ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 101

Rote Insel

Die Rote Insel is n kwartier in die Berlynse stadsdeel Schöneberg wat sedert die administratiewe hervorming van 2001 deel uitmaak van die distrik Tempelhof-Schöneberg. Die Rote Insel vorm self geen administratiewe eenheid nie. Die kwartier se naa ...

Anna Rothmann

Anna Wilhelmina Rothmann was n Afrikaanse skrywer en die dogter van M.E.R. Sy het jeugboeke een historiese boek geskryf, asook vertaalwerk na Afrikaans gedoen. In 1972 is die Scheepersprys vir Jeugliteratuur aan haar toegeken vir Klaasneus-hulle. ...

Rotrude

Rotrude 775 – 6 Junie 810 was n Karolingiese prinses. Sy was die dogter van Karel die Grote en Hildegard van Savoie 758 – 783. Sy is veral bekend omdat in 781 keiserin Irene van Bisantium en haar pa ooreengekom het dat sy met Irene se seun sou tr ...

Rots-klipvis

Die Rots-klipvis is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika. Die vis kom voor aan die Weskus, om Kaappunt tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Agile klipfish.

Rotsskuiwer-lipvis

Die Rotsskuiwer-lipvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Rockmover wrasse.

Rotten Row

Rotten Row is n ruiterpad in Hyde Park in die middestad van Londen wat strek van Hyde Park Corner tot Coalbrookdale Gate. Dit is in 1690 aangelê om n veilige roete te verskaf aan koning Willem III as hy van die een na die ander paleis sou reis. V ...

Rottnest-eiland

Rottnest-eiland is sowat 18 km vanaf die kus van Wes-Australie naby Fremantle gelee. Dit word Wadjemup genoem deur die Noongar-stam, wat "plek oor die water" beteken. Die eiland is 11 kilometer lank en 4.5 kilometer op sy breedste punt met n tota ...

Rouel Beukes

Rouel Beukes is ’n Suid-Afrikaanse operasanger en akteur. Beukes het opera en repertoire aan die Franco Ferraris-instituut in Milaan, Italie en die Hochschule für Musik in München, Duitsland studeer. Hy het ’n belangrike rol in die vestiging van ...

Katherine Routledge

Katherine Maria Routledge, was ’n Britse argeoloog en antropoloog wat in 1914 die eerste ware opname van Paaseiland gedoen, maar nie voltooi het nie. Ná die Anglo-Boereoorlog het sy saam met ’n komitee na Suid-Afrika gereis om ondersoek in te ste ...

Rovumarivier

Die Rovuma ontspring by 10° 45′ suid en 35° 45′ oos, op n hoogte van n 1 000 m bo seespieel in die Matagoraberge, 50 km suid van die dorp Songea in die suidweste van Tanzanie. Dit is net oos van die Malawimeer.

Edward Roworth

Hy bestudeer kuns in Heaton en ook by die Slade School of Art. Hy was ook vir n ruk in Florence waar hy die muurskilderye en die kuns van die fresco bestudeer het. Fresco Italiaans: vars is wanneer n pas of "vars" gepleisterde muur beskilder word ...

Roy Campbell

Roy Campbell was ’n Suid-Afrikaanse digter en satirikus. Hy het hoe aansien oorsee geniet vir bundels soos The Flaming Terrapin, Adamastor en Talking Bronco. Sy satires sluit in The Wayzgoose: A South African Satire en The Georgiad - A Satirical ...

Royal Aircraft Factory S.E.5

Die Royal Aircraft Factory S.E.5 was n Britse vliegtuig wat tydens die Eerste Wêreldoorlog diens gedoen het. Dit is een van die vliegtuie van die Eerste Wêreldoorlog waarvan die meeste gemaak is, meer as 5.000. Teen die einde van die oorlog was d ...

RSV Würges

RSV Würges is n sokkerklub uit Bad Camberg in die deelstaat Hessen in Duitsland. Würges is n stadsdeel van Bad Camberg. Die klub is op 1 Augustus 1920 gestig as Fußball Verein Teutonia Würges. Teen 1922 was die klub bekend as FV Borussia Würges e ...

Rubberplant

Die rubberplant of Ficus elastica is ’n spesie in die vy-genus, Ficus, en is inheems aan Noordoos-Indie, Nepal, Bhoetan, Birma, China, Maleisie en Indonesie.

Ruben

Ruben of Reuven volgens Genesis, is die eerste seun van Jakob en Lea. Hy is die stamvader van die Israelitiese Stam van Ruben.

