en ooskus, maar ook noordwaarts tot in die Middellandse See. Aan die suidkus staan dit ondermeer ook as die mooinooientjie bekend. In Suid-Afrikaanse Engels word dit strepie, b ...

Stres

Stres is n geestes- en fisiologiese toestand waarin die wisselwerkinge tussen n mens en sy omgewing daartoe lei dat n indiwidu n gewaarwording ervaar dat daar n wanverhouding is, hetsy werklik aldan nie, tussen die eise van n situasie en die verm ...

Stromateidae

Die Botter- en Dryfvisse is n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is tien genera met minstens veertig spesies in die familie. Elf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Stroombaan

’n Stroombaan is ’n stelsel om elektrisiteitsenergie te vervoer. Om ’n elektrisiteitstroom te laat vloei, vereis ’n bron van energie, geleiers, ’n doelgemaakte toestel en ’n geslote stroombaan. Skakelaars kan gebruik word om die stroombaan aan te ...

Struisbaai

Struisbaai is n vakansiedorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dis net noordoos van LAgulhas gelee. Die dorpie se naam is n afkorting van Vogelstruisbaai. Die strand by Struisbaai is 14 km lank en gewild onder die swemmers, h ...

Strukturbericht-klassifikasie

Die strukturbericht-klassifikasie is een van die belangrikste maniere om kristalstrukture te klassifiseer. Dit is genoem na die Duitse wetenskaplike tydskrif Strukturbericht wat dit in die 1930s ingevoer het. Hierdie tydskrif is later opgeneem in ...

Struktuur van die Aarde

Die struktuur van die Aarde kom ooreen met dié van ander aardplanete. Omdat die Aarde makliker is om te bestudeer as die ander aardplanete, word die indeling van die Aarde in planetologie as standaard gebruik waarmee ander planete vergelyk kan wo ...

Strychnos

Strychnos is n plant-genus wat hoort tot die familie Loganiaceae. Hierdie genus is een van die groter genera met sewentien tien spesies. Die meeste is klein tot middelgroot bome. Alhoewel die klappervrugte eetbaar en smaaklik is, is die kern van ...

Stuart Cloete

Stuart Cloete was n Suid-Afrikaanse skrywer van romans, essays, biografiee en kortverhale. Sy eerste roman, Turning Wheels, was ’n topverkoper, maar is in Suid-Afrika verbied weens die omstrede kommentaar op die Groot Trek daarin. Die meeste van ...

Sturgeon-klas duikboot

Die Sturgeon-klas duikboot is n kernaangedrewe klas duikbote van die Amerikaanse Vloot wat ontwerp is vir teenduikboot-operasies in die laat 1960s en vroee 1970s. Daar is 39 duikbote in die klas gebou, wat vir 20 jaar diens gedoen het in die span ...

Stutterheim

Dit is gestig in 1858 en vernoem na generaalmajoor baron Richard von Stutterheim 1815-1871, bevelvoerder van die Duitse Legioen tydens die Krimoorlog en leier van die 2 400 mans, vroue en kinders wat hulle na die oorlog omstreeks 1857 in die Oos- ...

Sud Aviation Vautour

Die Sud Aviation Vautour is n Franse vegvliegtuig/bomwerper. Dit was aanvanklik ontwerp as n medium bomwerper en later as n vegvliegtuig. Dit was eers getoets as n halfskaal model in 1949 en die volskaal model is begin toets in 1951. Die vliegtui ...

Suid-Afrika-huis (Londen)

Suid-Afrika-huis lê besonder sentraal in Londen. Dit is op die hoek van Strandstraat, teenoor Trafalgarplein met die gedenksuil ter ere van lord Horatio Nelson, naby die Sint James-paleis, die National Gallery en langs die kerk St Martin-in-the-F ...