Peter Paul Rubens

Peter Paul Rubens was n Suid-Nederlandse skilder, tekenaar en diplomaat, werksaam in Antwerpen. Hy word gesien as een van die belangrikste en invloedrykste barokskilders van die Suid-Nederlandse skool. Die Vlaamse Barokskilder was reeds in sy lee ...

Rubiaceae

Rubiaceae is die katjiepiering-familie wat hoort tot die orde Gentianales. Wêreldwyd hoort daar 13.000 spesies tot die familie waarvan 240 in Suider-Afrika voorkom en daarvan is 100 spesies bome. Die familie word oral in die warmer gedeeltes van ...

Rudolf I

Rudolf I, die grondlegger van die Huis van Habsburg, is in 1218 in Limburg in Breisgau gebore. Hy was die seun van Albert IV, graaf van Habsburg, en n peetkind van die Hohenstaufen-keiser Frederik II. Rudolf het mettertyd n vooraanstaande graaf g ...

Rufijirivier

Die rivier ontstaan waar die Kilomberorivier en die Luwegurivier, wat beide uit die suide van die land kom, in die Selous-natuurreservaat saamsmelt. Na 600 km bereik die rivier sy monding suid van Dar-es-Salaam in die Mafiakanaal by 8° suid. Stoo ...

Rugby

Die term "rugby" verwys hier na rugbyunie of "Rugby Union" soos wat die gebruik in Suid-Afrika is. Vir Rugby League, sien gerus daar. Rugby is n spansport wat volgens oorlewering ontwikkel het uit die reels wat gebruik is om sokker te speel op di ...

Rugmurg

Die rugmurg is ’n lang, dun en buisagtige bondel senuweevesels en steunselle wat uit die breinstam na die lendestreek van die werwelkolom loop. Die brein en rugmurg vorm saam die sentrale senuweestelsel.

Rugstekel-koeivis

Die Rugstekel-koeivis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Backspine cowfish.

Ruigtesanger

Die Ruigtesanger is n endemiese, algemene standvoel en hoogtetrekvoel in braamruigtes en ander lae, digte struikgewas van immergroen woude en plantasies. Die voel is 15 cm groot en weeg 17 - 20 gram. In Engels staan die voel bekend as die Barrats ...

Ruimtependeltuig Challenger

Ruimtependeltuig Challenger was n Amerikaanse ruimtependeltuig en die tweede ruimtependeltuig wat deur NASA in diens geneem is. Dit het in 1986 kort ná lansering ontplof en die lewe van al sewe insittendes geeis. Die tragiese ongeluk is regstreek ...

Ruitersport

Ruitersport is n versameling van sporte waartydens een of meer perde gebruik word. Tydens die Olimpiese Spele ding mans en vroue op gelyke vlak met mekaar mee. Medaljes word aan beide die ruiter en sy perd toegeken. Die items sluit in: dressuur g ...

Ruitjies-soldaat

Die Ruitjies-soldaat is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane maar word selde gesien in Suid-Afrikaanse seewater. Die vis verkies tropiese water. In Engels staan die vis bekend as die Lattice soldier.

Rumatiekkoors

Rumatiekkoors) is n inflammatoriese siekte wat die hart, gewrigte, vel en brein aantas. Rumatiekkoors tree gewoonlik in nadat n keelinfeksie wat deur die bakterie Streptococcus pyogenes veroorsaak is, verwaarloos word. Dit gebeur net met sowat dr ...

Runderpes

Runderpes is n akute en hoogsaansteeklike virussiekte onder beeste. Dit het in die wêreld reeds tot groot veevrektes gelei. Geen groter ramp het die wildlewe in Suider-Afrika ooit getref nie.

Rupelium

Die Rupelium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 33.9 tot ...

Anton Rupert

Anthony Edward Rupert was n Afrikaanse entrepreneur van Suid-Afrika, sakeman en omgewingsbewaarder. Hy is gebore en het grootgeword op die dorp Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Hy studeer in Pretoria en trek later na Stellenbosch, waar die Rembrand ...

Ruslandduitsers

Ruslandduitsers is n sambreelterm vir die etnies Duitse of Duitssprekende minderheid in Rusland - nasate van Duitssprekende setlaars uit Sentraal-Europa wat hulle vanaf die tweede helfte van die 18de eeu in verskillende streke van die Russiese Ts ...

Russell se snapper

Russell se snapper is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as Russels snapper.

Bertrand Russell

Bertrand Arthur William Russell was n invloedryke Britse logikus, filosoof en wiskundige wat meeste van sy bydrae in die 20ste eeu gemaak het. Hy was n onuitputbare skrywer wat van filosofie n gewilde onderwerp gemaak het. Hy het ook kommentaar g ...

Russiese Mafia

Die Russiese Mafia is nie net een bende nie, maar ’n uiteenlopende groep georganiseerde-misdaad-sindikate wat in die voormalige Sowjetunie ontstaan het. Dit word ook soms genoem die Rooi Mafia of Bratwa. Sedert die verbrokkeling van die Sowjetuni ...

Russiese Rewolusie (1905)

Die Russiese rewolusie van 1905 was ’n landwye, gewelddadige stryd wat teen die regering en die tsaar gemik was. Niemand was in beheer daarvan nie en dit het geen enkele oorsaak of doelwit gehad nie; dit was die gevolg van dekades van onrus en on ...

Russiese Rewolusie (1917)

Die Russiese Rewolusie van 1917 het die Russiese keiserryk tot n val gebring. n Voorlopige regering wat gevorm is ná die abdikasie van tsaar Nikolaas II was ondoeltreffend en ongewild en hul mag is uiteindelik deur die Bolsjewiste oorgeneem. Die ...

Rutaceae

Rutaceae is die sitrus-familie wat hoort tot die orde Sapindales. Die meeste plante van die familie het blare wat welriekende kliere bevat en n skerp reuk afgee wanneer dit fyngedruk word. Die kliere kan gesien word indien die blare teen die lig ...

Rutiel

Rutiel is n mineraal met chemiese formule TiO 2. Dis een van ses minerale met hierdie samestelling. Die bekendste ander strukture is anataas tetragonaal en brookiet ortorombies. Rutiel kom voor in die hoetemperatuur- en hoedrukfase. Anataas trans ...

Ruwevel-penhaai

Die Ruwevel-penhaai kom voor in die westelike Atlantiese Oseaan en die oostelike-sentraal Stille Oseaan. In Suider-Afrika kom dit voor noordwaarts vanaf Port Alfred tot by noordelike Madagaskar. Die haai het n baie skurwe vel.

Ruïne Hasenburg

Die Ruïne van Hasenburg verwys na die nie meer sigbare oorblyfsels van n middeleeuse kasteel op die gebied van die munisipaliteit van Bergdietikon in die Kanton van Aargau.

Rwanda

Rwanda, amptelik die Republiek Rwanda, is n landingeslote land in Sentraal- en Oos-Afrika net suid van die ewenaar. Dit is die mees digbevolkte land in Afrika. Nes sy buurstaat Burundi is dit n voormalige deelgebied van Duits-Oos-Afrika, wat late ...

Rys

Rys behoort soos alle grane tot die grassefamilie en is n stapelvoedsel vir n groot deel van die wêreldbevolking, veral in die warmer streke. In die subtrope word die ondersoort Oryza sativa subspesie japonica verbou, terwyl in die trope die onde ...

Rysblommetjie

Die Rysblommetjie is n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Colchicaceae familie en word ook beskou as deel van die fynbos. Dit plant is inheems aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Die naam stricta beteken baie reguit en verwys na die st ...

Ryūnosuke Akutagawa

Ryūnosuke Akutagawa, artistieke naam Chōkōdō Shujin was n Japannese skrywer wat aktief was tydens die Taishō periode in Japan. Hy word beskou as die "vader van die Japannese kortverhaal". Japan se mees luisterryke literêre toekenning, die Akutaga ...

Río Beni

Die Río Beni is die grootste sytak van die Río Madre de Dios, saam met die Río Mamoré een van die Rio Madeira se twee bronriviere, wat weereens die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika is. Die rivier, met n lengte van 1 100 km, vl ...

Río Madre de Dios

Die Río Madre de Dios is saam met die Río Mamoré een van die Rio Madeira se twee bronriviere, die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 060 km, vloei deur Oos-Peru en Noord-Bolivie. Die Río Madre de ...

Río Mamoré

Die Río Mamoré is saam met die Río Madre de Dios een van die Rio Madeira se twee bronriviere, die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 930 km, vloei deur Noordoos-Bolivie en Wes-Brasilie. Die Río Ma ...

Río Marañón

Die Río Marañón is die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika. Dit is saam met die Río Ucayali een van twee bronriviere van die Amasonerivier. Die rivier, met n lengte van 1 737 km, is die langste rivier, wat uitsluitlik deur Peru v ...

Río Orinoco

Die Río Orinoco is n groot noordoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 2 140 km, is die vierde langste rivier in Suid-Amerika na die Amesonerivier, die Río Paraná en die Rio São Francisco. Met n gemiddelde afloop van 3 ...